Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Nuwe aansluitings

Post by Francois Marais »

Nuwe lede

Stel julself gerus voor aan die forum, en sommer by voorbaat....

BAIE WELKOM



Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Monrique (SJ) »

Dankie FM hoop die nuwe forum lede sien dit!  ;D ;D ;D
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by KSV »

Okay,

Hallo almal. Hein is die naam. Bly nog steeds in Kathu.

Hou nog steeds van die forum en al die lede geniet ek ook.

Maak nog steeds mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by BLOK »

Hetom

Kom nog steeds van Potchefstroom, en my naam is nog steeds Blok Botha en vir die res ditto vir wat Hein se.

Ek hoop nou almal volg die pad

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by JACQUES BOTHA »

KSV
Hein jy was n rukkie stil, bedrywige tyd by die werk of het jy bietjie in die buiteland gaan kuier?
Groete
JAcques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by KSV »

JB,

Bietjie besig en so bietjie persoonlike issues gehad.

Het nie kans gehad om te gesels nie.

Jy was daam self nie baie spraaksaam nie?

Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
D4D
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by D4D »

Hallo Ooms en Tannies

Is al `n paar maande op die forum maar het my nog nie behoorlik voorgestel nie

My naam is Tinus Roux en ek kom oorspronklik van Namakwaland(Kamieskroon omgewing),het as boerseun groot geword en boer nog steeds.
Ek is nou huidiglik in Rosh Pinah(Namibie) vir die laaste 8 jaar.

Dit is `n top forum hierdie en ek het al baie geleer en gaan nog baie leer.

Moet se my vermoe om jakalse in te roep het al met 100% verbeter(alles te danke aan julle manne)
D4D
willem

Re: Nuwe aansluitings

Post by willem »

Hallo almal ,het al n hele ruk gelede angesluit ,maar nog nooit geskryf nie,lees te lekker

Ek is n bees boer in die Potchefstroom omgewing en geniet jag baie , skiet so nou en dan blourue in die nag ,maar nie meer so gereeld soos wat ek sou wou nie.

groete
Willem Kooij
Lammie Brand
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Fri Mar 04, 2011 11:08 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Lammie Brand »

Hallo daar manne ek is afkomstig vanuit die boesmanland, daar in die Kliprand en Loeriesfontein distrik. Sien baie uit om van julle te leer. Groetnis
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Ponkie »

Hallo almal

Dankie vir al die Ooms wat die vrymoedigheid neem om hulle-self net eers voor te stel! Dis net goeie maniere soos my Pa sou se! Ons kan mekaar nou nie in die oe kyk en bladskud nie, maar net bietjie agtergrond sal die ding doen!

Hoop julle geniet die forum en voel vry om julle kennis en misskiet stories met ons te deel! ;)

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Frederik »

Hallo Almal,

Ek is ook nou al ruk hier maar nog nooit regtig voorgestel nie.

Eks 'n beroepsjagter wat nou al vanaf 2003 dit permanent doen. Ons maatskappy is Infinito safaris julle kan gerus gaan kyk http://www.Infinito-Safaris.com
Ek sit baie voor die rekenaar as gevolg van video editting film jagte en troues as ek nie self jag nie.

As ek tyd kry is ek ook mal oor visvang het ruk lank spesie gehengel maar nou met min tyd is papgooi die ding.
Gaan nou juis die naweek wat kom die dam probeer leeg vang.  ;D 

Groete
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
D4D
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by D4D »

Lammie Brand wrote: Hallo daar manne ek is afkomstig vanuit die boesmanland, daar in die Kliprand en Loeriesfontein distrik. Sien baie uit om van julle te leer. Groetnis
Boer jy nie dalk op Gamoep nie, of is jy nie dieselfde Brand aan wie ek nou dink nie.
Indien dit jy is dan sal jy my pa en oom baie goed ken van Roux Boerdery.
D4D
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by theedge »

Baie welkom bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by WOLF »

D4D wrote:
Lammie Brand wrote: Hallo daar manne ek is afkomstig vanuit die boesmanland, daar in die Kliprand en Loeriesfontein distrik. Sien baie uit om van julle te leer. Groetnis
Boer jy nie dalk op Gamoep nie, of is jy nie dieselfde Brand aan wie ek nou dink nie.
Indien dit jy is dan sal jy my pa en oom baie goed ken van Roux Boerdery.
D4D
Nee hy is nie van daardie omgewing sover ek weet nie,maar jy kan hom uitvra oor "MR JUSTICE"

Manne

Ek is van Calvinia en ek is hier gebore en het sover ek weet ook hier groot geword.Ek is Deon Brundyn en jag maar hier in die omgewing as die tyd dit toelaat.

WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
User avatar
D4D
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by D4D »

Wolf/Lammie

Sorry ek het weer gaan dink en het `n fout gemaak.Die persoon wat ek aan dink is Mnr Nell wat op Gamoep boer en ook in die Boesmanland omgewing jakkies jag.

Laat ons bietjie hoor van ''MR JUSTICE''
D4D
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Monrique (SJ) »

Lyk my nie almal wat aansluit lees die altyd raak nie!

Groetnis
Vriendin

Re: Nuwe aansluitings

Post by Vriendin »

Haai (of sal ek se Karp) - Ek is van Kimberley.  Ons het vir baie jare gehengel en vir een of ander rede het ons opgehou.  Die visvang gogga het alweer gebyt ...... baie bly daaroor natuurlik.  Ons gaan nou elke tweede naweek na die visvang geriewe in ons area - elke keer 'n ander plek.  Kan nie glo die visvang geriewe het so verswak nie.  Ek lees gereeld die forum en vind die inskrywings interessant - 'n paar keer ook lekker gelag vir sommige van die antwoorde.  Visvang is, was en sal altyd lekker bly. 
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Monrique (SJ) »

Vriendin

Baie welkom by die beste forum wat daar is.

Hoop jy LIKE!  Geniet dit en deel jou ondervindings met ons ook.

Groetnis
SJ
kolskoot

Re: Nuwe aansluitings

Post by kolskoot »

Hallo

Is ook al 'n rukkie op die forum. Geniet dit moerse baie!!! Leer baie !! Ek is Deon van Aswegen afkomstig van De Aar . Boer nou naby prieska. Oes wild en boer om die potte aan die kook te hou!!!

Geniet werklik die forum !! Hou so aan! ;D ;D ;D ;D ;D ;D
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wielie Waps »

Welkom Deon

Dra my groete oor aan vriende daar in jou omgewing - Bernie Goenewald, Fanie en die Oldewages

Groete
Willem
Geroer-nie geskud nie
Plant
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Tue Mar 15, 2011 6:10 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Plant »

Goeie Middag aan almal.
Lees al 'n geruime tyd die forum, en vind dit baie innteresant en baie leersaam.
Naam is Hein, bly teen die Weskus.
Meer sin vir die roere as vir die vis bakkies (seesiek is niemand se maat nie), hoop om eendag ook iets sinvols te kan post en sodoende bietjie terug gee.
Groete.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Raven »

Plant,

Welkom, geniet dit.

P.s  Hier in NAM vang ons net van die kant af, baie lekker en 'n man hou die bier in.

Praat met KSV of Songdaug, hulle hou van "flut", sommer hier op die droe? grond, as ek reg onthou  ;D  ;D

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by KalahariKlong »

Goeie naand almal. Ek is nuut op die forum en het al reeds baie waardevolle inligting/kennis raak gelees. Lekker om te sien hoe almal hulle kennis en ondervinding graag deel. Ek hoop om n positiewe inpak op die forum te maak en ook die bietjie kennis wat ek het te deel.
Ek is van die "groen" kalahari af (Kathu). Vang graag vis in die somer en jag in die winter. So ja, nou kan ons gesels.

Groete
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pvdw »

Welkom KK ;D

Ek hoop daai vis wat jy vang is geles in die rivier met 'n vliegstok!! As dit is kom kuier ek al nooi jy my nie ;) ;) ;D

Peet
Work to live, don"t live to work
Fisher
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Sun Jan 23, 2011 2:51 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Fisher »

Hallo Manne

Ek het al n rukkie terug aangesluit maar soos wat dit maar in die lewe gaan het ek nie veel tyd gehad het om betrokke te raak nie.
Nou ja laat ek begin.
My naam is Ferdi Koekemoer, ek is in Lichtenburg. Ek het vir van ek kan onthou n passie vir alles wat skiet, behalve kettie  boog en spek,  (Kettie - kan ek nie. Boogskiet - het ek probeer maar gebrek aan loop en kruit de-motiveer my om tyd daar aan te spandeer, spek skiet - net as ek dronk is maar ek drink nie meer onnodig nie)

Ek skiet graag en besit- PCP luggeweer, voorlaaier, jag-handwapen, jag-geweer, skyfskiet-geweer, meerkat-geweer en haelgeweer. Ek herlaai uitsliutlik, vir dit wat mens kan, MAAR haelpatrone koop mens....

Ek jag nie so baie soos ek skiet nie, maar ek het heelal wild al gejag en ook n paar geskiet maar ek het ongelukig so paar jaar trug ophou boekhou, waar oor ek nou baie baie spyt is.

Ek hengel ook graag, maar verkieslik in die see, en dan verkieslik met flieg-gerei vanaf 'n jetski en soms rots en strand ook dan met die vlieg, maar ek dink eerder aan skiet en 'n klomp andergoete voordat ek 'n stuk pap in 'n dam gooi !!

Dankie vir die besonderse forum wat julle hier het.

Groete
Last edited by Fisher on Fri Mar 18, 2011 5:56 pm, edited 1 time in total.
Die maklikste ding op aarde om goed in te doen is om 'n sot te wees, die res vat nogal baie deurnis, geduld, opofferings en toewyding om bo uit te kom...
Post Reply