Iets nuuts van Savage

Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Iets nuuts van Savage

Post by tripodmvr »

[youtube]https://youtu.be/x1SVasdjW2s[/youtube]
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Iets nuuts van Savage

Post by Johan Nel »

Interessante en goeie nuus vir linkshandige persone. Sal wel moet sien of die 'straight pull' gaan aanklank vind.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: Iets nuuts van Savage

Post by william007 »

Goeie dag
Hulle het die vorige savage gewere hier by ons kom toets. Dit is toe hulle die kolf ens kom toets het
Kristin Alberts van Guns.com.
Dit was die www.guns.com savage-110 - storm- review.

Ek sal by hulle hoor as covid toe laat dat hulle daai geweer weer hier in SA kom toets lyk na nice geweer ver al vir jakkals
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Iets nuuts van Savage

Post by Armand Steenkamp »

Neeeeee dankie...
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Iets nuuts van Savage

Post by tripodmvr »

Armand, hoeveel "wild boar" dryfjagte het jy al gekyk. Daardie trek-stoot aksies kom daar tot hul reg.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Bosvark34
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Tue Jul 22, 2014 1:09 pm

Re: Iets nuuts van Savage

Post by Bosvark34 »

Lyk baie smart
303 Brit Lee Enfield Mk4 No2
6.5 x 55 SE Voere LBW
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Iets nuuts van Savage

Post by Armand Steenkamp »

tripodmvr wrote: Thu Dec 31, 2020 10:10 am Armand, hoeveel "wild boar" dryfjagte het jy al gekyk. Daardie trek-stoot aksies kom daar tot hul reg.
Hoef nie een te kyk om te weet Savage is drek nie.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Iets nuuts van Savage

Post by Eugene »

Armand Steenkamp wrote:
tripodmvr wrote: Thu Dec 31, 2020 10:10 am Armand, hoeveel "wild boar" dryfjagte het jy al gekyk. Daardie trek-stoot aksies kom daar tot hul reg.
Hoef nie een te kyk om te weet Savage is drek nie.
Hahahaha! Harsh words..... As ek my kant bring, is daar niks fout met my Savage nie.
Aim small, miss small
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Iets nuuts van Savage

Post by jankraay »

Armand Steenkamp wrote:
tripodmvr wrote: Thu Dec 31, 2020 10:10 am Armand, hoeveel "wild boar" dryfjagte het jy al gekyk. Daardie trek-stoot aksies kom daar tot hul reg.
Hoef nie een te kyk om te weet Savage is drek nie.
Jy kan enige een van my 3 Savages vat en nou gaan le op 1000m en jy sal kleiner as n 1/2 MOA skiet.

My 1ste Savage het met sy fabrieks loop 10 skote op 100m kleiner as n 1/4 MOA geskiet.

Daai drek waarvan jy praat skiet 100K se gewere stil.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Iets nuuts van Savage

Post by Capt. Yoda »

Wat is nog Savage aan julle 2 se Savages?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Iets nuuts van Savage

Post by Eugene »

Capt. Oblivious wrote:Wat is nog Savage aan julle 2 se Savages?
Alles behalwe die loop. Selfs die oorspronklike sneller. Maar selfs met die fabrieksloop, was 1000m akkuraatheid heel gaaf. Ek was nog altyd oortuig die ou wat die tool vashou, speel ‘n groter rol as die die fabrikaat van die tool, maar is altyd oop vir oortuiging. Image
Aim small, miss small
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Iets nuuts van Savage

Post by jankraay »

Capt. Oblivious wrote:Wat is nog Savage aan julle 2 se Savages?
Die naam Savage kom tevore Cappie waar in die aksie die hoof komponent is. 50% gaan se die lope is 11.1.11 en 50% gaan se jy praat 11.1.11. Presies dieselfde kom in die Howa voor.

My aksies se Savage want dit is Savage aksies...

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Iets nuuts van Savage

Post by Armand Steenkamp »

Elke ou het maar sy mening. Maar ek weet van driekeer meer Savage geweere wat nie wil skiet nie as Howas of Tikkas. Daar moes heel paar VLPs se lope vervang word voor hulle skiet. My howas skiet sommer so netjies met hulle plastiek kolwe. Elkgeval, heeltemal van die punt af. Jammer kerels. Sien maar net rooi as ek daai naam hoor.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Iets nuuts van Savage

Post by Capt. Yoda »

Haha nee julle 2 weet ek terug darem net, ekt al met n paar Salvages te doen gehad wat bitter mooi skiet soos hul van hul ma af gekom het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Iets nuuts van Savage

Post by Eugene »

Armand Steenkamp wrote: Mon Jan 04, 2021 1:37 pm Elke ou het maar sy mening. Maar ek weet van driekeer meer Savage geweere wat nie wil skiet nie as Howas of Tikkas. Daar moes heel paar VLPs se lope vervang word voor hulle skiet. My howas skiet sommer so netjies met hulle plastiek kolwe. Elkgeval, heeltemal van die punt af. Jammer kerels. Sien maar net rooi as ek daai naam hoor.
Armand, ek verstaan 100%, ek voel so oor Vortex na ek een dud gehad het en geweldig gesukkel het met die agent op daai stadium. Ek weet Vortex is great scopes, maar dit het so 'n bitter smaak in my mond gelos, dat ek nie maklik weer 'n Vortex sal koop nie...
Aim small, miss small
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Iets nuuts van Savage

Post by tripodmvr »

Eugene, hier is kommentaar oor Vortex - in Amerika kan jy maar kritiseer.

[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=WPP-DYhEk_c[/youtube]
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Iets nuuts van Savage

Post by BeesBreet »

tripodmvr wrote:Armand, hoeveel "wild boar" dryfjagte het jy al gekyk. Daardie trek-stoot aksies kom daar tot hul reg.
Hoeveel van daai jagte gaan ons by woon?

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Iets nuuts van Savage

Post by tripodmvr »

Hoeveel jakkalse en miskien plaaslike varke gaan jy skiet waar meer as een skoot vinnig nodig is? My plasing was bloot om die inligting bekend te maak. Iemand gaan dalk belangstel. Kennis is mag.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Iets nuuts van Savage

Post by Capt. Yoda »

tripodmvr wrote: Wed Jan 06, 2021 11:27 am Eugene, hier is kommentaar oor Vortex - in Amerika kan jy maar kritiseer.

[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=WPP-DYhEk_c[/youtube]
Klink my die ou het by vere die 11.1.11ste luck in Amerika
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Iets nuuts van Savage

Post by tripodmvr »

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Iets nuuts van Savage

Post by Johan Nel »

Die omskakeling van regs- na linkshandig is baie aantreklik. Ek sien dis moontlik om lope uit te ruil op die aksie. Die geweer interesseer my.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Iets nuuts van Savage

Post by Capt. Yoda »

Bearing vir lugs, ek sal ma eers bq wag nog laat julle hom probeer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply