Zeiss Telesope
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Zeiss Telesope
moet ek werklik reageer
Last edited by projagter on Sun Sep 13, 2020 4:36 pm, edited 1 time in total.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Zeiss Telesope
Dankie Lategan1. Tog duidelik vir enige persoon wat nie die negatiewe in sy medemens wil soek nie.
Baie beslis --- if it is a hunting rifle it would make sense to me. If this was mainly a target rifle I would not consider this Zeiss.
Ek vat persoonlike oorhaastige, ongevraagde en ondeurdagte kritiek maar van wie dit kom.
Baie beslis --- if it is a hunting rifle it would make sense to me. If this was mainly a target rifle I would not consider this Zeiss.
Ek vat persoonlike oorhaastige, ongevraagde en ondeurdagte kritiek maar van wie dit kom.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2946
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Zeiss Telesope
Joe, kom ons wees mooi. Ek het gelees wat daar staan direk na Arnold se bydra en dit so bevestig. Of mag ander dit nie lees nie?joe rocket wrote: Sun Sep 13, 2020 2:59 pmMnr Nokis.scopes ek lees weer niks hy kan maar.self kom vertel wat hy bedoel.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Zeiss Telesope
Ag nee wat, prohunter het dit mooi duidelik gestel ons dom ouens kon gedink het die scope kom op n jag geweer.. Die Nokia scopes ding is moewies snaaks jammer dat jy dink ek is lelik, want ek was en is nog mooi.
Daars sommer n smiley by dat jy kan sien ek maak net n ou grappie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2946
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Zeiss Telesope
Nou weet ek jy is mooi, want jy sê dit! Dankie vir jou woorde Joe.
Het baie gelag vir myself, die Nokia verhaal.
Beste.
Het baie gelag vir myself, die Nokia verhaal.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Zeiss Telesope
Joe ek het geen probleem met jou bydrae -- toe jy nie seker was wat bedoel word nie vra jy wat bedoel word --- positief -- mooi man ( en daarmee bedoel ek nie dat jy mooi is nie -- sê ditmos net vir die ander geslag.) Ek het wel 'n probleem met ruaan se onbillike persoonlike aanklag dat ek negatief is -----. maar dit ignoreer ons asb. want dit regverdig geen reaksie.
mooiloop.
mooiloop.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Zeiss Telesope
Wel jou plasings was vandag uiters negatief en as ek tien sulke plasings na mekaar moet lees dan raak ek ge-irriteerd want dit dra niks konstruktief by nie. Ek sien die trant het nou wel verander so dankie daarvoor.