Iets nuuts van Savage
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Iets nuuts van Savage
[youtube]https://youtu.be/x1SVasdjW2s[/youtube]
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Iets nuuts van Savage
Interessante en goeie nuus vir linkshandige persone. Sal wel moet sien of die 'straight pull' gaan aanklank vind.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Iets nuuts van Savage
Goeie dag
Hulle het die vorige savage gewere hier by ons kom toets. Dit is toe hulle die kolf ens kom toets het
Kristin Alberts van Guns.com.
Dit was die www.guns.com savage-110 - storm- review.
Ek sal by hulle hoor as covid toe laat dat hulle daai geweer weer hier in SA kom toets lyk na nice geweer ver al vir jakkals

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Iets nuuts van Savage
Neeeeee dankie...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Iets nuuts van Savage
Armand, hoeveel "wild boar" dryfjagte het jy al gekyk. Daardie trek-stoot aksies kom daar tot hul reg.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Bosvark34
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Tue Jul 22, 2014 1:09 pm
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Iets nuuts van Savage
Hoef nie een te kyk om te weet Savage is drek nie.tripodmvr wrote: Thu Dec 31, 2020 10:10 am Armand, hoeveel "wild boar" dryfjagte het jy al gekyk. Daardie trek-stoot aksies kom daar tot hul reg.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Iets nuuts van Savage
Hahahaha! Harsh words..... As ek my kant bring, is daar niks fout met my Savage nie.Armand Steenkamp wrote:Hoef nie een te kyk om te weet Savage is drek nie.tripodmvr wrote: Thu Dec 31, 2020 10:10 am Armand, hoeveel "wild boar" dryfjagte het jy al gekyk. Daardie trek-stoot aksies kom daar tot hul reg.
Aim small, miss small
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Iets nuuts van Savage
Jy kan enige een van my 3 Savages vat en nou gaan le op 1000m en jy sal kleiner as n 1/2 MOA skiet.Armand Steenkamp wrote:Hoef nie een te kyk om te weet Savage is drek nie.tripodmvr wrote: Thu Dec 31, 2020 10:10 am Armand, hoeveel "wild boar" dryfjagte het jy al gekyk. Daardie trek-stoot aksies kom daar tot hul reg.
My 1ste Savage het met sy fabrieks loop 10 skote op 100m kleiner as n 1/4 MOA geskiet.
Daai drek waarvan jy praat skiet 100K se gewere stil.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Iets nuuts van Savage
Wat is nog Savage aan julle 2 se Savages?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Iets nuuts van Savage
Alles behalwe die loop. Selfs die oorspronklike sneller. Maar selfs met die fabrieksloop, was 1000m akkuraatheid heel gaaf. Ek was nog altyd oortuig die ou wat die tool vashou, speel ‘n groter rol as die die fabrikaat van die tool, maar is altyd oop vir oortuiging.Capt. Oblivious wrote:Wat is nog Savage aan julle 2 se Savages?

Aim small, miss small
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Iets nuuts van Savage
Die naam Savage kom tevore Cappie waar in die aksie die hoof komponent is. 50% gaan se die lope is 11.1.11 en 50% gaan se jy praat 11.1.11. Presies dieselfde kom in die Howa voor.Capt. Oblivious wrote:Wat is nog Savage aan julle 2 se Savages?
My aksies se Savage want dit is Savage aksies...
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Iets nuuts van Savage
Elke ou het maar sy mening. Maar ek weet van driekeer meer Savage geweere wat nie wil skiet nie as Howas of Tikkas. Daar moes heel paar VLPs se lope vervang word voor hulle skiet. My howas skiet sommer so netjies met hulle plastiek kolwe. Elkgeval, heeltemal van die punt af. Jammer kerels. Sien maar net rooi as ek daai naam hoor.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Iets nuuts van Savage
Haha nee julle 2 weet ek terug darem net, ekt al met n paar Salvages te doen gehad wat bitter mooi skiet soos hul van hul ma af gekom het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Iets nuuts van Savage
Armand, ek verstaan 100%, ek voel so oor Vortex na ek een dud gehad het en geweldig gesukkel het met die agent op daai stadium. Ek weet Vortex is great scopes, maar dit het so 'n bitter smaak in my mond gelos, dat ek nie maklik weer 'n Vortex sal koop nie...Armand Steenkamp wrote: Mon Jan 04, 2021 1:37 pm Elke ou het maar sy mening. Maar ek weet van driekeer meer Savage geweere wat nie wil skiet nie as Howas of Tikkas. Daar moes heel paar VLPs se lope vervang word voor hulle skiet. My howas skiet sommer so netjies met hulle plastiek kolwe. Elkgeval, heeltemal van die punt af. Jammer kerels. Sien maar net rooi as ek daai naam hoor.
Aim small, miss small
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Iets nuuts van Savage
Eugene, hier is kommentaar oor Vortex - in Amerika kan jy maar kritiseer.
[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=WPP-DYhEk_c[/youtube]
[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=WPP-DYhEk_c[/youtube]
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Iets nuuts van Savage
Hoeveel van daai jagte gaan ons by woon?tripodmvr wrote:Armand, hoeveel "wild boar" dryfjagte het jy al gekyk. Daardie trek-stoot aksies kom daar tot hul reg.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Iets nuuts van Savage
Hoeveel jakkalse en miskien plaaslike varke gaan jy skiet waar meer as een skoot vinnig nodig is? My plasing was bloot om die inligting bekend te maak. Iemand gaan dalk belangstel. Kennis is mag.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Iets nuuts van Savage
Klink my die ou het by vere die 11.1.11ste luck in Amerikatripodmvr wrote: Wed Jan 06, 2021 11:27 am Eugene, hier is kommentaar oor Vortex - in Amerika kan jy maar kritiseer.
[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=WPP-DYhEk_c[/youtube]
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Iets nuuts van Savage
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Iets nuuts van Savage
Die omskakeling van regs- na linkshandig is baie aantreklik. Ek sien dis moontlik om lope uit te ruil op die aksie. Die geweer interesseer my.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Iets nuuts van Savage
Bearing vir lugs, ek sal ma eers bq wag nog laat julle hom probeer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.