Leupold LRP 100m zero probleem.
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Leupold LRP 100m zero probleem.
Ek het my nuwe Leupold VX3 6.5x20x50 LRP vanoggend gemonteer op .308
Op 25 meter na die boresighting skiet hy 10cm hoog, ek kan nie nog af dial nie, daar was n Vortex PST Gen 2 op die geweer met geen probleme om 25m / 100m te zero nie.
Op die wapen is n 20 MOA rail met medium Vortex PMR ringe.
Ek glo nie dis die zero stop nie tensy ek dit mis verstaan.
Raad tot dusver was om die 20moa ruil te vervang met n 0 of 10 Moa rail - enige verdere raad sal waardeur word.
Ek skiet die 308 tot 850m met die Vortex PST GEN 2 maar wil oorslaan na die LRP toe.

Dash431
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
As jy seker is die Zero Stop is nie die problem nie, en jy wil die geweer op 100m zero, sal jy na n 0 MOA mount moet gaan, aangesien die geweer 15 MOA hog skiet.
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
Ek wil zero op 200m maar om dit te kry wou ek 2"duim hoog skiet op 100m, waar hy 10cm hoog skiet op 25m skiet hy dan 40cm hoog op 100m, wat sal die oorsaak vir dit wees want ek het glad nie dit ondervind met die Vortex nie?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
Meet die hoogtes van die ringe en kyk of die probleem nie daar is nie. Dit klink asof die voorste ring laer is as agter.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
Maak seker een ding is reg op n slag, begin somer deur Seker te maak jy het die volle range travel in jou elevation turret. Nie seker nie maar glo dis so 75moa - indien jy dit het weet jy die scope is nie die probleem nie. Maak net seker oor die elevation wat beskikbaar moet wees op die spesifieke Leupold in die manual of hulle website. As ek reg verstaan het jy nou uit gemaks so tel gou hoeveel moa jy “up” beskikbaar het.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
Anders om oom..tripodmvr wrote:Meet die hoogtes van die ringe en kyk of die probleem nie daar is nie. Dit klink asof die voorste ring laer is as agter.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
Dink mooi. Die loop wys te veel na bo en skiet daarom hoog. Lig die teleskoop voor en dit verbeter.Jacques1988 wrote: Sat Apr 23, 2022 2:09 pmAnders om oom..tripodmvr wrote:Meet die hoogtes van die ringe en kyk of die probleem nie daar is nie. Dit klink asof die voorste ring laer is as agter.
Sent from my iPhone using Tapatalk
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
Last edited by Gian_dP on Sat Apr 23, 2022 2:41 pm, edited 1 time in total.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
PST getoon as 65 MOA vertikaal
LRP het 80MOA
LRP het 80MOA
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
Is dit dieselfde ringe as wat jy met PST gebruik het?
As dit is, kan fout net met teleskoop/zero stop wees, of ringe nie reg vas op rail nie.
As ek hulle zero stop reg verstaan, zero jy teleskoop, draai turret se skroefies los en draai turret af tot onder op 0 en draai skroefies vas. So jy moet waarskynlik los draai, 15MOA op draai en weer vas maak. Behoort jou dan die 100m zero te gee.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
As dit is, kan fout net met teleskoop/zero stop wees, of ringe nie reg vas op rail nie.
As ek hulle zero stop reg verstaan, zero jy teleskoop, draai turret se skroefies los en draai turret af tot onder op 0 en draai skroefies vas. So jy moet waarskynlik los draai, 15MOA op draai en weer vas maak. Behoort jou dan die 100m zero te gee.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
Baie dankie vir die antwoorde sover, word opreg waardeur, om julle vrae so ver te antwoord:
1. Selfde ringe wat ek met die Vortex PST gebruik het, geen probleme ondervind.
2. Ring eis dieselfde hoogte.
3. Nog nie omwentelings of clicks getel nie, dis n MRAD scope, sal tel en terugvoer gee.
4. At JACQUES1988 - die probleem is nie "UP" vertellings nie, ek kan nie afstel nie, ek wil 1 duim laag wees op 25m maar ek is 10cm hoog.

Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
"ek kan nie afstel nie"
I am willing to put money on the zero stop adjustment.
DD
I am willing to put money on the zero stop adjustment.
DD
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
Jy verstaan nie. Jy moet so 20MRAD in vertikale verstelling totaal dan moet hê i.p.v MOA om seker te maak dis nie n zero stop wat jou limit nie. Anyway sterkte.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
Dankie vir fie verduideliking, ek sal weer gaan seker maak en laat weetJacques1988 wrote: Sat Apr 23, 2022 7:26 pm Jy verstaan nie. Jy moet so 20MRAD in vertikale verstelling totaal dan moet hê i.p.v MOA om seker te maak dis nie n zero stop wat jou limit nie. Anyway sterkte.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
Going to go through it againDiesel Dog wrote: Sat Apr 23, 2022 7:16 pm "ek kan nie afstel nie"
I am willing to put money on the zero stop adjustment.
DD
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
Presies soos Gian hier sê. Ek skiet selfde ringe en teleskoop op my 300wsm ook met n 20moa rail.Gian_dP wrote:Is dit dieselfde ringe as wat jy met PST gebruik het?
As dit is, kan fout net met teleskoop/zero stop wees, of ringe nie reg vas op rail nie.
As ek hulle zero stop reg verstaan, zero jy teleskoop, draai turret se skroefies los en draai turret af tot onder op 0 en draai skroefies vas. So jy moet waarskynlik los draai, 15MOA op draai en weer vas maak. Behoort jou dan die 100m zero te gee.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
Vat n Coke blikkie en sny n "shim"... as ek reg ontdou moes ek daardie shim voor in sit, so ek dink ek's op oom Driepoot se bladsy.
Die selde probleem gehaad met die pas-maak 20moa rail op die 270 Husqy en vorige Zeiss scope.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Die selde probleem gehaad met die pas-maak 20moa rail op die 270 Husqy en vorige Zeiss scope.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
Sal ook help as mens weet watse aksie die geweer het.
DD
DD
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
Howa 308 Bull Barrel
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
Daar was voorheen al berigte oor teleskoop verstellings met Howa aksies. Dit kan wees dat die voorste "brug" van die aksie laer is as die agterste en dat daar meer as 20 MOA helling is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
Weer na turret nou gekyk, dit draai nie al die revolusies wat aangedui is op die zero stop nie, ek gaan more fie agente bel, ek laat weet asap hier.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
Hier is verduideliking van zero stop.
https://www.youtube.com/watch?v=76qY4eDYIf0
https://www.youtube.com/watch?v=XVTSdbRVP4k
https://www.youtube.com/watch?v=76qY4eDYIf0
https://www.youtube.com/watch?v=XVTSdbRVP4k
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
Dagsê.Klein Karoo wrote: Sun Apr 24, 2022 11:54 am Weer na turret nou gekyk, dit draai nie al die revolusies wat aangedui is op die zero stop nie, ek gaan more fie agente bel, ek laat weet asap hier.
Voor jy die agent bel, kyk eers jou PM.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
Hi Gawie, sien nie n boodskap daar nie?
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Leupold LRP 100m zero probleem.
Hi,
Jou zero stop skop in... maak Skroefies op terret los draai zero stop so 10MOA terug, maak weer vas en draai meer af... daar is heelwat info op youtupe beskikbaar wat wys hoe om jou zero stop te stel.