Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Hierdie naweek behels die toets van die IMPALA as n liggewig solid se doodmaakvermoe op klein/medium wild op lang afstande. Ook die effek van vleisskade versus genoegsame doodmaakvermoe. Daar moet n balans wees tussen die twee.
Om die toets meer sinvol en regverdig te maak word 2 bokke geskiet. Een met die IMPALA en die ander een met BarnesX. Die 2 skote sal so na as moontlik onder dieselfde omstandighede getoets word.
Alles word ook op kamera vasgele en resultate van die toets sal hier weergegee word.

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Ek het die calender ding uitgetoets... 
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Stefaans,
Ek sien jy't alweer nie werk om te doen vandag nie....

Goed, beter, 6millimeter!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Geno, jy ken mos my storie: n Man wat die tyd van die week nog werk, hyt nie vroeer die week sy werk gedoen nie.
Ludwig, ons gan die Impala 110gr punt met die 7x64 skiet en die Barnes (ek weti watter gewig beplan Dok nie? ) gan hulle met die 300 stoot.
Ludwig, ons gan die Impala 110gr punt met die 7x64 skiet en die Barnes (ek weti watter gewig beplan Dok nie? ) gan hulle met die 300 stoot.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Manne,
Is dit nie op sigself bietjie 'n onregverdige toets nie
Die .300 winmag gaat mos baie meer energie uitstoot as die 7x64 of is ek nou heentemal van die bus af.
Stef se nie jy het slegte kaliber roer nie (hou self van die kaliber). Maar surely sou om meer akurate toets en vergelyking te doen die versillende punte uit die selfde ror geskiet moet word en plus minus die selfde spoed? Ek het nog hele tyd die post gevolg (glo self in die impala punte) maar het gedag dis 'n impala toets en nie 'n vergelyking met ander punte toets nie of wat praat ek nou?
Groete
JP
Is dit nie op sigself bietjie 'n onregverdige toets nie
Stef se nie jy het slegte kaliber roer nie (hou self van die kaliber). Maar surely sou om meer akurate toets en vergelyking te doen die versillende punte uit die selfde ror geskiet moet word en plus minus die selfde spoed? Ek het nog hele tyd die post gevolg (glo self in die impala punte) maar het gedag dis 'n impala toets en nie 'n vergelyking met ander punte toets nie of wat praat ek nou?
Groete
JP
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Die impalas hardloop vinniger as die barnes uit die 7X64, of is ek verkeerd?
Ek dink deur die impalas met die 7X64 te skiet, en die barnes met die .300, sal die spoed min of meer dieselfde wees.
Groete,
Eugene
Ek dink deur die impalas met die 7X64 te skiet, en die barnes met die .300, sal die spoed min of meer dieselfde wees.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Ludwig,Ludwig wrote: Ek reken dan sal hulle seker omtrent 'n 165gr punt vir die 300 gebruik om selfde spoed te wees as die 110gr van die 7x64? Maar miskien is ek nou dom of astrant, maar sal dit nie beter wees om appels te vergelyk en dieselfde kaliber en gewig punt vir beide die impala asook die barnes te gebruik nie? Want die 300 gaan heelwat meer energie h? op dieselfde spoed as die 7x64
Presies wat ek ook dink, maar kan seker hentemal verkeerd wees soos klaar genoem.
Sien nogtans uit wat maak die Impi span en die koels in die 7x64 het al gesien wat doen dit in .3006.
Groete
-
300Winmag
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Ek sou gedink het om die teorie te toets moet julle met die selfde geweer 'n
110gr Impala teen iets soos 160gr Accubond vergelyk?
Lig en vinnig teen swaarder en stadig. Wat werk en wat maak dan die meeste(minste) skade.

