QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon

Post by Lategan1 »

Goeie dag.

Kan een van ons QL kundiges help asb.

Geen klankdemper nie.

Kaliber: .223 Rem
Node mikpunt: +_3250vps
Koeel: Nosler Varmageddon
Koeel gewig: 55gr #17291
Dop: PMP
Doplengte gesny: 44.5mm
H2O gevuurde doppe: 30.17gr
Slagdop: Fiochi SR
TPL 58.3 mm; MOL= 47.0mm (0.4mm[edit 0.5] spring)
Magasynkaslengte: nvt
Loop Lengte: 610mm
Loopdraai: Onbekend
Kruit: S321
Lading: 24.5gr @ Gem. 3278vps
Magnetospeed by kroon

By voorbaat baie dankie.

Beste.
Last edited by Lategan1 on Tue Feb 01, 2022 9:03 am, edited 2 times in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon

Post by tripodmvr »

Gee asb gemete lengte van die koeël. Basis tot by punt.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon

Post by Lategan1 »

tripodmvr wrote: Mon Jan 31, 2022 8:02 am Gee asb gemete lengte van die koeël. Basis tot by punt.
Dankie Tripod.

Staan hier weggesteek :police:

TPL 58.3 mm;

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon

Post by tripodmvr »

Daardie 55gr koeël is nie in my QL databasis nie. Ek moet dus die lengte daarvan kry om die berekening reg te kan doen. Ek soek nie TPL nie, maar verwys na die koeël self (die punt soos almal verkeerdelik na verwys)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon

Post by Lategan1 »

:): :): :): :laugh: :laugh: :laugh:

Hiermee: 20.75mm.

Baie dankie en verskoon die alewige punt!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon

Post by tripodmvr »

1. Die brandtempo is witwarm met die data gegee. QL voorspel 3004vps met daardie lading. Dit dui op moontlike koeël wat styf in die lande gedruk is. Ek skiet gewoonlik met 57mm TPL.
2. Indien jy met die TPL van 58.3mm wil voortgaan, laai dan 24,1gr om 'n teiknspoed van 3230vps te kry. Hopelik maak die groepe ook toe. Druk is by 52K psi, so baie veilig.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon

Post by Lategan1 »

tripodmvr wrote: Mon Jan 31, 2022 10:19 pm 1. Die brandtempo is witwarm met die data gegee. QL voorspel 3004vps met daardie lading. Dit dui op moontlike koeël wat styf in die lande gedruk is. Ek skiet gewoonlik met 57mm TPL.
2. Indien jy met die TPL van 58.3mm wil voortgaan, laai dan 24,1gr om 'n teiknspoed van 3230vps te kry. Hopelik maak die groepe ook toe. Druk is by 52K psi, so baie veilig.
Môre, interessant, dankie. Net weer les hoekom mens by minimum lading, of dan +1gr vanaf min. wat ook algemeen gedoen word, begin. Dit alles het ek so gedoen, gesien spoed is relatief hoog. Die lading wat ek vir jou gegee het, is waar ek gestop het en is die gem. tussen min. en maks. aanbevole kruitlading.

Ek meet die volgende, het vergelyk met my bestaande lading en mates van Sierra Varmint koeël.

Sierra koeël deursnee: .2225/.223” (verskeies)
Varmageddon deursnee: .2235

Sierra MTPL my geweer = 57.8mm
Varma MTPL my geweer = 58.8mm
Nosler ladingdata = 57.4mm
Die ogiewe verskil, die Varma is langer asook dieper in die lande, maar beslis nie teen die lande nie. Spring is minimum 0.5mm op die ogief. Geen druktekens nie, slagdoppe pragtig rond.

Sal ek TPL verkort na 58mm en daarvan korter laai vir groep evaluasie en spoed wat dalk verminder? Of nog korter?

Luister graag, groot dank.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon

Post by tripodmvr »

Ek het nog altyd maks TPL met 1mm verkort. Die lande se ingangshoek is so by 2 na 4 grade en daarom is die afstand na die lande op 1mm vanaf 'n vassteekposisie, nog steeds baie naby. My geweer se maksimum TPL wat ek gebruik is 57.7mm, so Nosler se 57,4mm (SAAMI Maksimum TPL) klink na 'n baie veilige roep. OOrmatige druk is nie die probleem nie. Dit is die baie hoër druk met min dryfmiddel.

