Silhoette teiken diertjies

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Philip_L
Full Member
Full Member
Posts: 128
Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm

Silhoette teiken diertjies

Post by Philip_L »

Hi almal. Ek is opsoek na klein diere teikens wat my 6jarige kan besig hou met sy daisy.

Iets soos hierdie:
Image

Weet iemand dalk waar mens van dit kan kry?
User avatar
Jaco vdW
Hero Member
Hero Member
Posts: 696
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm

Re: Silhoette teiken diertjies

Post by Jaco vdW »

Ek het baie jare gelede vir my n stel by Safari in Stellenbosch gekoop. Dit was wel .22 teikens, en hulle doen steeds goeie diens.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 918
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Silhoette teiken diertjies

Post by musgrave270 »

Hou Takealot dop. Ek het n stel daarso gekoop.
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 612
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: Silhoette teiken diertjies

Post by Klein Chris »

Zimbi kan ook dalk hê
Skiet bly maar lekker
User avatar
Philip_L
Full Member
Full Member
Posts: 128
Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm

Re: Silhoette teiken diertjies

Post by Philip_L »

Dankie. Ek sal bietjie gaan kyk as ek weer in Pretoria uitkom.
Vissie
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm

Re: Silhoette teiken diertjies

Post by Vissie »

Julle kan ook vir Hans probeer by HRM Targets. Het van die silhoeëtjies daar gesien.

https://m.facebook.com/HRMtargets/
Wattlegrove
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Oct 21, 2011 2:39 pm

Re: Silhoette teiken diertjies

Post by Wattlegrove »

targetsa.co.za
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Silhoette teiken diertjies

Post by tripodmvr »

Wattle, gesukkel met die web adres.

https://www.facebook.com/targetsa187/
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Philip_L
Full Member
Full Member
Posts: 128
Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm

Re: Silhoette teiken diertjies

Post by Philip_L »

Dankie almal. Ek het reggekom by TargetSA.

Ek sit hulle pryslys by indien iemand vorentoe iets soortgelyk soek en op die draad afkom.
TARGET SA CATALOGUE TARGETS RETAIL.pdf
Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
rockrabbit
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Tue Mar 17, 2009 10:37 pm

Re: Silhoette teiken diertjies

Post by rockrabbit »

Probeer Pierre 0829295778. Hy is in Aliwal Noord. My gongs gesny.
Emile Smith
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sun Oct 06, 2019 10:25 am

Re: Silhoette teiken diertjies

Post by Emile Smith »

Stuur gerus vir Kolskoot Gongs (pty) Ltd n mail/ Whatsapp hulle:

Info@kolskootgongs.co.za

Hulle het so stel uit 6mm AR500 vir R320

083 505 5442
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: Silhoette teiken diertjies

Post by 308Win »

Philip_L wrote: Mon Oct 05, 2020 6:50 pm Hi almal. Ek is opsoek na klein diere teikens wat my 6jarige kan besig hou met sy daisy.

Iets soos hierdie:
Image

Weet iemand dalk waar mens van dit kan kry?
Hou net in gedagte dat mens redelik naby moet staan om daardie teikens om te skiet met 'n Daisy. En die Daisy balletjies is van yster. M.a.w. hulle kom terug na jou toe. Volspoed.
Dit help om die hoek van die teikens effens weg te wys. Nie 90 grade nie.
Martiens Bekker
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm

Re: Silhoette teiken diertjies

Post by Martiens Bekker »

Ek tel hierdie ouerige draad op. Het enige iemand dalk hierdie tipe silhoette in 'n .dxf formaat? Ek wil hulle sny en as ek die tyd gespaar word om dit oor te teken sal dit 'n groot bonus wees.
Martiens Bekker
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm

Re: Silhoette teiken diertjies

Post by Martiens Bekker »

Martiens Bekker wrote: Wed Feb 12, 2025 10:22 am Ek tel hierdie ouerige draad op. Het enige iemand dalk hierdie tipe silhoette in 'n .dxf formaat? Ek wil hulle sny en as ek die tyd gespaar word om dit oor te teken sal dit 'n groot bonus wees.
Reg gekom, dankie.
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 841
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Silhoette teiken diertjies

Post by Dawie Malan »

Ek het so stel silhoette as iemand belangstel. R1500 + posgeld.

Groete

DM
Post Reply