Het iemand ervaring met hierdie verkykers/rangefinders?
Hulle gaan nou op special vir omtrend R9k.
https://karoooutdoor.com/products/konus ... nder-1200m
Konus 1200 Rangefinding Binos
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Konus 1200 Rangefinding Binos
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Mitch
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Sun Dec 04, 2011 8:30 pm
Re: Konus 1200 Rangefinding Binos
Ek gebruik myne so amper n jaar. Vir die prys dink ek nie dat dit n slegte koop is nie
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Konus 1200 Rangefinding Binos
Hoe effektief range hy 'n springbok?
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Konus 1200 Rangefinding Binos
Dankie man. Kan jy so bietjie meer deel asb? Waarvoor gebruik jy hom en hoe groot teikens kan hy optel en op watter afstand? Hoe affekteer tyd van dag en lig sy werking?Mitch wrote: Thu Jun 30, 2022 8:03 am Ek gebruik myne so amper n jaar. Vir die prys dink ek nie dat dit n slegte koop is nie
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
