Hallo, ek wil graag weet wie hiervandaan 'n goeie visonderwyser is, want ek wil graag leer, dankieFrederik wrote: Mon Mar 07, 2011 12:26 pm Hallo Almal,
Ek is ook nou al ruk hier maar nog nooit regtig voorgestel nie.
Eks 'n beroepsjagter wat nou al vanaf 2003 dit permanent doen. Ons maatskappy is Infinito safaris julle kan gerus gaan kyk http://www.Infinito-Safaris.comshuttle Paris
Ek sit baie voor die rekenaar as gevolg van video editting film jagte en troues as ek nie self jag nie.
As ek tyd kry is ek ook mal oor visvang het ruk lank spesie gehengel maar nou met min tyd is papgooi die ding.
Gaan nou juis die naweek wat kom die dam probeer leeg vang.![]()
Groete
Nuwe aansluitings
-
Maurice19
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Mon Feb 08, 2021 10:03 pm
Re: Nuwe aansluitings
-
Bosvark34
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Tue Jul 22, 2014 1:09 pm
-
Garethj
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Sat Aug 01, 2020 6:37 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie naand almal.
Wil myself net voorstel. Eks Gareth Jacobs.
Ek het groot geword in Thabazimbi. En woon al vir 5 jaar in Langebaan.
Sien uit om baie te leer.
Groete
Wil myself net voorstel. Eks Gareth Jacobs.
Ek het groot geword in Thabazimbi. En woon al vir 5 jaar in Langebaan.
Sien uit om baie te leer.
Groete
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe manne.
Altyd lekker om te sien dat daar nog manne en dames is wat kan en wil saamkuier.
Altyd lekker om te sien dat daar nog manne en dames is wat kan en wil saamkuier.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
WernerRix
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Sun Apr 18, 2021 10:14 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie Naand almal,
Ek is Werner Rix, by in Pretoria. Splinter nuut in die stokperdjie. So nuut ek is nog besig met my bevoegtheid aansoek.
Groetnis.
WR
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Ek is Werner Rix, by in Pretoria. Splinter nuut in die stokperdjie. So nuut ek is nog besig met my bevoegtheid aansoek.
Groetnis.
WR
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Werner. Pta het baie lede, so jy het 'n groot basis indien jy persoonlike hulp soek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Brennen
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sat Sep 04, 2021 10:00 am
Re: Nuwe aansluitings
Hello/ Hallo
Ek is nuut op hierdie forum, en sien uit daarna om meer te leer van 'n stok perdjie wat meer en meer begin lyk soos 'n Gravitasiekolk in die hemelruim. Maar ek stel myself gerus met die medewete dat nuwe teorie daarop toon dat 'n gravitasiekolk dalk mag versadig maar ook eintlik konstant is/bly.
In kort, sit ek ook met 'n probleem waar my maandelikse te kort in spaar geld nie verduidelik kan/mag word aan die vrou in terme van uitgawes by die instansies wat help met die versadiging van hierdie komplekse swartkolke nie.
Ek is nuut op hierdie forum, en sien uit daarna om meer te leer van 'n stok perdjie wat meer en meer begin lyk soos 'n Gravitasiekolk in die hemelruim. Maar ek stel myself gerus met die medewete dat nuwe teorie daarop toon dat 'n gravitasiekolk dalk mag versadig maar ook eintlik konstant is/bly.
In kort, sit ek ook met 'n probleem waar my maandelikse te kort in spaar geld nie verduidelik kan/mag word aan die vrou in terme van uitgawes by die instansies wat help met die versadiging van hierdie komplekse swartkolke nie.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Brennen, baie welkom by ons kampvuur!!
Waar in die wereld lê en kyk jy die sterre en waarmee hou jy die wolf van die deur af weg?
Waar in die wereld lê en kyk jy die sterre en waarmee hou jy die wolf van die deur af weg?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe lede. Hoop julle gaan julle gate uit geniet.
-
Brennen
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sat Sep 04, 2021 10:00 am
Re: Nuwe aansluitings
Baie dankie. Ek is tussen die Kaap Kolonie en Noord Transvaal. Maar binnekort permanent in die Kaap.Gawie(13mm) wrote: Mon Sep 06, 2021 5:05 pm Brennen, baie welkom by ons kampvuur!!
Waar in die wereld lê en kyk jy die sterre en waarmee hou jy die wolf van die deur af weg?![]()
I ruffle the feathers of the misses & mount her on the front porch to keep the wolfs at bay
Ek hou van 'vreemde' kalibers. Ek sien dit nie as vreemd nie, net goed genoeg. Ek is van die opinie dat al die goeie kalibers voor WW2 uitgedink is
(Daar is so handjie vol uitsonderings)
-
Brennen
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sat Sep 04, 2021 10:00 am
Re: Nuwe aansluitings
Dankie baie. Ek verken nog die forum en het reeds so paar wenke opgetel.Wouter Roets wrote: Tue Sep 07, 2021 8:05 am Welkom aan al die nuwe lede. Hoop julle gaan julle gate uit geniet.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Om tong in die kies metafore te gebruik, is vir my 'n stokperdjie en ek weet dit skuur party manne se nerwe dun, maar dan antwoord 'n man soms met 'n kwikslag wat my laat wonder. Die misses mag jou dalk in die bek ruk as sy sien jy praat uit die huis uit.Brennen wrote: Tue Sep 07, 2021 9:49 amBaie dankie. Ek is tussen die Kaap Kolonie en Noord Transvaal. Maar binnekort permanent in die Kaap.Gawie(13mm) wrote: Mon Sep 06, 2021 5:05 pm Brennen, baie welkom by ons kampvuur!!
Waar in die wereld lê en kyk jy die sterre en waarmee hou jy die wolf van die deur af weg?![]()
I ruffle the feathers of the misses & mount her on the front porch to keep the wolfs at bay![]()
Ek hou van 'vreemde' kalibers. Ek sien dit nie as vreemd nie, net goed genoeg. Ek is van die opinie dat al die goeie kalibers voor WW2 uitgedink is![]()
(Daar is so handjie vol uitsonderings)
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Brennen
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sat Sep 04, 2021 10:00 am
Re: Nuwe aansluitings
Gelukkig is ek seker my vroutjie gaan nie uitvind dat ek uit die huis praat nie. En as sy doen, bly ek uit die kombuis uit.Gawie(13mm) wrote: Tue Sep 07, 2021 11:13 am Om tong in die kies metafore te gebruik, is vir my 'n stokperdjie en ek weet dit skuur party manne se nerwe dun, maar dan antwoord 'n man soms met 'n kwikslag wat my laat wonder. Die misses mag jou dalk in die bek ruk as sy sien jy praat uit die huis uit.![]()
So, ek kan 'n dapper muis wees.
Ek voel ekke gaan mooi inpas hier.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Nuwe aansluitings
Jy klink na ‘n stoutgat
Welkom hier!
Beste.
Welkom hier!
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Brennen
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sat Sep 04, 2021 10:00 am
Re: Nuwe aansluitings
Dankie baie.
Ek is maar eintlik stroop soet. Op skool wou die onderwysers gehad het ek moet by die deur sit as 'n goeie voorbeeld.
- dooierus
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Wed Sep 15, 2021 10:27 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo julle! Ek werk te veel en skiet te min, so ek gedink terwyl ek werk, kan ek darem bietjie tyd mors op Jaracal!
Ek koop en verkoop ook tweedehandse teleskope, maar ek sal julle eers later begin "spam" met advertensies!
Laat ek eers net die reëls gaan lees!
Ek koop en verkoop ook tweedehandse teleskope, maar ek sal julle eers later begin "spam" met advertensies!
-
padvark
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Sun Nov 21, 2021 2:48 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hello
My naam is André en hoop om iets hier wys te word.
My naam is André en hoop om iets hier wys te word.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Andre.
Sal nogal wil weet waar kry jy die "padvark" bynaam.
Sal nogal wil weet waar kry jy die "padvark" bynaam.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
padvark
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Sun Nov 21, 2021 2:48 pm
Re: Nuwe aansluitings
Seker die manier hoe ek bestuur en die taxis van die pad af ry.
- simonsmal
- Full Member

