450 Rigby
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: 450 Rigby
So myne weeg ook 827gr...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 450 Rigby
Lyk die punt soos die op die prentjie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 450 Rigby
Oom Marius, die verskille in die regte lewe is nie so opvallend soos die prentjie nie...
Ek het 'n klomp van my lee Sako doppe geweeg en almal is rondom 330gr.
Toe weeg ek 'n klomp van die gelaaide rondtes en almal is rondom 826/7gr...
Die som is dan eenvoudig 827gr-330gr-450gr = 47gr kruit... wat nie moontlik is nie...
Die lading is nader aan 93gr

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 450 Rigby
Dis in elk geval hoe ek begin ernstige onraad begin vermoed het wat gelei het tot dat ek 'n koeel getrek het.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Cornelius
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Tue Apr 03, 2012 1:33 pm
Re: 450 Rigby
Dagse Smitstertjies, sal jy asb jou data deel wat jy het met die S385 op jou 450 Rigby.Smitstertjies wrote: Mon Nov 02, 2020 10:11 am Ek het gou gekyk. Met die S365 het ek 89gr gegooi en S385 93 grein vir dieselfde spoed en druk. Met S385 was recoil merkbaar minder. Meer n stoot as die harde stamp van S365.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 450 Rigby
My 450 het gister mooi gemaak met 500gr Kriek Softs en 105gr S365, my Magnetospeed was nog wel op.
50m oor stokke met Aimpoint
50m oor stokke met Aimpoint
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 450 Rigby
Daardie 3 skote? Welgedaan.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 450 Rigby
Jip. Maar S365 wil nie hul gate warm genoeg maak nie. Hardloop maar 2150fps met 105gr uit ñ 22" loop
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 450 Rigby
Wat gaan nie vrek teen daardie spoed nie Deon???
Mooi geskiet, warm jy op vir volgende naweek.?
Mooi geskiet, warm jy op vir volgende naweek.?
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 450 Rigby
Teen 100gr S365 moes hulle al oor 2250fps geloop het.
Ek maak maar net seker als is reg
Ek maak maar net seker als is reg
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 450 Rigby
Ek wil half raai jy het Lot 89 daar gebruik?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 450 Rigby
Lot 92
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 450 Rigby
Omtrent dieselfde as 89DWB wrote:Lot 92
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 450 Rigby
Dankie. Albei TRAAAG?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 450 Rigby
En lot 91?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 450 Rigby
Maar baie dieselfde
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 450 Rigby
Dankie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: 450 Rigby
Dag Kerels
Ek vra om verskoning vir my laat-intree op die onderwerp; maar ek het heelwat data om te deel.
Let op: Die toetse is uit 'n 25" loop uit.
.450 Rigby
500gr Kriek Easy Feed Solids sowel as die 500gr Kriek Hollow Points (expanding monolithics)
Dop: Norma
Primer: CCI250
TPL: 93.5mm
Dryfmiddel: Alliant Reloader-15
Charge: 89gr Alliant Reloader-15 = 2250fps
Charge: 92.5gr Alliant Reloader-15 = 2330fps
Charge: 95gr Alliant Reloader-15 = 2400fps
Dryfmiddel: Lovex S070
Charge: 95gr Lovex s070 - 2100fps
Charge: 105gr Lovex S070 - 2220fps (VERSIGTIG HIER - DIT IS DAN VOLGENS QL WARM)
(s070 sukkel bietjie)
450gr Kriek Softs (Hollow Point Expanding Monolthics)
Dop: Norma
Primer: CCI250
TPL: 92mm
Dryfmiddel: Lovex S070
Charge: 95gr Lovex S070 - 2100fps
Kriek 300gr SOCOM Hollow Point Expanding Monolithics
Dop: Norma
Primer: CCI250
TPL: 87.5mm
Dryfmiddel: Alliant Reloader-15
Charge: 95gr Reloader-15 = 2550fps
Charge: 97.5gr Reloader-15 = 2630fps
Charge: 100gr Alliant Reloader-15 = 2700fps
Hy kan warmer - maar ek het my beste resultate gekry op 2630fps waar hulle nie wil ophou sny op 100m nie (lekker sag op die skouer ook).

Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 450 Rigby
Hi Max,
Dankie hiervoor.
Enige observasies rondom die recoil met RL15 saam?
Ek kry self nie spoed uit die 500gr Krieke met S365 nie. Lyk my RL15 kan die ding wees.
Dankie hiervoor.
Enige observasies rondom die recoil met RL15 saam?
Ek kry self nie spoed uit die 500gr Krieke met S365 nie. Lyk my RL15 kan die ding wees.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 450 Rigby
More Deon
Ek het al heelwat manne gehelp met hulle 450 Rigby's en S365. Sonder uitsondering het S365 traag in die begin opgetree en dan ewe skielik wakker geword op n sekere lading, lees drukvlak. Hierdie het ek ook al in n paar groot kapasiteit kalibers ervaar met S365. Dit is asof he n heel ander ontbrandings eienskap het tee lae drukvlakke van hoe 30 000psi en middel 40 000psi. Dit is eers hier by die lae na middel 50 000psi vlakke waar hy begin brand soos hy moet. In my 505 is sy BRF maar .3850 en dit is hier rondom 38 000psi. Hierdie sien ons ook telke male in die NE kalibers. So wat jy beleef is glad nie uniek nie. Hou maar net aan om jou lading te verhoog en jy sal sien dat hy op n staduim begin brand soos hy moet. Let net mooi op want dit gebeur gewoonlik nogal vinnig.
Groetnis
Wout

Dankie Baas Wout.
Die 480gr loop nou anderkant 2350fps met 107gr S365 uit 22" loop.
Maar die 500gr Krieke is op 2150fps met 105gr en dan is dit al crunch & krimp
Die 480gr loop nou anderkant 2350fps met 107gr S365 uit 22" loop.
Maar die 500gr Krieke is op 2150fps met 105gr en dan is dit al crunch & krimp
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 450 Rigby
Met die 480gr koeël kan jy T Rex ook omdruk. Daardie is genoeg koeël vir alles in Afrika.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 450 Rigby
Dink Oom nie nou aan n 130 uit n 270?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 450 Rigby
Deon
Kry of maak vir jou n lang droptube en vibreer die dop vol poeier alvorens jy seat en krimp in een aksie. Ek het oor die 110% vullings persentasie met my Lott so gekry.