Hallo Almal
-
Zack Benade
Hallo Almal
Ek is Zack Benade en woon in Bloemfontein. Baie jare terug het ek Silhouette baie geniet. Hierna het ek ernstig begin boogskiet waarin ek 4 keer my Protea klere gekry in die sport. Intussen het ek en my twee seuns weer akteif begin geweer skiet. Ek skiet tans 'n 6mmBR met 'n 12-42x56 Nightforce. Wat 'n geweer om nie eers van LEKKER te praat nie. My ander een is 'n Sako 75 Stainless in 'n 7mm08.
Ek is van plan om my geweerskiet te geniet saam met my twee seuns. Dankie aan Jaracal wat hierdie geselsies en nuwe Vriende moontlik maak.
Skiet Groete
Zack
Ek is van plan om my geweerskiet te geniet saam met my twee seuns. Dankie aan Jaracal wat hierdie geselsies en nuwe Vriende moontlik maak.
Skiet Groete
Zack
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Hallo Almal
Welkom Zack.
Zack was sommer n groot jagter en n knap skut , soos met die boog gee hy 100% effort in syy roere.
Welkom Zack jy sal dit geniet hier.
Julle kan hom maar vrae , hy sal goeie raad gee or die boesman wapens en boere roere
Geniet dit Zack
Groete
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Hallo Almal
Welkom Zack!
Dit klink asof jy sommer baie kennis het om te deel - ek sien uit daarna!
Dit klink asof jy sommer baie kennis het om te deel - ek sien uit daarna!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Hallo Almal
Welkom Zack!
Ek sien uit om van jou stories en advies te hoor.
Ek sien uit om van jou stories en advies te hoor.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Hallo Almal
Ek is bly hier kom nog n slim man uit, dit sorg vir net mer goeie antwoorde en beskrywings daar waar ons hulp kort
Baie welkom en moet nie terug hou nie.
Blok
Baie welkom en moet nie terug hou nie.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Hallo Almal
dagse zack
welkom op die forum. geniet dit hier
welkom op die forum. geniet dit hier
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Hallo Almal
Zack bly om kennis te maak en welkom
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Hallo Almal
VRYYYYYYYYYYYYYYYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Hallo Almal
Welkom en geniet dit
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Hallo Almal
Zack,
Baie elkom, Sien self uit dat jy kennis met ons deel.
Groete
JP
Baie elkom, Sien self uit dat jy kennis met ons deel.
Groete
JP