Dagse, iets vreemd gebeur met my geweer.
Silencer 1 skiet bitter mooi tight groups. Silencer 2 skiet 2" groups op 100m met presies dieselfde lading.
Al verskil wat ek kan agterkom is dat silencer 1 omtrent 350gram meer weeg. So dit se vir my die harmonics op die barrel verander bietjie.
Wat is die maklikste manier om silencer 2 te laat group sonder om van voor af met lading ontwikkeling te begin??
Silencer 1 en 2 "clip" glad nie. Die poi verskil is omtrent 80mm vertikaal op 100m tussen die twee silencers. Dis n 24" heavy varmint barrel, so dis ook bietjie vreemd mar seker verstaanbaar.
Nog n Slilencer vraag
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Nog n Slilencer vraag
Gebruik waterpypklampe en klamp n totaal van 340gram aan nr 2. Dit sal aandui watter effek die gewig het.
Ek weet van verskillende skuts wie se gewere bietjie akkurater is met n knaldemper. Die ekstra gewig maak n verskil aan die beweging van die loop.
Ek weet van verskillende skuts wie se gewere bietjie akkurater is met n knaldemper. Die ekstra gewig maak n verskil aan die beweging van die loop.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nog n Slilencer vraag
Kyk of die koeëls nie No. 2 raak nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Nog n Slilencer vraag
Soms vlieg hulle net baie naby aan die "baffels" deur, sonder om enige tekens te los.
Ek het al verskeie gewere, my eie .22 inkluis, se presisie verbeter deur die demper se gat so 0,5mm groter te boor.
Daar mag natuurlik ander redes ook wees.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Nog n Slilencer vraag
Hoe beïnvloed die groter gat sy dempvermoë?Alwin wrote: Sun Dec 10, 2023 9:54 pm Soms vlieg hulle net baie naby aan die "baffels" deur, sonder om enige tekens te los.
Ek het al verskeie gewere, my eie .22 inkluis, se presisie verbeter deur die demper se gat so 0,5mm groter te boor.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Nog n Slilencer vraag
Neewat teoreties maak dit verskil, maar in die regte lewe gaan jy niks agterkom nieDs J wrote: Sun Dec 10, 2023 10:24 pmHoe beïnvloed die groter gat sy dempvermoë?Alwin wrote: Sun Dec 10, 2023 9:54 pm Soms vlieg hulle net baie naby aan die "baffels" deur, sonder om enige tekens te los.
Ek het al verskeie gewere, my eie .22 inkluis, se presisie verbeter deur die demper se gat so 0,5mm groter te boor.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Nog n Slilencer vraag
N oud geweersmid het eendag my vertel dat hy n .22 sin tot 10mm oop geboor het voor dit werklik n verskil gemaak het.... hy't juis die 270 se gat tot 8.5mm geboor, sonder dat ek iets kon agterkom in terug skop & klank
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Nog n Slilencer vraag
Of die klank beïnvloed word of nie, maak net saak as die geweer reeds akkuraat is.Ds J wrote: Sun Dec 10, 2023 10:24 pmHoe beïnvloed die groter gat sy dempvermoë?Alwin wrote: Sun Dec 10, 2023 9:54 pm Soms vlieg hulle net baie naby aan die "baffels" deur, sonder om enige tekens te los.
Ek het al verskeie gewere, my eie .22 inkluis, se presisie verbeter deur die demper se gat so 0,5mm groter te boor.
- rustiek
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Fri Oct 20, 2023 7:51 pm
Re: Nog n Slilencer vraag
Ek het my 338WM se Warrior silencer met break vir n ruk op die 270 gebruik. Later het ek n 270 Mute opgesit. Die verskil in klank demp was nogal groot. Daar was minder van n verskil in skop tussen die twee, maar daar was tog n verskil.
Sent from my SM-A336E using Tapatalk
Sent from my SM-A336E using Tapatalk