303 teleskoopmontering & kolf

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2141
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

303 teleskoopmontering & kolf

Post by Ds J »

Goeienaand Jaracal,

Ek is so stadigaan op soek na n sywaartse teleskoopmontering vir n 303 No 4 Mk 2.

Een van ons lidmate het n byna nuwe Fazakerley 303 vir een van ons jong boere gegee, en ons soek nou n teleskoopmontering vir hom.

Laat weet asb as iemand meer weet, of so iets het?

Ons sal waarskynlik ook kyk na n nuwe "varkboud" (agterste kolf) vir die geweer.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 303 teleskoopmontering & kolf

Post by tripodmvr »

My 303 het 'n pasgemaakte montering bo op die aksie aangebring. Kan 'n picatinny rail nie dalk so vasgesit word nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: 303 teleskoopmontering & kolf

Post by Philip J »

Ds J
Thor ingenieurswerke naby Pretoria, maak monterings vir Lee Enfields en hulle kan selfs n kolf verskaf.
Groetnis
Philip
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2141
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: 303 teleskoopmontering & kolf

Post by Ds J »

tripodmvr wrote: Tue Jan 09, 2024 4:39 am My 303 het 'n pasgemaakte montering bo op die aksie aangebring. Kan 'n picatinny rail nie dalk so vasgesit word nie?
Oom Driepoot, die geweer is nog 100% oorspronklik. Ons wil wees probeer om daarby te bly, dus soek ons n sywaartse montering en n hoër kolf.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2141
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: 303 teleskoopmontering & kolf

Post by Ds J »

Philip J wrote: Tue Jan 09, 2024 7:12 am Ds J
Thor ingenieurswerke naby Pretoria, maak monterings vir Lee Enfields en hulle kan selfs n kolf verskaf.
Baie dankie!
Clemens
Newbie
Newbie
Posts: 38
Joined: Fri Jan 20, 2023 8:37 am

Re: 303 teleskoopmontering & kolf

Post by Clemens »

Pieter Koekemoe - 084 653 2119 hy maak hulle heel netjies.

DS J, het sommer paar kiekies vir jou gewhatsapp.
Boss&co 12 boor, 303 no 2 mk4, taurus. 357 Mag, BSA .222, Howa 7mm RM, Sako 85 308
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2141
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: 303 teleskoopmontering & kolf

Post by Ds J »

Dankie, ek sal kontak maak.
Post Reply