Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Gert, dankie vir die brokkie nuus, ek leer my seuns en ek self skiet meestal maar die veilige skoot op die blad. Dis egter nie lekker om daai sak vol bloedvleis uit te sny en eenkant te sit nie. Ek mik nou al lankal vir daai Impalas in my 30-30. Ek dink ek gaan maar die stap neem en my eerste pakkie aanskaf.
Peet
Peet
Last edited by Pvdw on Mon Aug 15, 2011 5:14 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Peet wat baie help met die bloedvleis is om altyd 'n bok se keel dadelik te sny al is hy dood, anders loop die bloed tussen die vel en vleis en lyk of die hele blad gekneus is. Ek sny selfs my kopskote ook.
G Gert
G Gert
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Dankie vir daai raad Gerrit, alle inligting help op die einde van die dag.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
-
Danie Lombard .243
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
En daar kom nog 'n goeie terugvoer na vore t.o.v. die impala koeels.
Maat van my het nou onlangs ook 'n gemsbok gejag met sy .338 Win Mag gelaai met impala punte. Die gemsbok het op die plek neergeval na 'n hart long skoot met die impala punte. Vleis skade was ook daar maar baie baie minder as met konvensionele lood punt koeels. Sy terug voer aan my is dat hy nie weer met 'n ander punt sal wil jag nie.
Die impala punte maak mooi.

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Onlangs weer Springbok, sebra en vlakvark met klient geskiet met my 303 en die impalas 130gr weer net goed gewerk.
Maar selfs al werk die impalas so goed sal ek nie dit gebruik vir nekskote of kopskote, daardie loodpunte wat oopmaak en oopbreek maak reg as daar bietjie van die teiken afgeskiet is.
Die impalas werk as hulle sagte goed vang agter die blad.

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Chrisjan
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Ek skiet 120gr Impalas op my 9.3x62. Hulle skiet teen 2850fps en werk soos 'n bom.
Ek skiet net impalas in my jag kalibers.

.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
120gr met n 9.3x62? bedoel jy nie 220grein nie?Chrisjan wrote: Ek skiet 120gr Impalas op my 9.3x62. Hulle skiet teen 2850fps en werk soos 'n bom.
Ek skiet net impalas in my jag kalibers.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Manne ek het toe my eerste skote deur die 30-30 gejaag met die Impalas. Daai gaatjie in die papier is darm al te mooi, lyk soos 'n pons wat hom gesny het.
Ek het nou redelik deur die posts gelees, nie almal nie maar 'n baie groot deel. As ek so kyk na die komentaar wil dit vir my voorkom dat die positiewe komentaar/terugvoer tog so kortkop-of selfs meer- voor die negatiewe komentaar/terugvoer is. Ek glo dat beide partye hulle saak moet stel dus pla die negatief my glad nie, dit wys my net dat ek mooi moet besin voor ek als met opeet vir soetkoek.
Wat my egter opval is as ek dit so kan s?, dat die positiewe terugvoer kom van manne wat die Impala al 'n paar keer gebruik het en dus redelik ervaring het. Baie-nie alle- negatief let ek op kom van manne wat een of miskien 2 keer Impalas geskiet het en nie weer nie. Is dit regverdig om na 1 of 2 skote te besluit??
Wel ek het nou die stap geneem en my eerste pakkie gekoop, gelaai en my 30-30 ingestel. Ek gaan die naweek otte skiet en wie weet dalk gaan ek saam die manne stem wat s? dis puik koe?ls of dalk praat ek saam die manne wat so effe skepties na die Impalas kyk.
Sal julle laat weet.

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
PeetmanPvdw wrote: kom van manne wat een of miskien 2 keer Impalas geskiet het en nie weer nie. Is dit regverdig om na 1 of 2 skote te besluit??
Ek stem nie lekker saam met jou nie. As n man n produk soos n koeel toets en hy faal, dop die toets, misluk dan is dit nie die moeite (lees n dier se lewe, geld wat jy betaal, boer se bekommernis) werd om die koeel weer te toets nie.
Dis maar my opinie...
Nog n ding, het iemand al n loop gevat en Impalas deur hom gejaag om te sien hoe lank hou sy keel? Net n gedagte wat ons glad nie eers aan geraak het met ons toets nie....
Maar ons het n objektiewe toets gedoen en dit staan elke man vry om sy eie persoonlike opinie oor enige produk te lug, solank dit net feitelik en realisties is.
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Jy het heel reg daar Stefan, niemand wil tog loop en kwes nie, dis hoekom ons tog die beste koe?l soek om die werk te doen.
Die punt wat ek wil maak is dat daar tog klompie terugvoer is wat wel bevestig dat die Impala die werk reg gedoen het. In so geval het die persoon/jagter voort gegaan met die gebriuk van die produk en sommer 'n klompie wild op die bakkie gelaai. Na elke suksesvolle skoot/jag van so persoon wil dit vir my tog lyk of daardie persoon se kennis/ondervinding van die betrokke produk net meer en meer word.
Die persoon wat 1 of 2 nare ondervindings met die produk gehad het se ondervinding is tog net beperk tot daai 1 of 2 gevalle.
Daardeur s? ek nie so persoon is verkeerd nie maar slegs dat hy 'n swakker/kleiner basis het vir bewys as die man wat nou al maande/jare die produk sonder probleme gebruik.
Wel ek gaan ook die toets doen die naweek en dalk is ek saam jou in die kamp of dalk nie, wie weet.

JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Peet
Ek het gesien hoe 2 gemsbokke omgedop word met Impalas uit n 308
(Petrie),en ook gesien hoe 2 gemsbokke 50-70m verder vorder met Interbonds ook uit n 308(wynand) op dieselfde plaas en dieselfde oggend en nie een was verder as 200m, geen groot verskil in die skootplasing ???ek self het baie bokke met interbonds gejag en hulle is volgens my vrek goeie koeels,ma ek moet se ek was verstom oor hoe vinnig die impalas die bokke laat val het.
En Gerrit het n paar weke na ons ook op dieselfde plaas gaan jag en uitstekende resultate gekry
Soos hulle se the "proof is in the pudding"
Groete johan

Biebers
Need for speed
Need for speed
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Dag se Manne
So die punt is ek het nie een van die bokke hoor kla oor een van die punte nie hulle het hulle job gedoen
Groete
Beretta
So die punt is ek het nie een van die bokke hoor kla oor een van die punte nie hulle het hulle job gedoen
Groete
Beretta
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Beretta nou praat jy. Ek kan nog nie vir of teen Impalas praat nie maar ek glo ongeag die koe?l se naam dat as hy reg geplaas word en die longe stukkend maak moet daai dier val. My friende jag met die kruit gewere laat die rook so staan en die bokke val die een na die ander as daai skoot mooi loop.
JOHANNIC dankie vir daai terugvoer, jy maak my net so bietjie gemaklikker hier waar ek sit. Ek wil tog nie as die Kwesman van Pretoria bekend staan na die naweek nie

Peet
JOHANNIC dankie vir daai terugvoer, jy maak my net so bietjie gemaklikker hier waar ek sit. Ek wil tog nie as die Kwesman van Pretoria bekend staan na die naweek nie
Peet
Work to live, don"t live to work
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
My ondervinding met impalas was ook goed.
My waarneming was dat as jy n bok siet daar waar dit saakmaak val hy en klaar!
Ons het 10 springbokke geskiet en almal het met n enkelskoot agter die blad geval.
Oor die looplewe wonder ek self?
Groetnis

