Burris XTR III is oppad

Post Reply
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 563
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Burris XTR III is oppad

Post by Dumbluck »

Burris se nuwe weergawe van die XTR reeks is oppad, dit sal verduidelik hoekom die XTRii's so skaars geraak het.

Ek is baie beindruk met die XTR II 3-15x50 op my 223 en ek moet sê ek was opgewonde oor 3.3-18 XTR III tot ek sy prys gesien het :)

Ek wonder of hulle nie hulself uit die mark uit gaan prys nie. Daar is 'n nuwe kersfeesboom kruishaar opsie maar hulle het illumination weggeneem. Baie vreemd vir my.

https://www.jaracal.com/download/file.php?mode=view&id=46093&sid=1a1616e4e0f50f7ea97e456ad5b5e7d0

https://www.jaracal.com/download/file.php?mode=view&id=46094&sid=1a1616e4e0f50f7ea97e456ad5b5e7d0

https://www.burrisoptics.com/scopes/xtr-iii

https://www.burrisoptics.com/scopes/xtr ... .3-18x50mm

https://www.burrisoptics.com/scopes/xtr ... 5-30x56-mm

https://www.burrisoptics.com/reticles/scr-2
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Burris XTR III is oppad

Post by Arnold »

Oulik maar soos jy sê wonder ek ook met watse scopes hy nou moet kompeteer terwyl dit in my oë met die Vortex GenII PST moet boks.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13531
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Burris XTR III is oppad

Post by Capt. Yoda »

Alles is nou gemik vir of ELR of PRS, met n 120 moa interne verstelling en FFP is die nie n ligtegtat scope nie.
As die scopes goed is en reg track met goeie glas vat dit een review van n ou op Snipershide wat se die scope kompeteer baie goed teen x en Y wat meer kos en dit is n lekker prs scope en die manne gaan op hulle spring, nog beter een ou wat nie geborg is nie moet n groot comp wen met een op sy geweer. Met n SRP van bq oor die $2000 sal hulle seker hier by $1500 verkoop.

Ek dink daai scope is vir n bq hoer mark as die PST gemik, sou raai hy is direk gemik op Bushnell se mark aandeel in die PRS
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Burris XTR III is oppad

Post by Arnold »

Hulle het darem die regte foto vir hulle bemarking ... die PRS seisoen wenner van 2018 :)
FoV lyk goed vir PRS maar ek is nie 'n voorstaander van FFP vir ELR nie alhoewel hulle baie interne verstelling beskikbaar het.

Sal maar sien wat hulle hier kos. Burris was nog altyd vir my goeie glas vir die geld.
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 563
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: Burris XTR III is oppad

Post by Dumbluck »

Hulle geniet al klaar verniet bemarking.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190809/8c796a5aa915aa96a87a6586b3f6b332.jpg

Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
TianEbersohn
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Thu Jul 07, 2016 3:33 pm

Re: Burris XTR III is oppad

Post by TianEbersohn »

Word hy in die Fillipyne gemaak?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13531
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Burris XTR III is oppad

Post by Capt. Yoda »

Manne sal sekerlik binnekort se hy word saam met Rudolph in NF se fabriek gemaak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Burris XTR III is oppad

Post by Eugene »

Ek het die xtr ii en dis in alle opsigte 'n great teleskoop vir my. Behalwe dat die paralaks na 800m nie meer vir my erg effektief is nie. Hoop die iii se paralaks verstelling is beter.
Aim small, miss small
Coetzer Cilliers
Full Member
Full Member
Posts: 106
Joined: Fri Sep 13, 2019 7:58 pm

Re: Burris XTR III is oppad

Post by Coetzer Cilliers »

Ek dink ook die XTR3 gan te duur wees.....ek sien hulle gan die 5.5-30x56 nogsteeds net kan maak met 90MOA elevation....indien hulle dit gan doen gan die manne net meer Vortex PST's koop...ek kan nie sien dat iemand R10k meer gan betaal vir n XTR3 as vir n PST nie

As hulle die elavtion kom opstel na 120MOA toe of iets dan was dit dalk nander storie

net my 5c
CoetzerC
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 563
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: Burris XTR III is oppad

Post by Dumbluck »

Sjoe daai XTR III prys lyk goed!

Image

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
User avatar
Boesman1
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Wed Jul 17, 2019 8:34 pm

Re: Burris XTR III is oppad

Post by Boesman1 »

Het jy al besigheid gedoen met hul? Daai pryse lyk te goed om waar te wees


Sent from my iPad using Tapatalk
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Burris XTR III is oppad

Post by sako 30-06 »

Boesman1 wrote: Sat May 16, 2020 1:10 pm Het jy al besigheid gedoen met hul? Daai pryse lyk te goed om waar te wees


Sent from my iPad using Tapatalk
Ek kan net goed praat van VLT, praat sommer met Divan.
Hulle het laas my foutiewe scope vervang met n nuwe een.
figjam
Full Member
Full Member
Posts: 242
Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm

Re: Burris XTR III is oppad

Post by figjam »

Ek het gebel oor daai xtr3. Daar was net een en hy was in Moa.
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 563
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: Burris XTR III is oppad

Post by Dumbluck »

Het enigeiemand al so scope in die hande gekry?

Ek het my kans gemis om een 2de hands te koop. Hulle was op 'n tyd te koop vir R24000 ma ek kry nie nou weer die post/advertensie op Facebook nie.

Ek is op soek na een as iemand weet waar hul wegkruip.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Burris XTR III is oppad

Post by Toyrsi »

Praat met Flash.
Hy het n XTR3.
Het bietjie met hom gespeel. Baie impress.

Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk

YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Burris XTR III is oppad

Post by Gerhardu »

Dumbluck wrote: Fri May 14, 2021 9:19 pm Het enigeiemand al so scope in die hande gekry?

Ek het my kans gemis om een 2de hands te koop. Hulle was op 'n tyd te koop vir R24000 ma ek kry nie nou weer die post/advertensie op Facebook nie.

Ek is op soek na een as iemand weet waar hul wegkruip.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Ek glo die nuwe prys gaan amper dubbel dit wees.
Post Reply