Ruger SP101

Post Reply
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Ruger SP101

Post by Hein M. »

Hallo almal!

Ons weet almal dat die Ruger rewolwers baie goeie kwaliteit handwapens is.  Is enige forumlede in besit van hierdie 3'inc 357Mag?  Ek stel belang daarin om een aan te skaf en sal graag praktiese inligting oor hierdie model wil bekom.

Image

http://www.snubnose.info/docs/sp101.htm

Enige opmerkings / info is welkom!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
HFC
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Tue Aug 23, 2011 5:42 pm

Re: Ruger SP101

Post by HFC »

Hein

Jy sal nie fout maak om een te koop want hulle is gebou om te hou. Die Sp101 is maar dieselfde as die vorige Speed/Police sixes maar net meer kompak. Gaan jy 'n nuwe een koop of weet jy van 'n tweede handse een?
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Ruger SP101

Post by Hein M. »

HFC wrote: Hein

Jy sal nie fout maak om een te koop want hulle is gebou om te hou. Die Sp101 is maar dieselfde as die vorige Speed/Police sixes maar net meer kompak. Gaan jy 'n nuwe een koop of weet jy van 'n tweede handse een?
Hendrik,

Ek sal maar kyk vir 'n goeie 2de handse een.  Dink hulle is nogal aan die duur kant nuut.  Dink jy daar sal op die Suid-Afrikaanse mark van hulle beskikbaar wees?
Ek het nou onlangs 'n 243 gekoop met alle bells&wistles en vroulief raak kriewelrig...

Laat weet maar as jy van iets hoor!

Mooiloop!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
HFC
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Tue Aug 23, 2011 5:42 pm

Re: Ruger SP101

Post by HFC »

Hein

Jy sal sukkel om een in RSA te kry want die meeste handelaars het die 2 1/4 " loop ingebring. As jy nuut wil gaan sal Mark by Guns & Bows in Bellville jou beste keuse wees. Ek het in die 2 1/4" loop 'n 9mm en 357 sowel as 'n 32H&R in 'n verstelbare visier 3" loop. Jou ander opsie is dan maar een van die Speed/Police/Security Sixes wat redelik beskikbaar is vir R2000-00 en minder. Ek sal vir jou uitkyk en laat weet as iets opkom.

Groete
Hendrik
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: Ruger SP101

Post by Johan JvR »

Hein

Classic arms in witbank adverteer 'n paar ouer Security-six rewolwers. Kan jou dalk idee gee watse prys om te verwag.

groete

http://www.classicarms.co.za/default.ph ... =10&sid=10
Last edited by Johan JvR on Wed Aug 24, 2011 9:48 am, edited 1 time in total.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Ruger SP101

Post by Hein M. »

Hendrik / Johan

Ja, ek sal maar kyk na die ander / ouer modelle.  Dankie vir julle insette!  Laat weet asb as julle van iets hoor.

Mooiloop!

Hein
Last edited by Hein M. on Wed Aug 24, 2011 6:09 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Ruger SP101

Post by wlm »

Onthou Hy is lekker gewigtig! Probeer maar die een met die korter loop, hy het nie te veel terugskop nie . nogal lekker akkuraat ook.
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Ruger SP101

Post by bobby »

hfc

are you a dealer ? cos that 32 h&r ruger makes me itch .

cheers bobby
User avatar
HFC
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Tue Aug 23, 2011 5:42 pm

Re: Ruger SP101

Post by HFC »

bobby wrote: hfc

are you a dealer ? cos that 32 h&r ruger makes me itch .

cheers bobby
Hi Bobby

No I am a collector and sorry I can not help you with your itching. ;D

HFC
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Ruger SP101

Post by bobby »

thanks , i just had to try my luck but you know who to call if you change your mind . :angel:

maybe i can tempt you with a s+w 57 6'' blued 41 mag in new condition . ;D

cheers bobby
User avatar
HFC
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Tue Aug 23, 2011 5:42 pm

Re: Ruger SP101

Post by HFC »

bobby wrote: thanks , i just had to try my luck but you know who to call if you change your mind . :angel:

maybe i can tempt you with a s+w 57 6'' blued 41 mag in new condition . ;D

cheers bobby
Sorry your luck is out again, I only do stainless. :'(
HFC
Post Reply