Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Philip_L wrote: Mon Oct 05, 2020 6:50 pm
Hi almal. Ek is opsoek na klein diere teikens wat my 6jarige kan besig hou met sy daisy.
Iets soos hierdie:
Weet iemand dalk waar mens van dit kan kry?
Hou net in gedagte dat mens redelik naby moet staan om daardie teikens om te skiet met 'n Daisy. En die Daisy balletjies is van yster. M.a.w. hulle kom terug na jou toe. Volspoed.
Dit help om die hoek van die teikens effens weg te wys. Nie 90 grade nie.
Ek tel hierdie ouerige draad op. Het enige iemand dalk hierdie tipe silhoette in 'n .dxf formaat? Ek wil hulle sny en as ek die tyd gespaar word om dit oor te teken sal dit 'n groot bonus wees.
Martiens Bekker wrote: Wed Feb 12, 2025 10:22 am
Ek tel hierdie ouerige draad op. Het enige iemand dalk hierdie tipe silhoette in 'n .dxf formaat? Ek wil hulle sny en as ek die tyd gespaar word om dit oor te teken sal dit 'n groot bonus wees.