Hallo Almal

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Zack Benade

Hallo Almal

Post by Zack Benade »

Ek is Zack Benade en woon in Bloemfontein.  Baie jare terug het ek Silhouette baie geniet.  Hierna het ek ernstig begin boogskiet waarin ek 4 keer my Protea klere gekry in die sport.  Intussen het ek en my twee seuns weer akteif begin geweer skiet.  Ek skiet tans 'n 6mmBR met 'n 12-42x56 Nightforce.  Wat 'n geweer om nie eers van LEKKER te praat nie.  My ander een is 'n Sako 75 Stainless in 'n 7mm08. 
Ek is van plan om my geweerskiet te geniet saam met my twee seuns. Dankie aan Jaracal wat hierdie geselsies en nuwe Vriende moontlik maak.

Skiet Groete
Zack
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Hallo Almal

Post by JACQUES BOTHA »

Welkom Zack.
Zack was sommer n groot jagter en n knap skut , soos met die boog  gee hy 100% effort in syy roere.
Welkom Zack jy sal dit geniet hier.
Julle kan hom maar vrae , hy sal goeie raad gee or die boesman wapens en boere roere
Geniet dit Zack
Groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
Zack Benade

Re: Hallo Almal

Post by Zack Benade »

Dankie vir die hartlike verwelkoming Jacques.

Groete
Zack
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Hallo Almal

Post by DawieKotze »

Welkom Zack!

Dit klink asof jy sommer baie kennis het om te deel - ek sien uit daarna!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: Hallo Almal

Post by Vosman »

Welkom Zack!
Ek sien uit om van jou stories en advies te hoor.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Hallo Almal

Post by BLOK »

Ek is bly hier kom nog n slim man uit, dit sorg vir net mer goeie antwoorde en beskrywings daar waar ons hulp kort

Baie welkom en moet nie terug hou nie.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Hallo Almal

Post by PITSMIT »

dagse zack

welkom op die forum.  geniet dit hier
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Hallo Almal

Post by theedge »

Zack bly om kennis te maak en welkom
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Hallo Almal

Post by Penkop »

VRYYYYYYYYYYYYYYYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Hallo Almal

Post by Jagtersdok »

Welkom en geniet dit
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Hallo Almal

Post by JPS »

Zack,

Baie elkom, Sien self uit dat jy kennis met ons deel.

Groete
JP
Post Reply