Jag weer afgestel?
- Philip_L
- Full Member

- Posts: 128
- Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm
Jag weer afgestel?
Ek het sopas hierdie gesien oo SA Jagter se facebook blad. Weet iemand of dit waar is of is dit dalk weer fake news?
Ons het sopas tyding ontvang dat die regering op 25 Julie gewysigde regulasies gepubliseer het wat interprovinsiale reis vir bestaansjag weer verbied, en so ook die oorslaap op jagbestemmings.
Uitdunning vir diegene wat oor die nodige permitte beskik is steeds moontlik en ook jag binne jou eie provinsie maar dit blyk dat jag andersins nie meer toegelaat sal word nie.
Ons wag vir die SAJWV se amptelike verklaring in hierdie verband en sal dit hier kom plaas so gou as dit beskikbaar is.

-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: Jag weer afgestel?
Ja nou net die ding gesien wat NATShoot uitgestuur het geen oorbly of reis oor provinsiale grense vir substance hunting nie!
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
-
Muller88
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Wed Jun 10, 2020 8:31 pm
Re: Jag weer afgestel?
Middag, kan mens 'n permit vir uitdunning van wild gebruik en ook dan suksesvol hiermee van een provinsie na 'n ander beweeg of is dit ook net vir binne jou provinsie bly?
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Jag weer afgestel?
My woordeskat het nie genoeg woorde in om hierdie mense aan bewind sleg te kan sê nie.............

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Jag weer afgestel?
Jy mag dans, moet dit net nie geniet nie!!!!
Ek wonder hoeveel van die jagplase se werkers het Covid vanaf jagters gekry?
Ek wonder hoeveel van die jagplase se werkers het Covid vanaf jagters gekry?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Jag weer afgestel?
NATSHOOT se skrywe en verwysing vandag.
Dear Member,
The Department of Forestry, Fisheries and Environment (DFFE) this morning in Government Gazette # 43564 issued a new set of Regulations applicable to subsistence hunting under Level-3 Lockdown, which comes into operation today.
As from 28 July 2020, subsistence hunting is allowed within one’s own province only, and no stay over at the game farm is permitted.
That means one is allowed to travel to hunt between the curfew hours of 04:00 and 21:00 daily, within your own province only.
You can download the relevant Government Gazette in Newsletter Vol. 16(41) https://natshoot.co.za/nhsa-info/newsle ... /vol-16-41
Unfortunately the best we can do to this situation is to say; we are more frustrated than you are !!
Regards
Natshoot Office

Can they confiscate your weapon if you cross a provincial border?
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Jag weer afgestel?
just carry on and live life , ignore the fools making up the rules , work a plan story to get around it.
- Haasvel
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm
Re: Jag weer afgestel?
Ons almal weet wie jag en wie nie en dis waaroor dit gaan
Sent from my SM-A530F using Tapatalk
Sent from my SM-A530F using Tapatalk
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Jag weer afgestel?
Jag net dag en nag , jy slaap niks dan is jy ok

So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Jag weer afgestel?
Jammer, maar dink dis 'n baie kortsigte opinie... Daar is baie ander kleuriges wat ook jag...Haasvel wrote: Tue Jul 28, 2020 7:28 pm Ons almal weet wie jag en wie nie en dis waaroor dit gaan
Sent from my SM-A530F using Tapatalk
- Haasvel
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm
Re: Jag weer afgestel?
Gelukkig is jy geregtig op jou eie opinieJohanvB wrote:Jammer, maar dink dis 'n baie kortsigte opinie... Daar is baie ander kleuriges wat ook jag...Haasvel wrote: Tue Jul 28, 2020 7:28 pm Ons almal weet wie jag en wie nie en dis waaroor dit gaan
Sent from my SM-A530F using Tapatalk
Sent from my SM-A530F using Tapatalk
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Jag weer afgestel?
Haasvel,Haasvel wrote: Wed Jul 29, 2020 7:16 amGelukkig is jy geregtig op jou eie opinieJohanvB wrote:Jammer, maar dink dis 'n baie kortsigte opinie... Daar is baie ander kleuriges wat ook jag...Haasvel wrote: Tue Jul 28, 2020 7:28 pm Ons almal weet wie jag en wie nie en dis waaroor dit gaan
Sent from my SM-A530F using Tapatalk
Sent from my SM-A530F using Tapatalk
Ek dink jy sit die pot so bietjie mis soos JohanvB tereg sê. Dit behoort jy agter te kom soos jy vorder met ouderdom...
Net `n voorstel, van die manne is jou pa en oupa (sorry Johan) se pelle, so twee of drie klieks respek sal nie skade doen nie.
Met `n vleisie...
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Jag weer afgestel?
En hier is die Natte en Sappe weer aanmekaar 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Jag weer afgestel?
Ai H.
Met `n vleisie...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Jag weer afgestel?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
416Buffel
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sat May 23, 2020 2:23 pm
Re: Jag weer afgestel?
Dié gaan ook seker weer verwyder word, maar ek stem saam jou. Die 'anders kleuriges' soos sekere mense hierbo noem is baie vêr in die minderheid.
En nee, eks nie 'n Nat of 'n Sap nie.
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Re: Jag weer afgestel?
Beskuldig my maar van kortsigtigheid, onoselheid of enige ander geid,maar vertel my asb net hoeveel anderskleurige boere ly nou onder hierdie?
en manne, kom ons wees maar eerlik, ek kan nie sien hoe die honde bestaans jagter nou ewe skielik n permit gaan kry om onwettig sy honde te laat hardloop nie.
Hoekom word ons boere nou ewe skielik geisoleer? Hoekom ewe skielik weer n klomp plaas aanvalle? (met roof as motief? assef@kk#nblief)
Ek is nie Nat, Sap, DA ,ANC of EFF nie- hulle almal lieg of verryk net hulself.
Die wereld is mal.
My hart bloei vir al die boere wat die gevaarlikste , ondakbaarste werk met die rug teen die muur doen.
Met alle respek gestel (Jammer vir die oupas, ooms , jongmanne en meisies wat dalk mag hartseer voel oor my gesanik)

