Ja n pel van my het ook nou die 2de op gehou vir die 60ste keer en nou stink dit eweskielik vir hom as ons om n braai rook, ekt hom laas gese om binne by die vrouens te gaan sitMaroelas wrote: Mon Jan 11, 2021 1:28 pmEn daar is niemand wat meer kan kla oor rook as ex-rokers nie!
Vry van die rook verslawing!!!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Ajviljoen260rem
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Capt. Oblivious wrote: Mon Jan 11, 2021 1:45 pm![]()
Ja n pel van my het ook nou die 2de op gehou vir die 60ste keer en nou stink dit eweskielik vir hom as ons om n braai rook, ekt hom laas gese om binne by die vrouens te gaan sitMaroelas wrote: Mon Jan 11, 2021 1:28 pmEn daar is niemand wat meer kan kla oor rook as ex-rokers nie!
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Na 26 jaar se rook, het ek uiteindelik opgehou rook in Julie 2019 (toe ons uitvind ons gaan vir die eerste keer ouers word). Dit was eintlik baie maklik, die eerste paar maande het ek nog lekker lus geraak vir rook, maar daarna was ek ok.
Ek kan wel die volgende se:
1. Ek voel nie beter of slegter nie, almal het gese ek gaan beter proe, ruik ens......alles is nog dieselfde;
2. Rook ruik moer lekker!!! Dit sal seker vir altyd vir my lekker ruik;
3. Ek ry gereeld fiets (Transbaviaans, Karoo2Coast, Wines2Whales etc.) en daar is geen verskil vir my na die ophou nie ...... ek het regti gedink ek gaan beter ry

Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
PW, as die jare op jou toesak sal jy nog vorentoe bly wees dat jy opgehou het!!
As jy nou so braaf is en geen verskil voel nie, verhinder niks jou om maar weer te begin en jou longe met roet en teer uit te voer nie!!
As jy nou so braaf is en geen verskil voel nie, verhinder niks jou om maar weer te begin en jou longe met roet en teer uit te voer nie!!
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Nee, glo my ek se nie dat dit nie baie sleg vir mens is nie, en het glad nie 'n begeerte om weer te begin rook nie (jammer as dit die afleiding was)PWV wrote: Sat Jan 16, 2021 5:40 pm PW, as die jare op jou toesak sal jy nog vorentoe bly wees dat jy opgehou het!!
As jy nou so braaf is en geen verskil voel nie, verhinder niks jou om maar weer te begin en jou longe met roet en teer uit te voer nie!!
Ek verwys na die feit dat baie van my friende wat ophou rook se ervarings was dat hulle beter ruik, beter proe en beter presteer in sport.
Ek het geen van die verbeterings ervaar toe ek ophou rook (of na 18 maande) nie.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Dis nou 13 days and counting...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Toemaar, jy gaan binnekort begin om die kinders te vloek en die honde te skop dan steek jy maar weer 'n gwaai op.
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Gaan dinge goed by die huis, Ma nog darem lief vir jou
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Byt maar net vas Wouter!
Dis die moeite werd
Last edited by Philip J on Tue May 10, 2022 3:13 pm, edited 1 time in total.
Groetnis
Philip
Philip
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Sterk staan Wouter!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Sterkte wout
mense wat se na 'n jaar voel mens so goed, en al daai nonsens.
na 'n jaar voel mens maar nog net so lis, en hoes.
na 2 jaar begin mens groot verskil voel.
ek gelukkig al 5 of 6 jaar. nie seker
mense wat se na 'n jaar voel mens so goed, en al daai nonsens.
na 'n jaar voel mens maar nog net so lis, en hoes.
na 2 jaar begin mens groot verskil voel.
ek gelukkig al 5 of 6 jaar. nie seker
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Al wat ek vir julle manne vandag kan se is 14 days and counting!
Cappy ek vermoed Mamma is al lankal nie meer lief vir my nie. Niks met die rook uit te waai nie.
Cappy ek vermoed Mamma is al lankal nie meer lief vir my nie. Niks met die rook uit te waai nie.
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Welldone Wouter,
Ek ook nou op 2 jaar, onthou net, more is makliker as vandag...
As mens weer kyk is dit n paar maande.
Ek ook nou op 2 jaar, onthou net, more is makliker as vandag...
