Konus 1200 Rangefinding Binos

Post Reply
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Konus 1200 Rangefinding Binos

Post by LoopSoosStroop »

Het iemand ervaring met hierdie verkykers/rangefinders?

Hulle gaan nou op special vir omtrend R9k.

https://karoooutdoor.com/products/konus ... nder-1200m
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Mitch
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Sun Dec 04, 2011 8:30 pm

Re: Konus 1200 Rangefinding Binos

Post by Mitch »

Ek gebruik myne so amper n jaar. Vir die prys dink ek nie dat dit n slegte koop is nie
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Konus 1200 Rangefinding Binos

Post by Pinkes »

Hoe effektief range hy 'n springbok?
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Konus 1200 Rangefinding Binos

Post by LoopSoosStroop »

Mitch wrote: Thu Jun 30, 2022 8:03 am Ek gebruik myne so amper n jaar. Vir die prys dink ek nie dat dit n slegte koop is nie
Dankie man. Kan jy so bietjie meer deel asb? Waarvoor gebruik jy hom en hoe groot teikens kan hy optel en op watter afstand? Hoe affekteer tyd van dag en lig sy werking?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Post Reply