Die reuk van ontbrande kruit
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Die reuk van ontbrande kruit
Weer paar gewere aangeskaf na 20 jaar. Jag net papier deesdae so hoop ek word nogsteeds toegelaat om deelteneem op die forum. So baie het verander in die 20 jaar, weet nie of ek daai tyd net nie sulke goeie gewere gehad het nie en of ek net nie so n goeie skut was nie, maar baie makliker met die nuwe gewere om goeie groepering te kry. Herlaai het ook meer wetenskaplik geword en baie vinniger.
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1395
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Die reuk van ontbrande kruit
Welkom hier, bly jy is terug in die skiet-game 
Sent from my M2101K6G using Tapatalk

Sent from my M2101K6G using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Die reuk van ontbrande kruit
Welkom. Al die tegnologie is hier om te help, maar die bestanddele is deesdae skaars en duur. Kom praat saam.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Die reuk van ontbrande kruit
Welkom hier, vanwaar is jy?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: Die reuk van ontbrande kruit
Hoop nie julle hou dit teen my nie, maar laaste 20 jaar in Skotland. Dit is een van die redes hoekom ek so lank gevat het om weer n paar gewere te kry. Ek weet dit vat nou langer daar by julle om likens te kry as 30 jaar gelede maar hier vat dit bietjie langer en nie omdat hulle lui is nie. Baie vorms om in te vul en mense wat hulle met praat.
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Die reuk van ontbrande kruit
Welkom!
Deel wat mooi en suksesvol gejag word daar in die Hooglande, ongeag op papier!
Beste.
Deel wat mooi en suksesvol gejag word daar in die Hooglande, ongeag op papier!
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Die reuk van ontbrande kruit
Praat van papier jag, het jy al op Blair Atholl baan geskiet?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: Die reuk van ontbrande kruit
Nee nog nie, maar op die kaarte, as ek n klub kan by aansluit wat daar skiet. Het jy al daar geskiet?swc-tr wrote: Thu Nov 10, 2022 7:11 am Praat van papier jag, het jy al op Blair Atholl baan geskiet?
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Die reuk van ontbrande kruit
Was gelukkig genoeg om in 2009 daar te kon skiet, op uitnodiging van Allan Mabon.
Pragtige uitsig, maar moeilike kondisies.
Pragtige uitsig, maar moeilike kondisies.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: Die reuk van ontbrande kruit
Ja, Skotland kan noggal die beste uit jou bring. Jy leer nogal hoe om wind te lees en die rigting verander ook baie gou. En moenie bang wees vir bietjie reen nie. Maar dan betaal ons nie vir water nie en ken nie water beperkings nie, so kla nie. Ek sal nog bietjie oefen op 500m en dan meskien oor so jaar aansluit by West Athol klub.swc-tr wrote: Thu Nov 10, 2022 12:24 pm Was gelukkig genoeg om in 2009 daar te kon skiet, op uitnodiging van Allan Mabon.
Pragtige uitsig, maar moeilike kondisies.
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: Die reuk van ontbrande kruit
Ja, ammunisie en herlaai bestandele raak baie skaars hier ook en baie duur. Baie van die maatskappye het klaar gese hulle het fokus verander om militere vraag te vul eerder as die publieke vraag. CCI slagdoppie en Swiss RS kruit wat ek gebruik is baie skaars. Ek het laas naweek 5:00 die oggend gery om 1800 CCI BR4 slagdoppies 500km van my af te gaan koop. Dit was die laaste wat ek in Skotland kon kry.tripodmvr wrote: Wed Nov 09, 2022 7:13 am Welkom. Al die tegnologie is hier om te help, maar die bestanddele is deesdae skaars en duur. Kom praat saam.
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Die reuk van ontbrande kruit
Is Blairadam naby Kinross jou klub skietbaan?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: Die reuk van ontbrande kruit
Ja, Fife & Kinross Full Bore Rifle Club. Is n F-Class klub en hulle gebruik die baan en dan n menigte ander klubs ook.
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA