Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Burris se nuwe weergawe van die XTR reeks is oppad, dit sal verduidelik hoekom die XTRii's so skaars geraak het.
Ek is baie beindruk met die XTR II 3-15x50 op my 223 en ek moet sê ek was opgewonde oor 3.3-18 XTR III tot ek sy prys gesien het
Ek wonder of hulle nie hulself uit die mark uit gaan prys nie. Daar is 'n nuwe kersfeesboom kruishaar opsie maar hulle het illumination weggeneem. Baie vreemd vir my.
Alles is nou gemik vir of ELR of PRS, met n 120 moa interne verstelling en FFP is die nie n ligtegtat scope nie.
As die scopes goed is en reg track met goeie glas vat dit een review van n ou op Snipershide wat se die scope kompeteer baie goed teen x en Y wat meer kos en dit is n lekker prs scope en die manne gaan op hulle spring, nog beter een ou wat nie geborg is nie moet n groot comp wen met een op sy geweer. Met n SRP van bq oor die $2000 sal hulle seker hier by $1500 verkoop.
Ek dink daai scope is vir n bq hoer mark as die PST gemik, sou raai hy is direk gemik op Bushnell se mark aandeel in die PRS
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Hulle het darem die regte foto vir hulle bemarking ... die PRS seisoen wenner van 2018
FoV lyk goed vir PRS maar ek is nie 'n voorstaander van FFP vir ELR nie alhoewel hulle baie interne verstelling beskikbaar het.
Sal maar sien wat hulle hier kos. Burris was nog altyd vir my goeie glas vir die geld.
Ek het die xtr ii en dis in alle opsigte 'n great teleskoop vir my. Behalwe dat die paralaks na 800m nie meer vir my erg effektief is nie. Hoop die iii se paralaks verstelling is beter.
Ek dink ook die XTR3 gan te duur wees.....ek sien hulle gan die 5.5-30x56 nogsteeds net kan maak met 90MOA elevation....indien hulle dit gan doen gan die manne net meer Vortex PST's koop...ek kan nie sien dat iemand R10k meer gan betaal vir n XTR3 as vir n PST nie
As hulle die elavtion kom opstel na 120MOA toe of iets dan was dit dalk nander storie