- Posts: 174
- Joined: Thu Dec 16, 2021 10:14 pm
Re: Nuwe aansluitings
More More Almal
Simon Smal hier van Pretoria , nuwe man op die blok
Ek skiet redelik intensief maar wil graag soveel leer as moontlik by die skiet gemeenskap in geheel want n man kan nooit teveel weet of leer nie so sien baie uit om deel te wees van die groep
Geseende Kersfees vir almal
Sent from my iPhone using Tapatalk
Simon Smal hier van Pretoria , nuwe man op die blok
Ek skiet redelik intensief maar wil graag soveel leer as moontlik by die skiet gemeenskap in geheel want n man kan nooit teveel weet of leer nie so sien baie uit om deel te wees van die groep
Geseende Kersfees vir almal
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom. Vertel ons van jou skietsport waaraan jy deelneem.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- simonsmal
- Full Member

- Posts: 174
- Joined: Thu Dec 16, 2021 10:14 pm
Re: Nuwe aansluitings
Eks n jack of all trades master of none soos hulle sal se, kranige jagter , doen heelwat plaag beheerwerk , neem maandeliks deel aan “lone operator” kursuse en onlangs begin met PRS kompetisie skiettripodmvr wrote:Welkom. Vertel ons van jou skietsport waaraan jy deelneem.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe aansluitings
Mal oor skiet soos die meeste van ons. Geniet !!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
GeweerMeneer
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Fri May 20, 2022 10:13 am
Re: Nuwe aansluitings
Hello almal.
Ek is baie nuut tot die geweerwereld, maar gedurende my kompetensie het die gogga gebyt. Nie 'n jagter nie (die bokkies is te mooi..), maar begin nou die idpa kant van sake betree. Ek weet maar min van die regsake en herlaai geheime, so ek dryf maar so deur die forums hier en soms gunsite.
Hoop ek kan by julle gesoute manne leer, en dalk hier en daar 'n itempie opspoor/aangee.

Flintstone
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Sun Nov 13, 2022 9:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie dag almal.
My naam is Ruveix Venter van Pretoria en ek jag al vir meer as 30 jaar.Ek het ook hierdie passie aan my 2 seuns oorgedra maar met my dogter
stoei ek nog mee!
Ek is geregistreer by Natshoot en het toegewyde jagter -en sportskiet status.
Ek herlaai vir die afgelope 5 jaar vir die meeste van my kalibers,maar beskou myself nog n groenjie op hierdie gebied.
Mense soos oom Cassie Nienaber en wyle Mauritz Coetzee was 2 bronne waarop ek my aanvanklike herlaaikennis geskoei het.
Ek sien uit om deel te word van hierdie forum om sodoende my herlaai kennis uit te brei,asook om my kennis uit te brei in die jag-en
sportskiet veld.