S&B vs NF opinie
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
S&B vs NF opinie
Goeie dag almal
Ek moet nou vir my. 243AI 'n nuwe scope opsit. Sal gebruik word vir jakkals en springbok skiet. Maksimum 500m. Ek kyk tans na die volgende twee scopes:
NF shv 4-14x56 Moar
S&B Klassik 3-12x50 P3L ASV
Wat sal julle voorstel.
Groete
Ernst
Ek moet nou vir my. 243AI 'n nuwe scope opsit. Sal gebruik word vir jakkals en springbok skiet. Maksimum 500m. Ek kyk tans na die volgende twee scopes:
NF shv 4-14x56 Moar
S&B Klassik 3-12x50 P3L ASV
Wat sal julle voorstel.
Groete
Ernst
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: S&B vs NF opinie
Smit en benade
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: S&B vs NF opinie
Geen parralaks op S&B.Is daai S&B parralaks vry tot op 500m....?? Sal dit eers wil toets
- Haasvel
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm
Re: S&B vs NF opinie
Onthou net die S&B Hungarian en Duitse weergawes het verskillende paadjies as ek reg is.
Sent from my SM-A530F using Tapatalk
Sent from my SM-A530F using Tapatalk
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: S&B vs NF opinie
Ek het geen kennis vd S&B nie, maar het SHVs op beide my 308 en 22-250. Hulle werk vir my. Verste skote was so rapsie oor die 600m. Verstellings is akkuraat en die lense werk mooi vir my.
Gooi lood!!!!
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: S&B vs NF opinie
Ek sien op sy spec sheet hy is 100m paralaks vry. Gaan dit 'n wesentlike invloed hê na 500m toe?Pinkes wrote: Thu Aug 06, 2020 8:41 am Geen parralaks op S&B.Is daai S&B parralaks vry tot op 500m....?? Sal dit eers wil toets
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: S&B vs NF opinie
Ek het 'n Smit&Venter 2.5-10X56 Zenith en die glas is ongelooflik skoon. Paralaks is vas, maar dit het my nog nie gepla nie. Springbok koppe is maklik identifiseerbaar in die aand tot op wye afstande. In die dag kyk hy 'n vlakvark lag-lag vas op 700m+. Het al 'n SHV besit en die S&B se glas is definitief meer helder vir my oog.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: S&B vs NF opinie
Kyk partymaal vat ons lang skote op Springbokke in die dag, tot so 500m. Die goed is lelik wild hier by my. Sal die feit dat die 3-12 nie 'n paralaksverstelling het nie veroorsaak dat mens paralaks foute maak op langer afstande?
-
Knewel
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm
Re: S&B vs NF opinie
Die SHV gaan 'n beter koop wees in my opinie bloot oor sy kruishaar. Die res is baie na aan dieselfde
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: S&B vs NF opinie
Ek soek gou die formule om maksimum paralaks afwyking by teiken te bereken, maar op langer afstande raakdit weglaatbaar klein. Dit speel 'n groot rol op 0-50mgeelslang wrote: Thu Aug 06, 2020 4:27 pm Kyk partymaal vat ons lang skote op Springbokke in die dag, tot so 500m. Die goed is lelik wild hier by my. Sal die feit dat die 3-12 nie 'n paralaksverstelling het nie veroorsaak dat mens paralaks foute maak op langer afstande?
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: S&B vs NF opinie
Het dit nog nie self ervaar dat dit 'n probleem is nie.geelslang wrote: Thu Aug 06, 2020 4:27 pm Kyk partymaal vat ons lang skote op Springbokke in die dag, tot so 500m. Die goed is lelik wild hier by my. Sal die feit dat die 3-12 nie 'n paralaksverstelling het nie veroorsaak dat mens paralaks foute maak op langer afstande?