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Hallo Manne
Ek het ook gedink dat die "proef" met iets geskiet word wat in dieselfde balistiese klas val. Ek het my 7mm Rem Mag met 150gr Barnes X'e teen 3000ft/sek voorgestel, het gevoel dit sou n baie regverdige toets gewees het. Dok het gevra of hy met sy 300 Win Mag kan skiet en ons het ingestem. Ek dink dat as jy mooi oor die hele storie besin wil ons nie weet wat n konvensionele premuim koeel aan n bok doen nie, ons wil die doodmaakvermoe en vleiskade/skade wat die Impala koeel aan die bok doen bestudeer en dokumenteer. Dit is ook dan net goed as ons n gelykingsvoorbeeld het van n normale koeel. Daar gaan nie groot verskil tussen n 300 Win Mag en 7mm Rem Mag wees nie. Die spoed waarvoor ons hoop met Stefan se 7x64 en 110gr Impala's is 3410ft/sek, daar gaan in elkgeval min kalibers wees wat daarby gaan uitkom. Impala koeels se hele redinasie is in elk geval n ligter as normale koeel teen hoe spoed, so die idiee is nie om n normale koeel op dieselfde te toets nie maar eerder hoe n normale koeel van gewone gewig in n kaliber doen wat oor die algemeen vir daai tipe jag geskik is.
Die groot vraag egter bly; Gaan die Impala skade aanrig wat nie heeltemal verklaarbaar is nie?(Kinetiese energie, Hidrostatiese skok ens, ens...)
Factfinding Groete
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
300Winmag
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Ek vertaan ook nou (bietjie stadigWouter Roets wrote: Die groot vraag egter bly; Gaan die Impala skade aanrig wat nie heeltemal verklaarbaar is nie?(Kinetiese energie, Hidrostatiese skok ens, ens...)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Right,
Die tyd het uiteindelik aangebreek.
Ek wag nou net vir Stefaans, Dok, en Dok se maat, dan vat ons die pad na Wouter se plaas toe.
Ek sal deur die loop van die naweek terugvoer gee.
Groete,
Eugene
Die tyd het uiteindelik aangebreek.
Ek wag nou net vir Stefaans, Dok, en Dok se maat, dan vat ons die pad na Wouter se plaas toe.
Ek sal deur die loop van die naweek terugvoer gee.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Loop sag en skiet raak manne! Sterkte
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Dankie Freek
Ek sit nou en wag vir die spannetjie. Hoop hulle kan darm nog staan en sin maak as hulle hier in Lichtenburg aankom! Sien verskriklik uit na die affere.
Groete
Wout
Ek sit nou en wag vir die spannetjie. Hoop hulle kan darm nog staan en sin maak as hulle hier in Lichtenburg aankom! Sien verskriklik uit na die affere.
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Ja ou Wouter, gelukig kom hulle van Blou Bul w?reld af so jy behoort nie te sukkel nie...
Hou net die BELLS se prop toe tot na die skietery.
S? ook vir Stefan ek s? hy beter seker maak daai Impala's perform mooi anders gee ek hom PMP's om mee te skiet hier by my want ek weet hulle kan ten minste 'n bok dood kry.
S? ook vir Stefan ek s? hy beter seker maak daai Impala's perform mooi anders gee ek hom PMP's om mee te skiet hier by my want ek weet hulle kan ten minste 'n bok dood kry.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Freek hulle kom dalk van ons Blou Bul wereld maar klink my nie hulle respekteer die uitverkosenes nie! Kan jy glo Stefan was n leeu en het nou in die laaste stuk oorgeslaan na die haaie?! Sal maar bietjie die maannetjies se gal werk die naweek! Ek weet nie of daar keer gaan wees in die propplattrap storie vannaand nie! More sal hulle dit maar in die veld moet uitsweet! Sal maar vannaad met Steef se Pa praat en uitvind waar die man so skeef gegaan het in die lewe!
Groetnis en geniet jou naweek
Wout
Groetnis en geniet jou naweek
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Wouter, dit moet die Bells wees.... Nog nie die man eye-to-eye ontmoet nie maar ek ly af hy kan besig raak.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Besige bytjie
Nuwe naam.....
Maya the bee
Nuwe naam.....
Maya the bee
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Manne,
Nou Hoe nou? Is dit Wiskey span se dag vandag of het julle Impala en ander Span Manne gejag vandag?.
Ek is seker hier is baie ouens wat in spanning wag vir 'n update. Al is dit om te verduidelik hoe het die Bell's afgegaan daar in die jagveld. Proe moes altyd beter daar as by die huis.
Groete
Nou Hoe nou? Is dit Wiskey span se dag vandag of het julle Impala en ander Span Manne gejag vandag?.
Ek is seker hier is baie ouens wat in spanning wag vir 'n update. Al is dit om te verduidelik hoe het die Bell's afgegaan daar in die jagveld. Proe moes altyd beter daar as by die huis.
Groete
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Ek wag in spanning vir die uitslag. Was nou die dag saam man wat Impala's op sy 303 gelaai het. Daai goet skiet stywe groepe
Last edited by Freek on Fri Feb 04, 2011 7:14 am, edited 1 time in total.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Wonder of die bok(ke) al l?...
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Seker baie besig met die na-doodse ondersoeke.Freek wrote: Wonder of die bok(ke) al l?...
Maar hulle het ook so baie kos saamgevat, seker nog besig daarmee?
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Dalk sukkel hulle nog om bottel bodems te kry vir vergrootglase vir nadoodse ondersoek.

Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

Danie Lombard .243
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Ek gaan sommer in plein afr se My gat jeuk ook behoorlik vir daai uitslae t.o.v. die skiet toetse. Ek knyp my duime styf vas vir die Impala punte.
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
naand
moenie stres nie, as die skuts kan skiet sal die Impalas hulle deel doen.
MOSSIE

as jy mis, probeer net weer!!!!!!
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Impala punte vir JAG - die praktiese Jaracal Forum toets
Naand
Ek het die manne vrydag aand gesien , maar dit het oop geloop.
Die bos is maar baie dig en daar was n ligte wind.
Het self nog niks weer van die manne sedert saterdag oggend gehoor nie.
Groete
Flip

.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action