Leupold LRP 100m zero probleem.

Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by Klein Karoo »

Ek het my nuwe Leupold VX3 6.5x20x50 LRP vanoggend gemonteer op .308

Op 25 meter na die boresighting skiet hy 10cm hoog, ek kan nie nog af dial nie, daar was n Vortex PST Gen 2 op die geweer met geen probleme om 25m / 100m te zero nie.

Op die wapen is n 20 MOA rail met medium Vortex PMR ringe.

Ek glo nie dis die zero stop nie tensy ek dit mis verstaan.

Raad tot dusver was om die 20moa ruil te vervang met n 0 of 10 Moa rail - enige verdere raad sal waardeur word.

Ek skiet die 308 tot 850m met die Vortex PST GEN 2 maar wil oorslaan na die LRP toe.
Dash431
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by Dash431 »

As jy seker is die Zero Stop is nie die problem nie, en jy wil die geweer op 100m zero, sal jy na n 0 MOA mount moet gaan, aangesien die geweer 15 MOA hog skiet.
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by Klein Karoo »

Ek wil zero op 200m maar om dit te kry wou ek 2"duim hoog skiet op 100m, waar hy 10cm hoog skiet op 25m skiet hy dan 40cm hoog op 100m, wat sal die oorsaak vir dit wees want ek het glad nie dit ondervind met die Vortex nie?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by tripodmvr »

Meet die hoogtes van die ringe en kyk of die probleem nie daar is nie. Dit klink asof die voorste ring laer is as agter.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Jacques1988
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by Jacques1988 »

Maak seker een ding is reg op n slag, begin somer deur Seker te maak jy het die volle range travel in jou elevation turret. Nie seker nie maar glo dis so 75moa - indien jy dit het weet jy die scope is nie die probleem nie. Maak net seker oor die elevation wat beskikbaar moet wees op die spesifieke Leupold in die manual of hulle website. As ek reg verstaan het jy nou uit gemaks so tel gou hoeveel moa jy “up” beskikbaar het.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Jacques1988
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by Jacques1988 »

tripodmvr wrote:Meet die hoogtes van die ringe en kyk of die probleem nie daar is nie. Dit klink asof die voorste ring laer is as agter.
Anders om oom..;)


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by tripodmvr »

Jacques1988 wrote: Sat Apr 23, 2022 2:09 pm
tripodmvr wrote:Meet die hoogtes van die ringe en kyk of die probleem nie daar is nie. Dit klink asof die voorste ring laer is as agter.
Anders om oom..;)


Sent from my iPhone using Tapatalk
Dink mooi. Die loop wys te veel na bo en skiet daarom hoog. Lig die teleskoop voor en dit verbeter.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by Gian_dP »




Last edited by Gian_dP on Sat Apr 23, 2022 2:41 pm, edited 1 time in total.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by tripodmvr »

PST getoon as 65 MOA vertikaal
LRP het 80MOA
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by Gian_dP »

Is dit dieselfde ringe as wat jy met PST gebruik het?

As dit is, kan fout net met teleskoop/zero stop wees, of ringe nie reg vas op rail nie.

As ek hulle zero stop reg verstaan, zero jy teleskoop, draai turret se skroefies los en draai turret af tot onder op 0 en draai skroefies vas. So jy moet waarskynlik los draai, 15MOA op draai en weer vas maak. Behoort jou dan die 100m zero te gee.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by Klein Karoo »

Baie dankie vir die antwoorde sover, word opreg waardeur, om julle vrae so ver te antwoord:
1. Selfde ringe wat ek met die Vortex PST gebruik het, geen probleme ondervind.
2. Ring eis dieselfde hoogte.
3. Nog nie omwentelings of clicks getel nie, dis n MRAD scope, sal tel en terugvoer gee.
4. At JACQUES1988 - die probleem is nie "UP" vertellings nie, ek kan nie afstel nie, ek wil 1 duim laag wees op 25m maar ek is 10cm hoog.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by Diesel Dog »

"ek kan nie afstel nie"

I am willing to put money on the zero stop adjustment.

DD
User avatar
Jacques1988
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by Jacques1988 »

Jy verstaan nie. Jy moet so 20MRAD in vertikale verstelling totaal dan moet hê i.p.v MOA om seker te maak dis nie n zero stop wat jou limit nie. Anyway sterkte.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by Klein Karoo »

Jacques1988 wrote: Sat Apr 23, 2022 7:26 pm Jy verstaan nie. Jy moet so 20MRAD in vertikale verstelling totaal dan moet hê i.p.v MOA om seker te maak dis nie n zero stop wat jou limit nie. Anyway sterkte.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie vir fie verduideliking, ek sal weer gaan seker maak en laat weet👍
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by Klein Karoo »

Diesel Dog wrote: Sat Apr 23, 2022 7:16 pm "ek kan nie afstel nie"

I am willing to put money on the zero stop adjustment.

DD
Going to go through it again
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by ruaanb »

Gian_dP wrote:Is dit dieselfde ringe as wat jy met PST gebruik het?

As dit is, kan fout net met teleskoop/zero stop wees, of ringe nie reg vas op rail nie.

As ek hulle zero stop reg verstaan, zero jy teleskoop, draai turret se skroefies los en draai turret af tot onder op 0 en draai skroefies vas. So jy moet waarskynlik los draai, 15MOA op draai en weer vas maak. Behoort jou dan die 100m zero te gee.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Presies soos Gian hier sê. Ek skiet selfde ringe en teleskoop op my 300wsm ook met n 20moa rail.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by jdpretorius »

Vat n Coke blikkie en sny n "shim"... as ek reg ontdou moes ek daardie shim voor in sit, so ek dink ek's op oom Driepoot se bladsy.

Die selde probleem gehaad met die pas-maak 20moa rail op die 270 Husqy en vorige Zeiss scope.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by Diesel Dog »

Sal ook help as mens weet watse aksie die geweer het.

DD
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by Klein Karoo »

Howa 308 Bull Barrel
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by tripodmvr »

Daar was voorheen al berigte oor teleskoop verstellings met Howa aksies. Dit kan wees dat die voorste "brug" van die aksie laer is as die agterste en dat daar meer as 20 MOA helling is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by Klein Karoo »

Weer na turret nou gekyk, dit draai nie al die revolusies wat aangedui is op die zero stop nie, ek gaan more fie agente bel, ek laat weet asap hier.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by tripodmvr »

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by Gawie(13mm) »

Klein Karoo wrote: Sun Apr 24, 2022 11:54 am Weer na turret nou gekyk, dit draai nie al die revolusies wat aangedui is op die zero stop nie, ek gaan more fie agente bel, ek laat weet asap hier.
Dagsê.
Voor jy die agent bel, kyk eers jou PM.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by Klein Karoo »

Hi Gawie, sien nie n boodskap daar nie?
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: Leupold LRP 100m zero probleem.

Post by Petrie303 »

Hi,

Jou zero stop skop in... maak Skroefies op terret los draai zero stop so 10MOA terug, maak weer vas en draai meer af... daar is heelwat info op youtupe beskikbaar wat wys hoe om jou zero stop te stel.
Post Reply