Braai speserye - wat is jou gunstelling?
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Dagse julle
Ek staan nou so en braai hier n' vleisie, toe dink ek kom ek hoor bietjie wat is julle gunstelling braai speserye. Ek is bietjie uitgeet tans aan Worcestersous spice en Six Gun, is nou eers weer op die crakker sout, daai oranje bottel van Marnina wat so skiet as hulle in die vuur val. Wat gebruik julle manne, ek lus bietjie n' ander smaak.
Mooi dag

BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Daar is niks beter as Marina's Braaisout nie. My vrou sê ek is eentonig, maar ek dink nie daar is iets beter as dit op 'n lamtjoppie nie.
-
Krobb
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Ek gebruik ook die oranje bottel. Wissel af tussen garlic en black pepper.
Maar ek hou ook daarvan om net gewone skoon wit tafefelsout te gebruik saam witpeper.
Maar ek hou ook daarvan om net gewone skoon wit tafefelsout te gebruik saam witpeper.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Oranje bottel, die ander goed raak ek gou gatvol voor
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Probeer bikie suurlemoen sap saam jou braai spice sal nie glo hoe verander smaak nie
Ek hou ook van safari se biltong spice op lam rib
Ek hou ook van safari se biltong spice op lam rib
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Funky ouma se braaisout is baie lekker.
Ek gebruik die Marina altyd in die wildtuin, dis gemaklik om net een bottel saam te ry
Ek gebruik die Marina altyd in die wildtuin, dis gemaklik om net een bottel saam te ry
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Skut skut en ses geweer spice. Sout pepper koljander mengsel met n bietjie vars suurlemoen loop soos ant stienie met pink crocks.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Daai safari gemeng met 6gun loop soos n jetKolhasie wrote:Probeer bikie suurlemoen sap saam jou braai spice sal nie glo hoe verander smaak nie
Ek hou ook van safari se biltong spice op lam rib
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Dankie julle, ek is ook lief vir suurlemoen op my vark en ribbetjies. Ek pluk hulle sommer vars
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Die groot ding is, ek eet net vleis produkte en eiers. So ek raak gou uitgeeet aan een smaak. Ek het ook al Ouma wors spice en Worcestersous spice gemix en Wapad ens. Een ding wat ek nie kan sonder nie is Aromat, nee kyk n' eier proe maar nie dieselfde vir my sonder Aromat nie. Ek koop sommer n' kg tub by Econo Foods, want die refill packs van die winkels hou nie by my nie.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Vir Skaaptjops, slegs Sout, Peper en Suurlemoen sap. Al die ander goed meng ek Sixgun en Texan steak.
My Laaitie het so paar jaar terug die gier gekry om sy eie Braai spesery te maak. Ons het Knoffel vlokkies, koljander, Growwe Himalaya sout, Swart Peper korrels ens gemeng en in 'n grinder gesit. Ek het vir hom stickers laat maak, en hy het dit uit gedeel as geskenke. Was maar 'n duur uitstappie gewees

- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Growwe swart peper, growwe Himalayan sout en vars suurlemoen
Maak 'n verskil
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Presies net so. Vleis hoender & vis. Werk lekker in Air Braaier ookRatel wrote:Growwe swart peper, growwe Himalayan sout en vars suurlemoen

