Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Ratel »

Ek sien die spam koning is weer out and about
Maak 'n verskil
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

Lol. Imagine om 700k vir n stuk drek china EV so groot soos n skoenboks te betaal
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2946
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Lategan1 »

@Dale SH

“Hi Lategan.
I am all well thank you.
My change of career in the past few years doesn't allow me the free time I used to have to spend on the forum.
I trust all is well with you ?”

All well, thanks Dale. This forum and I believe most, is in need of your allways well articulated inputs, whilst not getting side tracked. Which is rather “moeilik”! Trust you’ll find time to further contribute in future.

Family and Job first. Men sometimes lie to themselves.☺️

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
toxicsox
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by toxicsox »

Die blerrie primer mafia laat my DIEP rondkrap.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Ratel »

toxicsox wrote: Fri May 17, 2024 10:07 am Die blerrie primer mafia laat my DIEP rondkrap.
++>: toe was 'n rand nog 'n rand.
Maak 'n verskil
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by PaulM »

toxicsox wrote: Fri May 17, 2024 10:07 am Die blerrie primer mafia laat my DIEP rondkrap.
Ek kry onlangs 'n pak Musgrave 30-06 patrone in my Pa se kluis met die prys nog opgeplak - R7.95 vir die pak van 20!!!
Volgens Pa kom daai patrone uit die laat 70's of vroeë 80's uit. Ek is bitter spyt dat ek nie 'n foto geneem het nie....
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by JF123 »

Ek raak so de bl!#$#π in vir aanlyn winkels wat "out of stock" items nog steeds wys op hulle soek resultate. Doen 'n soek vir 'n sekere kalieber koeël en dan wys iets soos 4 bladsye koeëls om van te kies. Maak dan oop wat jy wil hê net om die verdomde "out of stock" boodskap te kry. Hoe moeilik is dit nou werklik net om die out-of-stock ietems nie in te sluit nie?

Out There 24 is my huidige hoofpyn. Ietems wys eers onbeskikbaar wanneer jy die blad oopmaak.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Arnold »

Ek verstaan dat hulle dit wys as jy soos by SO n reminder kan opsit dat hulle jou epos as hulle dit weer kry.

Ek stem egter saam en die nuwe online Patriot winkel doen dit ook.

Die beste websites het n opsie waar jy kan kies of jy net die items wat in voorraad is wil sien. Hierdie is regtig handig.

Ten minste wys SO nou die uitvoorraad items na die wat wel veskikbaar is.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Lapua »

Daai Huck Tuah girl het vinnig bekend geraak. Dink nie noodwendig dat dit die tiepe internet aandag is wat sy gesoek het nie.😂
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 624
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by ZKK »

Gepraat van Safari Outdoor. Is daar n manier om hulle koeels volgens kaliber te rangskik?
Miskien mis ek erens hierdie funksie, maar ek moet nou deur al die bladsye van koeels blaai.

Miskien is ek net "punt"-tenerig
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

ZKK wrote: Wed Jun 26, 2024 7:34 am Gepraat van Safari Outdoor. Is daar n manier om hulle koeels volgens kaliber te rangskik?
Miskien mis ek erens hierdie funksie, maar ek moet nou deur al die bladsye van koeels blaai.

Miskien is ek net "punt"-tenerig
Nee ek het ook gister probeer, maklikste is maar volgens gewig lyk die my
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1350
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Toxxyc »

Hulle het altyd 'n caliber filter gehad. Ding het seker gebreek, maar ek moet se hulle search was nog nooit baie goed nie.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

Ja nee ek hoop die ou wat hul website design/maintain doen dit verniet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1093
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Dries Skiet »

Safari & Outdoor se webtuiste is van die deurmekaarste op die mark. Seker iemand se boetie of neef wat n gunsie geskuld was.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by tripodmvr »

Kader ontplooiing !!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Arnold »

Weet nie waar ek fotos van 223 goed mag plaas nie 8)
DDM4V7Pro_VE.jpg
77gr SMK, Lake City doppe wat nie gesorteer is nie en normaalweg gefulsize is met S&B primers wat ek iewers uitgekrap het :police:
77gr SMK LC Brass S&B primers.jpg
Die rondtes skiet relatief goed in my slotaksie ook ><)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2946
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Lategan1 »

Netjies Arnold, jy lees nou weer wat jy wil raaklees of dalk mislees! :laugh:

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Arnold »

Nee man, hierdie is mos die plek vir grappe en tong in die kies ;)

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Riaan Kriel »

Arnold wrote: Mon Jul 15, 2024 1:34 pm Weet nie waar ek fotos van 223 goed mag plaas nie 8)
DDM4V7Pro_VE.jpg

77gr SMK, Lake City doppe wat nie gesorteer is nie en normaalweg gefulsize is met S&B primers wat ek iewers uitgekrap het :police:
77gr SMK LC Brass S&amp;B primers.jpg

Die rondtes skiet relatief goed in my slotaksie ook ><)
Netnou kry iemand 'n OOR-val omdat jy iets OOR 'n AR hier plaas..... daar is juis 'n OOR-maat van berigte die afgelope 2 dae OOR 223AR's in die OOR-sig van die amerikaanse verkiesings nuus ++>: ;) >:+
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by LUAN »

Dis nou weer bewys n 223 is net n 200m geweer hy het dan amper die hele oranje man mis geskiet ;D
(Grappies op n stokkie eks bly hy het dit oorleef)
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 956
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by OosKaapJagter »

Arnold wrote: Mon Jul 15, 2024 1:34 pm Weet nie waar ek fotos van 223 goed mag plaas nie 8)
DDM4V7Pro_VE.jpg

77gr SMK, Lake City doppe wat nie gesorteer is nie en normaalweg gefulsize is met S&B primers wat ek iewers uitgekrap het :police:
77gr SMK LC Brass S&amp;B primers.jpg

Die rondtes skiet relatief goed in my slotaksie ook ><)
Ek kan sweer dis die einste geweer wat daar anderkant die water gebruik is. Hy skiet so effens links van waar gemik was.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Ratel »

LUAN wrote: Mon Jul 15, 2024 3:31 pm Dis nou weer bewys n 223 is net n 200m geweer hy het dan amper die hele oranje man mis geskiet ;D
(Grappies op n stokkie eks bly hy het dit oorleef)
Wat het die geheime diens geskree vir trump toe die skote klap?

Donald duck!!
Maak 'n verskil
DeVilliers
Full Member
Full Member
Posts: 140
Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by DeVilliers »

Dis vir my baie duidelik ek weet nie wat n bargain is nie :) Hier dog ek dis iets wat goedkoop is ::)
Post Reply