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: S&B vs NF opinie
Die ondestaande berekening toon die maksimum paralaks fout op teiken. Vir ‘n skoop met 100m fixed paralax en 56mm objective lens. Dit is nou as jy jou kop so van kant tot kant beweeg dat die beeld net net nie meer sigbaar is nie(alles is swart). Dus in werklikheid is dit heelwat minder.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: S&B vs NF opinie
As ek reg onthou begin paralaks eers ‘n groot rol speel as jou vergroting bo 12 gaanSmith223 wrote:Die ondestaande berekening toon die maksimum paralaks fout op teiken. Vir ‘n skoop met 100m fixed paralax en 56mm objective lens. Dit is nou as jy jou kop so van kant tot kant beweeg dat die beeld net net nie meer sigbaar is nie(alles is swart). Dus in werklikheid is dit heelwat minder.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: S&B vs NF opinie
[/quote]
As ek reg onthou begin paralaks eers ‘n groot rol speel as jou vergroting bo 12 gaan
Sent from my iPhone using Tapatalk
[/quote]
Dit is hoe ek dit ook het
As ek reg onthou begin paralaks eers ‘n groot rol speel as jou vergroting bo 12 gaan
Sent from my iPhone using Tapatalk
[/quote]
Dit is hoe ek dit ook het
Gooi lood!!!!
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: S&B vs NF opinie
Toets 'n 12 vergroting vir paralaks en daar is beslis 'n effek.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: S&B vs NF opinie
As jy n 1 moa geweer het en die parralaks gee nog n moa dan begin n 2moa afwyking op langer afstande nogals effek te toon.
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: S&B vs NF opinie
Dit is so, neem net in ag dat die paralax foute bo gelys die maksimum afwyking is vir gegewes, sodra jy ‘n behoorlike sight picture het met geen swart langs die kant nie is dit heelwat minder hier by 0.2MOA rond.savage(P Coetzer) wrote: Sat Sep 12, 2020 11:09 am As jy n 1 moa geweer het en die parralaks gee nog n moa dan begin n 2moa afwyking op langer afstande nogals effek te toon.
Met die veldteiken windbuks wat ons skiet is paralaks foute meer prominent omdat afstande nader as 50M is.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: S&B vs NF opinie
Dis baie waar smith. Worst case scenario bly maar altyd worst case en nie die realiteit op n gegewe oomblik nie.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: S&B vs NF opinie
paralaks is nie so groot probleem waar jy jou skiethouding en aanlê kan kies -- dan kan jy toesien dat jou oog elke keer absoluut in die middel is met geen skadus aan die kante -- in jagveldhouding en skoottyd met jag is dit nie altyd moontlik en is aanlê posisie nie skoot vir skoot dieselfde nie dws. is oog nie altyd vanselfsprekend in die senter nie.
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: S&B vs NF opinie
As jy paralaks soek, vat n 4-16x50 Klassik Schmidt & Bender.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: S&B vs NF opinie
stel hom op 16 en skiet groepering op 50 meter en skuif jou oog na die kante van lens. HAHa
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: S&B vs NF opinie
Kan iemand my dalk help met die bdc turret van die klassik reeks. Die instruksies is so vaag dat ek dit nie verstaan nie. Het iemand dalk ondervinding oor hoe om die turret in te stel en te zero.
Groete
Groete
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: S&B vs NF opinie
Zero jou geweer op jou gekose afstand, hou dan turret op buitekant waar riffels is stewig vas en laat iemand vir jou die proppie bo met R2 losdraai. Hy draai nogal moeilik los die 1ste maal. S&B sê jy hoef die proppie nie heeltemal af te draai nie, net genoeg om turret bokant splines uit te lig. Lig dan die turret op en draai tot op zero,en laat sak weer, maar myne wou nie. Ek het hele turret afgehaal en op zero terug gesit. Kyk net daars n los balletjie of pennetjie wat kan uitspring kan nie so lekker onthou nie. Groete
-
Jarred
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Wed Mar 17, 2021 10:52 am
Re: S&B vs NF opinie
I have compared a nightforce atacr 5-25 and a Kahles k525i to a new model Schmidt and bender pm2. The pm2 is in a different league compared to the nightforce and the Kahles. The detail the pm2 can resolve is just insane. It also shows true color and no Ca.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: S&B vs NF opinie
NF en Karles manne gaan nie hiervan hou nie.