Shoot straight
Francois Vogel
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Die chillie Aromat is net so lekker saam varkchops letwel ek eet dalk 2 mal n jaar vark maar dan geniet ek hom baie soChris (vdB) wrote: Sat Jun 18, 2022 5:53 pm Die groot ding is, ek eet net vleis produkte en eiers. So ek raak gou uitgeeet aan een smaak. Ek het ook al Ouma wors spice en Worcestersous spice gemix en Wapad ens. Een ding wat ek nie kan sonder nie is Aromat, nee kyk n' eier proe maar nie dieselfde vir my sonder Aromat nie. Ek koop sommer n' kg tub by Econo Foods, want die refill packs van die winkels hou nie by my nie.
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Ek hou van ander spices probeer ens.
My gunsteling bly maar sout en peper met vars suurlemoen vir skaap.
Steak growe sout en growe peper
My gunsteling bly maar sout en peper met vars suurlemoen vir skaap.
Steak growe sout en growe peper
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
AMENKolhasie wrote: Sun Jun 19, 2022 8:30 am Ek hou van ander spices probeer ens.
My gunsteling bly maar sout en peper met vars suurlemoen vir skaap.
Steak growe sout en growe peper
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Probeer ook daai skape in so bietjie jimmy se BBQ sousie oornag slaap. Sit steeds jou six gun of sout en peper.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
3kus
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Ek het nogal baie van die Worcester Sout spice van Veld tot Vurk gehou, behalwe dat jy sukkel om dit in die hande te kry. Dit saam met knoffel, vars roosmaryn en suurlemoen sap op n skaaprib loop mooi saam veral as hy so n dag le in die besigheid
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Ek het die naweek die ou op fillet gebruik saam n bq olyf olie, baie lekker gewees
https://www.yuppiechef.com/funky-ouma.h ... gIqfPD_BwE
https://www.yuppiechef.com/funky-ouma.h ... gIqfPD_BwE
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Môre ek wissel maar af
Cerebos original BBQ
Six Gun
Cerebos Salt and Pepper
Marina se skietsout met koljander (groen)
Vir ontbeende lamsboud gebruik ek suurlemoen, knoffel, sout en peper en Ina Paarman se Sticky Marinade
Cerebos original BBQ
Six Gun
Cerebos Salt and Pepper
Marina se skietsout met koljander (groen)
Vir ontbeende lamsboud gebruik ek suurlemoen, knoffel, sout en peper en Ina Paarman se Sticky Marinade
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Ek het al vergeet van Cerebos se steak @ chops spice, gaan bietjie weer van dit kry. Die ou klein botteltjies waarin dit deesdae kom, is net bietjie stupid.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Kerels, ek is 1 van daai manne wat basies elke dag braai as dit moontlik is. Hierdie is by verre die beste wat ek nog geproe het...
http://www.the-mix.co.za
http://www.the-mix.co.za
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Ek is self baie lief vir braai. Die is maar hoe ek hom doen.
Skaap chops. So uur voor die braai lê die choppies in 50/50 woestersous en suurlemoen sap.
Spice op die vuur met spice wat ek meng. Marina gemaal, knoffel sout, swart pepper en jimmy braai sout. Ek gooi dit sommer dan in die jimmy sout bottel want dis die bottel wat vir my die lekkerste gooi.

- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Ek braai ook maar amper elke dag, baie dae 2 keer.
Hier is wat altyd in my kas is:
Sout
Peper
Geelsout/Aromat
Six gun
Marina
Worcester sout (verskeie)
Mengsel van die laaste bietjies
Suurlemoen
Jimmy sous
Worcester sous
Balsamiese asyn
Knoffel
Jy kan enige kombinasie van bogenoemde gebruik om enige vleis baie lekker te braai. Opsies is eindeloos.
O ja, as jy ooit spek braai in die pan, hou maar daai vet om vanaand fillet skywe daarin gaar te maak met knoffel!
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Hier is wat altyd in my kas is:
Sout
Peper
Geelsout/Aromat
Six gun
Marina
Worcester sout (verskeie)
Mengsel van die laaste bietjies
Suurlemoen
Jimmy sous
Worcester sous
Balsamiese asyn
Knoffel
Jy kan enige kombinasie van bogenoemde gebruik om enige vleis baie lekker te braai. Opsies is eindeloos.
O ja, as jy ooit spek braai in die pan, hou maar daai vet om vanaand fillet skywe daarin gaar te maak met knoffel!
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?
Daai bacon vet soos jy se Eduard loop mooi, ek koop regte plaas botter ook by n' vrou wat dit self maak, waarin ek dan eiers ens bak.Eduard Venter wrote: Mon Jun 20, 2022 9:44 pm Ek braai ook maar amper elke dag, baie dae 2 keer.