Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek sien die spam koning is weer out and about
Maak 'n verskil
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Lol. Imagine om 700k vir n stuk drek china EV so groot soos n skoenboks te betaal
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2946
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
@Dale SH
“Hi Lategan.
I am all well thank you.
My change of career in the past few years doesn't allow me the free time I used to have to spend on the forum.
I trust all is well with you ?”
All well, thanks Dale. This forum and I believe most, is in need of your allways well articulated inputs, whilst not getting side tracked. Which is rather “moeilik”! Trust you’ll find time to further contribute in future.
Family and Job first. Men sometimes lie to themselves.
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Die blerrie primer mafia laat my DIEP rondkrap.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek kry onlangs 'n pak Musgrave 30-06 patrone in my Pa se kluis met die prys nog opgeplak - R7.95 vir die pak van 20!!!
Volgens Pa kom daai patrone uit die laat 70's of vroeë 80's uit. Ek is bitter spyt dat ek nie 'n foto geneem het nie....
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek raak so de bl!#$#π in vir aanlyn winkels wat "out of stock" items nog steeds wys op hulle soek resultate. Doen 'n soek vir 'n sekere kalieber koeël en dan wys iets soos 4 bladsye koeëls om van te kies. Maak dan oop wat jy wil hê net om die verdomde "out of stock" boodskap te kry. Hoe moeilik is dit nou werklik net om die out-of-stock ietems nie in te sluit nie?
Out There 24 is my huidige hoofpyn. Ietems wys eers onbeskikbaar wanneer jy die blad oopmaak.
Out There 24 is my huidige hoofpyn. Ietems wys eers onbeskikbaar wanneer jy die blad oopmaak.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek verstaan dat hulle dit wys as jy soos by SO n reminder kan opsit dat hulle jou epos as hulle dit weer kry.
Ek stem egter saam en die nuwe online Patriot winkel doen dit ook.
Die beste websites het n opsie waar jy kan kies of jy net die items wat in voorraad is wil sien. Hierdie is regtig handig.
Ten minste wys SO nou die uitvoorraad items na die wat wel veskikbaar is.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Ek stem egter saam en die nuwe online Patriot winkel doen dit ook.
Die beste websites het n opsie waar jy kan kies of jy net die items wat in voorraad is wil sien. Hierdie is regtig handig.
Ten minste wys SO nou die uitvoorraad items na die wat wel veskikbaar is.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Daai Huck Tuah girl het vinnig bekend geraak. Dink nie noodwendig dat dit die tiepe internet aandag is wat sy gesoek het nie.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Gepraat van Safari Outdoor. Is daar n manier om hulle koeels volgens kaliber te rangskik?
Miskien mis ek erens hierdie funksie, maar ek moet nou deur al die bladsye van koeels blaai.
Miskien is ek net "punt"-tenerig
Miskien mis ek erens hierdie funksie, maar ek moet nou deur al die bladsye van koeels blaai.
Miskien is ek net "punt"-tenerig
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Nee ek het ook gister probeer, maklikste is maar volgens gewig lyk die myZKK wrote: Wed Jun 26, 2024 7:34 am Gepraat van Safari Outdoor. Is daar n manier om hulle koeels volgens kaliber te rangskik?
Miskien mis ek erens hierdie funksie, maar ek moet nou deur al die bladsye van koeels blaai.
Miskien is ek net "punt"-tenerig
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1350
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Hulle het altyd 'n caliber filter gehad. Ding het seker gebreek, maar ek moet se hulle search was nog nooit baie goed nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ja nee ek hoop die ou wat hul website design/maintain doen dit verniet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1093
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Safari & Outdoor se webtuiste is van die deurmekaarste op die mark. Seker iemand se boetie of neef wat n gunsie geskuld was.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Kader ontplooiing !!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Weet nie waar ek fotos van 223 goed mag plaas nie
77gr SMK, Lake City doppe wat nie gesorteer is nie en normaalweg gefulsize is met S&B primers wat ek iewers uitgekrap het
Die rondtes skiet relatief goed in my slotaksie ook 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2946
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Netjies Arnold, jy lees nou weer wat jy wil raaklees of dalk mislees!
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Nee man, hierdie is mos die plek vir grappe en tong in die kies 
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Netnou kry iemand 'n OOR-val omdat jy iets OOR 'n AR hier plaas..... daar is juis 'n OOR-maat van berigte die afgelope 2 dae OOR 223AR's in die OOR-sig van die amerikaanse verkiesings nuusArnold wrote: Mon Jul 15, 2024 1:34 pm Weet nie waar ek fotos van 223 goed mag plaas nie![]()
DDM4V7Pro_VE.jpg
77gr SMK, Lake City doppe wat nie gesorteer is nie en normaalweg gefulsize is met S&B primers wat ek iewers uitgekrap het![]()
77gr SMK LC Brass S&B primers.jpg
Die rondtes skiet relatief goed in my slotaksie ook![]()
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Dis nou weer bewys n 223 is net n 200m geweer hy het dan amper die hele oranje man mis geskiet
(Grappies op n stokkie eks bly hy het dit oorleef)
(Grappies op n stokkie eks bly hy het dit oorleef)
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek kan sweer dis die einste geweer wat daar anderkant die water gebruik is. Hy skiet so effens links van waar gemik was.Arnold wrote: Mon Jul 15, 2024 1:34 pm Weet nie waar ek fotos van 223 goed mag plaas nie![]()
DDM4V7Pro_VE.jpg
77gr SMK, Lake City doppe wat nie gesorteer is nie en normaalweg gefulsize is met S&B primers wat ek iewers uitgekrap het![]()
77gr SMK LC Brass S&B primers.jpg
Die rondtes skiet relatief goed in my slotaksie ook![]()
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Wat het die geheime diens geskree vir trump toe die skote klap?LUAN wrote: Mon Jul 15, 2024 3:31 pm Dis nou weer bewys n 223 is net n 200m geweer hy het dan amper die hele oranje man mis geskiet![]()
(Grappies op n stokkie eks bly hy het dit oorleef)
Donald duck!!
Maak 'n verskil
-
DeVilliers
- Full Member

- Posts: 140
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Dis vir my baie duidelik ek weet nie wat n bargain is nie
Hier dog ek dis iets wat goedkoop is 