Jaracal op my Foon

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
Zuku
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 299
Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm

Jaracal op my Foon

Post by Zuku »

As ek Jaracal op my foon gebruik kan ek die hoof skerm sien met al die onderwerpe. As ek op n onderwerp klik kan ek dit oopmaak en lees maar die hele skerm verander na donker grys. As ek terug gaan na hoofskerm vertoon dit weer normaal. As die skerm donker grys is kan ek geen skakel oop maak nie.

Ek gebruik Andoid V 7 op Huawei Foon en gebruik die direkte skakel soos voorsien deur Google. EK gebruik geen 3de party program soos Tapatalk.

Enige voorstelle?

Hoof skerm
https://imgur.com/gJg4Wsj

Onderwerp
https://imgur.com/H08luxf
Last edited by Zuku on Sun Apr 14, 2024 3:36 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Jaracal op my Foon

Post by Ratel »

Scroll heeltemaal na regs en select jou opsie dan scroll weer links
Maak 'n verskil
Zuku
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 299
Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm

Re: Jaracal op my Foon

Post by Zuku »

Ek het nog geen oplossing vir my foon se probleem nie. "Scroll heeltemaal na regs en select jou opsie dan scroll weer links" help ongelukkig nie?
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Jaracal op my Foon

Post by Malan123 »

Heel onder regs gaan hy jou vra continue in browser of tapatalk. Kies continue in browser.
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Jaracal op my Foon

Post by Philip J »

Zuku wrote: Wed May 15, 2024 5:48 pm Ek het nog geen oplossing vir my foon se probleem nie. "Scroll heeltemaal na regs en select jou opsie dan scroll weer links" help ongelukkig nie?
Jy moet eers so vêr as moontlik AF scroll.
As jy dan REGS scroll, sal jy die opsies kry waarvan Ratel en Malan123 praat.
Groetnis
Philip
Post Reply