Laai een of 2 met 'n 57,4mm TPL en kyk hoe dit spoed affekteer. Dit sal 'n antwoord gee of die afstand na die lande die hoër druk te weeg bring.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon

Post by Lategan1 »

Groot dank, maak so.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon

Post by Geno »

tripodmvr wrote: Mon Jan 31, 2022 8:28 am Daardie 55gr koeël is nie in my QL databasis nie
#17291 is die 500qt bulkpack

".224, 55, Nosler Varmag Btip 17240 ","55",".795","","","","","",".224",".218",".218","","","","","","","","","","25"
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon

Post by Lategan1 »

Geno wrote: Tue Feb 01, 2022 12:09 pm
tripodmvr wrote: Mon Jan 31, 2022 8:28 am Daardie 55gr koeël is nie in my QL databasis nie
#17291 is die 500qt bulkpack

".224, 55, Nosler Varmag Btip 17240 ","55",".795","","","","","",".224",".218",".218","","","","","","","","","","25"
Dankie Geno.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon

Post by tripodmvr »

Dankie vir die data.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon

Post by Lategan1 »

tripodmvr wrote: Tue Feb 01, 2022 11:38 am Ek het nog altyd maks TPL met 1mm verkort. Die lande se ingangshoek is so by 2 na 4 grade en daarom is die afstand na die lande op 1mm vanaf 'n vassteekposisie, nog steeds baie naby. My geweer se maksimum TPL wat ek gebruik is 57.7mm, so Nosler se 57,4mm (SAAMI Maksimum TPL) klink na 'n baie veilige roep. OOrmatige druk is nie die probleem nie. Dit is die baie hoër druk met min dryfmiddel.

Laai een of 2 met 'n 57,4mm TPL en kyk hoe dit spoed affekteer. Dit sal 'n antwoord gee of die afstand na die lande die hoër druk te weeg bring.
Middag Tripod.

Lading steeds 24.5gr S321,
Vorige TPL: 58.2mm @ 3278 vps.
Nuwe TPL dalend:
58.0mm @ 3263
57.7mm @ 3261 (ES 6, 2 skote, groep goed, “flat spot”)
57.4mm @ 3279
Geen druk.

57.7 het volgens my potensiaal. Kortste TPL resultate toon dalk reeds effe styging van vps.(relatief met slegs 2 skote) Kan ook 57.0 laai vir kontrole m.b.t. jou waarneming?

Aanbeveling asb? Ek nou reeds 1.4mm van lande. Het lengte ook kontroleer, korrek. Kamer was goed skoongemaak!!

Dankie!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon

Post by tripodmvr »

Nodespoed bereken nog as 3230vps en 'n lading van 24,1gr. Dit is met die TPL van 57,7mm. Kyk wat die' lading doen met groepering.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon

Post by Lategan1 »

Maak so en mooi week vir jou.

Dankie.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon

Post by Lategan1 »

tripodmvr wrote: Sun Feb 06, 2022 6:24 pm Nodespoed bereken nog as 3230vps en 'n lading van 24,1gr. Dit is met die TPL van 57,7mm. Kyk wat die' lading doen met groepering.
Terugvoer.

Teleskoop ingestel met hierdie lading. Twee sny en 3de F plus skutfout op 100m. Gaan ook 5-skoot skiet op 200m vir bevestiging. Glo hierdie is die nommer, onthou dit is met die baie bekende PMP doppe. :o

Baie dankie Tripod.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon

Post by Alwyn »

Geno wrote: Tue Feb 01, 2022 12:09 pm
tripodmvr wrote: Mon Jan 31, 2022 8:28 am Daardie 55gr koeël is nie in my QL databasis nie
#17291 is die 500qt bulkpack

".224, 55, Nosler Varmag Btip 17240 ","55",".795","","","","","",".224",".218",".218","","","","","","","","","","25"
Dankie Geno! Ek het geweet die antwoord sal hier wees!!
Post Reply