As ek Jaracal op my foon gebruik kan ek die hoof skerm sien met al die onderwerpe. As ek op n onderwerp klik kan ek dit oopmaak en lees maar die hele skerm verander na donker grys. As ek terug gaan na hoofskerm vertoon dit weer normaal. As die skerm donker grys is kan ek geen skakel oop maak nie.
Ek gebruik Andoid V 7 op Huawei Foon en gebruik die direkte skakel soos voorsien deur Google. EK gebruik geen 3de party program soos Tapatalk.
Enige voorstelle?
Hoof skerm
https://imgur.com/gJg4Wsj
Onderwerp
https://imgur.com/H08luxf
Jaracal op my Foon
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 299
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Jaracal op my Foon
Last edited by Zuku on Sun Apr 14, 2024 3:36 pm, edited 1 time in total.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Jaracal op my Foon
Scroll heeltemaal na regs en select jou opsie dan scroll weer links
Maak 'n verskil
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 299
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Jaracal op my Foon
Ek het nog geen oplossing vir my foon se probleem nie. "Scroll heeltemaal na regs en select jou opsie dan scroll weer links" help ongelukkig nie?
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Jaracal op my Foon
Heel onder regs gaan hy jou vra continue in browser of tapatalk. Kies continue in browser.
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Jaracal op my Foon
Jy moet eers so vêr as moontlik AF scroll.Zuku wrote: Wed May 15, 2024 5:48 pm Ek het nog geen oplossing vir my foon se probleem nie. "Scroll heeltemaal na regs en select jou opsie dan scroll weer links" help ongelukkig nie?
As jy dan REGS scroll, sal jy die opsies kry waarvan Ratel en Malan123 praat.
Groetnis
Philip
Philip