Court Schilbach
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Jag weer afgestel?
wat het sy ouderdom met sy opinie te doen? of is dit 'n 270 ding?Mellies wrote: Wed Jul 29, 2020 9:17 amHaasvel,Haasvel wrote: Wed Jul 29, 2020 7:16 amGelukkig is jy geregtig op jou eie opinieJohanvB wrote:
Jammer, maar dink dis 'n baie kortsigte opinie... Daar is baie ander kleuriges wat ook jag...
Sent from my SM-A530F using Tapatalk
Ek dink jy sit die pot so bietjie mis soos JohanvB tereg sê. Dit behoort jy agter te kom soos jy vorder met ouderdom...
Net `n voorstel, van die manne is jou pa en oupa (sorry Johan) se pelle, so twee of drie klieks respek sal nie skade doen nie.
Met `n vleisie...
Ja niks met wit en swart te doen nie, Taxi's het volle reg tot oorgens en getal mense wette, maar jy mag nie gaan jag nie........
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Jag weer afgestel?
Vrede manne!! Ons almal stem saam dat die huidige wysiging m.b.t. jag meeste van ons jagters baie ongelukkig maak. As daar nie geldige redes gegee word vir die wysigings nie, is dit soveel erger.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Jag weer afgestel?
ek sit en kyk nou hoe spat die vonke... en ek lag..
Want die een se jag is af.. daai een se politiek is so..
een ou wil weer culling permit gebruik vir jag.. as ek op iemand se tone trap is dit nou maar so...
almal is ongelukkig oor sy vleisie wat hy nie kan bekom nie...
en net een ou treur vir die boer...
ek gaan nie eens uitbrei op wat ons als met daai geld kon doen nie... jy kan nog n vleisie by spar gaan koop.. maar weet daars boete wat bitter bitter swaar kry wat dalk sy tassie moet pak....
HOU OP F@@KEN MOAN.... NIKS GAAN VERANDER NIE DIS NOU MAAR SO.. RY DIE DING UIT EN BEPLAN VIR VOLGENDE JAAR.. DIE VIRUS MAAK MENSE MAL

222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Jag weer afgestel?
Dit is juis daardie tyd in die bos wat die ontspanning sou bring wat ek die meeste gaan mis. Ons 10-16 Aug het nou ook gegroet.
Reis na die plaas en daar is min mense daar wat miskien die virus kan hê. Dieselfde geld vir vakansieoorde - jy bly in jou huisie en vermy mense soveel as moontlik.
Maar nee - total control is die wagwoord.
Reis na die plaas en daar is min mense daar wat miskien die virus kan hê. Dieselfde geld vir vakansieoorde - jy bly in jou huisie en vermy mense soveel as moontlik.
Maar nee - total control is die wagwoord.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jag weer afgestel?
Liewe naas222, ek weet nie wat fout is met my nie, maar ek moet net keer of dit gaan f@kken beter!!naas222 wrote: Wed Jul 29, 2020 4:53 pm ek sit en kyk nou hoe spat die vonke... en ek lag..
Want die een se jag is af.. daai een se politiek is so..
een ou wil weer culling permit gebruik vir jag.. as ek op iemand se tone trap is dit nou maar so...
almal is ongelukkig oor sy vleisie wat hy nie kan bekom nie...
en net een ou treur vir die boer...
ek gaan nie eens uitbrei op wat ons als met daai geld kon doen nie... jy kan nog n vleisie by spar gaan koop.. maar weet daars boete wat bitter bitter swaar kry wat dalk sy tassie moet pak....
HOU OP F@@KEN MOAN.... NIKS GAAN VERANDER NIE DIS NOU MAAR SO.. RY DIE DING UIT EN BEPLAN VIR VOLGENDE JAAR.. DIE VIRUS MAAK MENSE MAL
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Jag weer afgestel?
Met my tipe werk stel ek altyd my verlof ‘n jaar voor die tyd op en ek sprei dit so uit dat ek nie deur die jaar uitbrand, en die tor ordentelik van sy prop af val nie.
Daardie tyd van siele rus gaan die meeste gemis word.
Ek het twee jagtogte gereel Augustus en September. Ek gaan daai tor pille moet voer!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Daardie tyd van siele rus gaan die meeste gemis word.
Ek het twee jagtogte gereel Augustus en September. Ek gaan daai tor pille moet voer!
Sent from my iPhone using Tapatalk