QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon
Goeie dag.
Kan een van ons QL kundiges help asb.
Geen klankdemper nie.
Kaliber: .223 Rem
Node mikpunt: +_3250vps
Koeel: Nosler Varmageddon
Koeel gewig: 55gr #17291
Dop: PMP
Doplengte gesny: 44.5mm
H2O gevuurde doppe: 30.17gr
Slagdop: Fiochi SR
TPL 58.3 mm; MOL= 47.0mm (0.4mm[edit 0.5] spring)
Magasynkaslengte: nvt
Loop Lengte: 610mm
Loopdraai: Onbekend
Kruit: S321
Lading: 24.5gr @ Gem. 3278vps
Magnetospeed by kroon
By voorbaat baie dankie.
Beste.

Last edited by Lategan1 on Tue Feb 01, 2022 9:03 am, edited 2 times in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon
Gee asb gemete lengte van die koeël. Basis tot by punt.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon
Dankie Tripod.
Staan hier weggesteek
TPL 58.3 mm;
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon
Daardie 55gr koeël is nie in my QL databasis nie. Ek moet dus die lengte daarvan kry om die berekening reg te kan doen. Ek soek nie TPL nie, maar verwys na die koeël self (die punt soos almal verkeerdelik na verwys)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon
Hiermee: 20.75mm.
Baie dankie en verskoon die alewige punt!
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon
1. Die brandtempo is witwarm met die data gegee. QL voorspel 3004vps met daardie lading. Dit dui op moontlike koeël wat styf in die lande gedruk is. Ek skiet gewoonlik met 57mm TPL.
2. Indien jy met die TPL van 58.3mm wil voortgaan, laai dan 24,1gr om 'n teiknspoed van 3230vps te kry. Hopelik maak die groepe ook toe. Druk is by 52K psi, so baie veilig.
2. Indien jy met die TPL van 58.3mm wil voortgaan, laai dan 24,1gr om 'n teiknspoed van 3230vps te kry. Hopelik maak die groepe ook toe. Druk is by 52K psi, so baie veilig.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon
Môre, interessant, dankie. Net weer les hoekom mens by minimum lading, of dan +1gr vanaf min. wat ook algemeen gedoen word, begin. Dit alles het ek so gedoen, gesien spoed is relatief hoog. Die lading wat ek vir jou gegee het, is waar ek gestop het en is die gem. tussen min. en maks. aanbevole kruitlading.tripodmvr wrote: Mon Jan 31, 2022 10:19 pm 1. Die brandtempo is witwarm met die data gegee. QL voorspel 3004vps met daardie lading. Dit dui op moontlike koeël wat styf in die lande gedruk is. Ek skiet gewoonlik met 57mm TPL.
2. Indien jy met die TPL van 58.3mm wil voortgaan, laai dan 24,1gr om 'n teiknspoed van 3230vps te kry. Hopelik maak die groepe ook toe. Druk is by 52K psi, so baie veilig.
Ek meet die volgende, het vergelyk met my bestaande lading en mates van Sierra Varmint koeël.
Sierra koeël deursnee: .2225/.223” (verskeies)
Varmageddon deursnee: .2235
Sierra MTPL my geweer = 57.8mm
Varma MTPL my geweer = 58.8mm
Nosler ladingdata = 57.4mm
Die ogiewe verskil, die Varma is langer asook dieper in die lande, maar beslis nie teen die lande nie. Spring is minimum 0.5mm op die ogief. Geen druktekens nie, slagdoppe pragtig rond.
Sal ek TPL verkort na 58mm en daarvan korter laai vir groep evaluasie en spoed wat dalk verminder? Of nog korter?
Luister graag, groot dank.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon
Ek het nog altyd maks TPL met 1mm verkort. Die lande se ingangshoek is so by 2 na 4 grade en daarom is die afstand na die lande op 1mm vanaf 'n vassteekposisie, nog steeds baie naby. My geweer se maksimum TPL wat ek gebruik is 57.7mm, so Nosler se 57,4mm (SAAMI Maksimum TPL) klink na 'n baie veilige roep. OOrmatige druk is nie die probleem nie. Dit is die baie hoër druk met min dryfmiddel.
Laai een of 2 met 'n 57,4mm TPL en kyk hoe dit spoed affekteer. Dit sal 'n antwoord gee of die afstand na die lande die hoër druk te weeg bring.
Laai een of 2 met 'n 57,4mm TPL en kyk hoe dit spoed affekteer. Dit sal 'n antwoord gee of die afstand na die lande die hoër druk te weeg bring.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon
Groot dank, maak so.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon
#17291 is die 500qt bulkpack
".224, 55, Nosler Varmag Btip 17240 ","55",".795","","","","","",".224",".218",".218","","","","","","","","","","25"
Goed, beter, 6millimeter!
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon
Dankie Geno.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon
Dankie vir die data.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon
Middag Tripod.tripodmvr wrote: Tue Feb 01, 2022 11:38 am Ek het nog altyd maks TPL met 1mm verkort. Die lande se ingangshoek is so by 2 na 4 grade en daarom is die afstand na die lande op 1mm vanaf 'n vassteekposisie, nog steeds baie naby. My geweer se maksimum TPL wat ek gebruik is 57.7mm, so Nosler se 57,4mm (SAAMI Maksimum TPL) klink na 'n baie veilige roep. OOrmatige druk is nie die probleem nie. Dit is die baie hoër druk met min dryfmiddel.
Laai een of 2 met 'n 57,4mm TPL en kyk hoe dit spoed affekteer. Dit sal 'n antwoord gee of die afstand na die lande die hoër druk te weeg bring.
Lading steeds 24.5gr S321,
Vorige TPL: 58.2mm @ 3278 vps.
Nuwe TPL dalend:
58.0mm @ 3263
57.7mm @ 3261 (ES 6, 2 skote, groep goed, “flat spot”)
57.4mm @ 3279
Geen druk.
57.7 het volgens my potensiaal. Kortste TPL resultate toon dalk reeds effe styging van vps.(relatief met slegs 2 skote) Kan ook 57.0 laai vir kontrole m.b.t. jou waarneming?
Aanbeveling asb? Ek nou reeds 1.4mm van lande. Het lengte ook kontroleer, korrek. Kamer was goed skoongemaak!!
Dankie!
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon
Nodespoed bereken nog as 3230vps en 'n lading van 24,1gr. Dit is met die TPL van 57,7mm. Kyk wat die' lading doen met groepering.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon
Maak so en mooi week vir jou.
Dankie.
Beste.
Dankie.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon
Terugvoer.tripodmvr wrote: Sun Feb 06, 2022 6:24 pm Nodespoed bereken nog as 3230vps en 'n lading van 24,1gr. Dit is met die TPL van 57,7mm. Kyk wat die' lading doen met groepering.
Teleskoop ingestel met hierdie lading. Twee sny en 3de F plus skutfout op 100m. Gaan ook 5-skoot skiet op 200m vir bevestiging. Glo hierdie is die nommer, onthou dit is met die baie bekende PMP doppe.
Baie dankie Tripod.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: QL hulp .223Rem met 55gr Varmageddon
Dankie Geno! Ek het geweet die antwoord sal hier wees!!