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Beretta soos jy s? altwee punte het hul merk gemaak. Ek en 'n vriend skiet 16 Gemsies 8 elk. ons lewer 9 vir 'n slagter 5 van my en 4 van my vriend totale gewig 1077kg [621kg van my met Impalas en 456kg van vriend met Interb.] Die slagter trek die gewig van die vlei wat beskadig is af. Ek word 614kg uitbetaal en vriend vir 378kg. Vriend verloor 17% ek net meer as 1% Al die bokke was bladskote [ een skoot bokke]
Ek het wel probeer om die bokke styf agter die blad te skiet en tot my vebasing het die bokke baie gou geval en gevrek. Kon ook sien as die bok reg weghardloop [?20 - 30m] hoe die bloed beide kante uitblaas.
Dit wil voorkom of die borskas nie 'n vakuum kan trek nie, agv die 2x oop gate aan die borsholte [longe blaas nie weer op na punt die dier tref nie]
Oor looplewe???? Ek gaan die naweek Springbokke uitskiet, mag net vir die kop skiet. Ek het 'n klomp Nosler BTip's gelaai en as die popo die fan tref sal ek dadelik opvolg met 'n Impala op die blad.
G Gert
Ek het wel probeer om die bokke styf agter die blad te skiet en tot my vebasing het die bokke baie gou geval en gevrek. Kon ook sien as die bok reg weghardloop [?20 - 30m] hoe die bloed beide kante uitblaas.
Dit wil voorkom of die borskas nie 'n vakuum kan trek nie, agv die 2x oop gate aan die borsholte [longe blaas nie weer op na punt die dier tref nie]
Oor looplewe???? Ek gaan die naweek Springbokke uitskiet, mag net vir die kop skiet. Ek het 'n klomp Nosler BTip's gelaai en as die popo die fan tref sal ek dadelik opvolg met 'n Impala op die blad.
G Gert
-
Danie Lombard .243
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
My vrou Yolandi het gister 'n gemsbok bul suksesvol gejag met my .300 Win Mag gelaai met 130gr Impala koeels teen net 'n raps onder 3500 fps. Sy wou 'n brein skoot skiet om vleis skade te voorkom. Tiepiese vlakte jag gewees. Bokke draf rond, die kant toe, daai kant toe, bokke was nie te wild nie, bly 200m tot 400m staan en draf dan weer in 'n ander rigting. Sou sy wou 'n lyf skoot skiet sou die jag gou-gou klaar gewees het. Sy het op drie bulle gefokus wat vir haar groot was wat sy graag wou skiet. Dit was maar 'n gedoente om die bulle onder skoot te kry. Hulle stap rond in die trop tussen die ander, sodra een van die bulle se bok dwars gedraai vir 'n skoot en sy le aan om te skiet draai die bul skielik om en draf weg. So het dit aangegaan vir 'n uur en half.
Een van haar uitsoek bulle gee haar kans vir 'n skoot maar wil nie sy kop dwars draai nie. Ek se haar om die bul voor die kop te skiet net onder die horing basis daar waar die swart onderstebo driehoek op die voorkop is. Net toe sy aan die sneller druk ruk die gemsbok sy kop op, ek hoor hoe die koeel die kop tref met 'n vreeslike harde skerp klap geluid saam met 'n skerp kraak geluid en hoor hoe die koeel weg fluit. Die bul sak net daar neer mors dood. Roer nie. Die skoot was net oor 200 meter gewees.
Al merk wat ek aan die gemsbok bul se kop sien is 'n klein gaatjie waar die koeel in is presies tussen die oog lyn en neus (snoet). 'n Tiepiese neus bo bek skoot. Agter die kop tussen die maanhare so by nek wervel een en twee is die koeel uit.
Die koeel is in by die neus entjie bo die snoet in, deur die sinus holtes, deur die kop net onder deur die brein deur die nekwerwels en agter die kop uit.
Ek weet nie of een van julle al te doen gehad het met 'n groterige tiepe bok wat van voor in die neus/bo bek geskiet is met normale lood kern koeels nie.
Meeste van die tyd is dit 'n kwes skoot en kan mens lekker besig hou.
Sou dit 'n Barnes of iets soortgelyk gewees het sou die resultate so te se dieselfde gewees het. Wat ek wel van kan getuig is dat die Impala koeel sy rigting behou het deur die kop en nie gedraai of afgewyk het van rigting nie. Dit het beslis bygedra tot die dat die nekwerwels flenters geskiet is.
Ek dink as dit 'n monometaal punt was wat mushroom kon die koeel dalk van rigting verander het en dalk die nek werwels gemis het. Let wel dalk.
Slot som, Impala slaan baie baie hard weens die hoe spoed, penetreer baie diep, behou rigting deur vleis en bene, behou gewig. Ek is gaande oor die koeels.
Danie

- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Het iemand al terugvoer oor die looplewe? Veral op vinniger kalibers soos die 243 en 270.
Ek wik en weeg of ek die 243 moet opstart daarmee. Gaan hierdie jaar met die 9.3 se 180greienrs kyk of koedoe kan laat val maar kort iets vir die kinders om die springbokke te skiet. Hulle mag net bladskote skiet en ek wil darem vleis oorhou na die skoot. my 270 rus hierdie jaar (teleskoop in vir reperasies) en het baie goeie resultate laas jaar met die Impalas gehad.
Ek luister aandagtig...
Groete
Ek wik en weeg of ek die 243 moet opstart daarmee. Gaan hierdie jaar met die 9.3 se 180greienrs kyk of koedoe kan laat val maar kort iets vir die kinders om die springbokke te skiet. Hulle mag net bladskote skiet en ek wil darem vleis oorhou na die skoot. my 270 rus hierdie jaar (teleskoop in vir reperasies) en het baie goeie resultate laas jaar met die Impalas gehad.
Ek luister aandagtig...
Groete
-
Danie Lombard .243
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Wat ek nou gaan vertel glo ek dat daar van julle is wat my nie gaan glo nie. My vrou was by om die gebeurtenis te beaam. Ek wens ek het 'n video kamera bydrhand gehad om dit te kon afneem.
Ek het vanoggend 'n groot vlakvark beer by my beeste gekry, ek moes baie gou skiet, eerste skoot mis, bo oor kop. Die beer het omgedraai met 'n vreeslike spoed en gehadrloop. Die vark hardloop lyn reguit weg. Ek sit hom agterna en stop met bakkie vir skoot, so net anderkant 200m gee ek hom 'n skoot van agter..........
Wat gebeur toe die koeel hom tref het ek nog nooit by die jag van wild gesien nie. Die Impala koeel het die vlakvark beer presies onder die stert in die hol getref met 'n baie harde DOEP geluid. Die vark se gat vlieg die lug in, ek skat 3, dalk 4 voet die lug in. Die gat van die vark slaan gat oor kop, sy pens wys na my toe, die kop was ook in die lug gewees, toe die vark grond tref val die vark op sy boude en nie op sy rug nie. Die vark het amper 2 keer gat oor kop getol. Ek het nie die vark geweeg nie, ek en Yolandi het swaar gedra aan die vark, was beslis swaader as 'n sak sement. My buurman het die vark geneem en sal my laat weet wat die vark uitslag.
Mede jagters, ek kan werklik getuig dat Impala koeels teen 'n vreeslike energie tref en baie diep penetreer. Hulle doen baie goed en ek is baie tevrede met die koeels. Ek dink my sukses le in die hoe trompsnelheid waarteen ek hulle skiet. Ek hat al baie soorte wild met verskeie kalibers gejag met verskeie soorte koeel en ek het nog nooit die resultate van ander koeels en kalibers gekry soos dit wat ek beleef met my .300 WM gelaai met die 130gr Impala koeels. Ek is gaande oor die koeels.

- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Danie
Jy het darem n mooi kol gehad om na te skiet

vlakvark en bosvark Bvk
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Jufrou vra toe vir klein Danie, Waar het jou pa die vark geskiet. In die hol in die hol juffrou

Danie dankie vir die terugvoer. Ek skiet die .30 90gr nou in my 30-30 teen so 2500ft/s. Laas seisoen vark hoog op die blad geskiet met amper geen vleis skade nie.
Peet
Danie dankie vir die terugvoer. Ek skiet die .30 90gr nou in my 30-30 teen so 2500ft/s. Laas seisoen vark hoog op die blad geskiet met amper geen vleis skade nie.
Peet
Work to live, don"t live to work
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Danie, dankie dat jy dit met ons deel het self nog nooit so iets ervaar nie. Wat ek wel kan s? is, daai was nou jou tiepiese Vrystaatse hartskoot... Skiet hom in die hol dol pa wil die vel h?... situasie. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Danie Lombard .243
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
LOL ! Gly my maters, dit was iets om te beleef. Ek dink nie ek sal ooit weer so iets sien nie. Ek dink die dat die vark op spoed was het beslis bygedra dat die ou so gat oor kop deur die lug getrek het.
Sommer iets ander wat verband hou met die koeel wat in die vark tot stilstand gekom het. Dit is amper net soos die ou omie wat die 9,3 verskies het om mee te jag my vertel het wat die koeel van die 9,3 doen as hy buffels met die gejag het. Die koeel het nie aan die oorkanste blad uitgegaan nie en soos hy dit vir my vertel het, het die koeel die buffel om geslaan van sy kloutjies af dat hy daar gaan val het. So iets.
Ek dink nie ons besef aldag die ware energie van 'n projektiel in vlug nie, meeste van ons skote jirts deur die karkas en al die energie gaan tot niet en word erens "down range" in die grond oorgedra. Daar waar dit geen punte tel nie.
Ek sou so graag die vark skoot op video wou gehad het en vir julle dit kon wys.

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Danie, as ek reg is gebruik jy Hornady in jou .243. Dink jy nie die impala sal net so suksesvol in hom wees nie?
Veiligheid eerste manne!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Danie
Ek wens ek kon dit sien dit moes n lekker gesig gewees het.

- Jan Nel
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Manne
Ek het self 'n Marlin 30-30 Win. Hy het vir meer as 10 jaar in die kluis gele, totdat ek die 90gr Impala koeels vir hom begin voer het - teen so 2900 fps, onder MOA groeperings op 100m. Die Impala koeels het die vd Marlin 30-30 'n wonderlike geweer gemaak met baie wyer praktiese aanwending as waarvoor hy ontwerp was.
Ek het nie telling gehou nie, maar ongeveer 50 bokke, jakkalse en rooikatte (meestal rooibokke) insluitend 'n groot koedoe bul, groot waterbok bul en 'n zebra het in die laaste 3 jaar geval. Ek het nie een bok ver gesoek of verloor nie.
Ek het ook vir doeleindes van 'n vriend se agtjarige seun se eerste jag, die spoed verminder na so 1800fps, mooi bladskoot op so 80m. Die bosbok ram het net daar geval.
Wat die tegniese redes vir sulke goeie resultate is weet ek nie, maar my praktiese ondervinding is dat die 90 gr Impala punte in my geweer werk fantasties. Ek sal geen ander koeel in die 30-30 skiet nie.
Ek skiet geensins Impala koeels in my ander gewere nie. In my 7mm wou hulle nie groepeer nie, terwyl Nosler AB's & BT's onder 10mm groepe gee.
Variety is the spice of life!