As mens weer kyk is dit n paar maande.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Boeta ek hou duime vas jy wen hom !Wouter Roets wrote:Al wat ek vir julle manne vandag kan se is 14 days and counting!
Cappy ek vermoed Mamma is al lankal nie meer lief vir my nie. Niks met die rook uit te waai nie.
As jy baie lis raak om een aan te steek dan jaag jy eerder net vir mamma bietjie rond

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
JeanF van Heerden
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Sun Sep 03, 2017 12:02 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Bly om dit te hoor en sterkte daar Drink baie water en moenie n trek van n sigaret neem nie. Ek het November 2006 opgehou na oor die 30 jaar se gerook weens drie hart aanvalle Moet se my laaste pakkie sigarette het vir n jaar lank saam met my in my bakkie gery en is nogsteeds toe op my baar.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Ek is op 19 jaar van ophou. You can do it!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Netso oor die 3 maande en n ekstra 10kg later.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Mooi Wouter wel gedaan.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Jy't die res van jou lewe om die 10+10kg af te skud. Sterkstaan Wouter.Wouter Roets wrote:Netso oor die 3 maande en n ekstra 10kg later.
Shoot straight
Francois Vogel
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
27 November 2018 23:45 was my laaste sigaret. Beste besluit ooit.
Nooit beter asemgehaal, geproe of oefening gekry daarna nie, maar dit is lekker om nie gereeld rook plek te soek nie. Kan nou aan langer gesprekke deelneem sonder om af en toe te verdwyn vir 'n dampie.
Nooit beter asemgehaal, geproe of oefening gekry daarna nie, maar dit is lekker om nie gereeld rook plek te soek nie. Kan nou aan langer gesprekke deelneem sonder om af en toe te verdwyn vir 'n dampie.
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Welgedaan Wouter!
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2149
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Vasbyt en baie sterkte. Dit is regtig die moeite werd.
Die versoeking/behoefte om weer te begin het gewoonlik n ritme of n lont wat hom wil afskop. As n mens dit kan identifiseer help dit ook baie.
-
pietskiet
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Wat dink julle ouens van Vaping - gesonder as rook of nie? Mens lees baie goed op die internet, maar uiteraard kan niemand nog n mening fel oor die langtermyn gevolge van vaping nie.
Ek het heeltemal te baie na my smaak begin rook, en toe oorgeslaan na die vapes toe. Gee nie daai selfde kick as n sigaret nie, maar dit doen sy ding en het baie ander voordele bo rook - ruik nie, jou mond proe nie sleg nie, jy kan sommer in jou huis of kar n paar trekke vat, en jy hoef nie n hele sigaret op n slag te rook nie- een of twee trekke en jy druk die ding weer in jou sak.
Ek het heeltemal te baie na my smaak begin rook, en toe oorgeslaan na die vapes toe. Gee nie daai selfde kick as n sigaret nie, maar dit doen sy ding en het baie ander voordele bo rook - ruik nie, jou mond proe nie sleg nie, jy kan sommer in jou huis of kar n paar trekke vat, en jy hoef nie n hele sigaret op n slag te rook nie- een of twee trekke en jy druk die ding weer in jou sak.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Vaping is maar n bietjie cheat oor jy nogsteeds nicotine in kry....maar dit was die enigste manier wat ek die ander gemors kon los.pietskiet wrote:Wat dink julle ouens van Vaping - gesonder as rook of nie? Mens lees baie goed op die internet, maar uiteraard kan niemand nog n mening fel oor die langtermyn gevolge van vaping nie.
Ek het heeltemal te baie na my smaak begin rook, en toe oorgeslaan na die vapes toe. Gee nie daai selfde kick as n sigaret nie, maar dit doen sy ding en het baie ander voordele bo rook - ruik nie, jou mond proe nie sleg nie, jy kan sommer in jou huis of kar n paar trekke vat, en jy hoef nie n hele sigaret op n slag te rook nie- een of twee trekke en jy druk die ding weer in jou sak.
My gesondheid het ook woes verbeter na ek al 3 jaar net vape.....so veel so dat die belading op me lewensversekering hersien is en premie verlaag is. Ek moet dan nou ook vir Basjan hier op die groep, baie dankie sê vir sy hulp hoermee.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
pietskiet
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Thanks JD. Behalwe vir die nikotien (wat verslawend is) dink jy die goed is giftig of nie? M.a.w. wat is jou opinie oor die langtermyn impak op mens se gesondheid?