Goeienaand Jaracal,
Ek is so stadigaan op soek na n sywaartse teleskoopmontering vir n 303 No 4 Mk 2.
Een van ons lidmate het n byna nuwe Fazakerley 303 vir een van ons jong boere gegee, en ons soek nou n teleskoopmontering vir hom.
Laat weet asb as iemand meer weet, of so iets het?
Ons sal waarskynlik ook kyk na n nuwe "varkboud" (agterste kolf) vir die geweer.
303 teleskoopmontering & kolf
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 303 teleskoopmontering & kolf
My 303 het 'n pasgemaakte montering bo op die aksie aangebring. Kan 'n picatinny rail nie dalk so vasgesit word nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: 303 teleskoopmontering & kolf
Ds J
Thor ingenieurswerke naby Pretoria, maak monterings vir Lee Enfields en hulle kan selfs n kolf verskaf.
Thor ingenieurswerke naby Pretoria, maak monterings vir Lee Enfields en hulle kan selfs n kolf verskaf.
Groetnis
Philip
Philip
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 303 teleskoopmontering & kolf
Oom Driepoot, die geweer is nog 100% oorspronklik. Ons wil wees probeer om daarby te bly, dus soek ons n sywaartse montering en n hoër kolf.tripodmvr wrote: Tue Jan 09, 2024 4:39 am My 303 het 'n pasgemaakte montering bo op die aksie aangebring. Kan 'n picatinny rail nie dalk so vasgesit word nie?
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 303 teleskoopmontering & kolf
Baie dankie!Philip J wrote: Tue Jan 09, 2024 7:12 am Ds J
Thor ingenieurswerke naby Pretoria, maak monterings vir Lee Enfields en hulle kan selfs n kolf verskaf.
-
Clemens
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Fri Jan 20, 2023 8:37 am
Re: 303 teleskoopmontering & kolf
Pieter Koekemoe - 084 653 2119 hy maak hulle heel netjies.
DS J, het sommer paar kiekies vir jou gewhatsapp.
DS J, het sommer paar kiekies vir jou gewhatsapp.
Boss&co 12 boor, 303 no 2 mk4, taurus. 357 Mag, BSA .222, Howa 7mm RM, Sako 85 308
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 303 teleskoopmontering & kolf
Dankie, ek sal kontak maak.
