Jag weer afgestel?

User avatar
Philip_L
Full Member
Full Member
Posts: 128
Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm

Jag weer afgestel?

Post by Philip_L »

Ek het sopas hierdie gesien oo SA Jagter se facebook blad. Weet iemand of dit waar is of is dit dalk weer fake news?


Ons het sopas tyding ontvang dat die regering op 25 Julie gewysigde regulasies gepubliseer het wat interprovinsiale reis vir bestaansjag weer verbied, en so ook die oorslaap op jagbestemmings.

Uitdunning vir diegene wat oor die nodige permitte beskik is steeds moontlik en ook jag binne jou eie provinsie maar dit blyk dat jag andersins nie meer toegelaat sal word nie.

Ons wag vir die SAJWV se amptelike verklaring in hierdie verband en sal dit hier kom plaas so gou as dit beskikbaar is.
M98mauser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am

Re: Jag weer afgestel?

Post by M98mauser »

Ja nou net die ding gesien wat NATShoot uitgestuur het geen oorbly of reis oor provinsiale grense vir substance hunting nie!
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
Muller88
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Wed Jun 10, 2020 8:31 pm

Re: Jag weer afgestel?

Post by Muller88 »

Middag, kan mens 'n permit vir uitdunning van wild gebruik en ook dan suksesvol hiermee van een provinsie na 'n ander beweeg of is dit ook net vir binne jou provinsie bly?
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 448
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: Jag weer afgestel?

Post by Basjan123 »

My woordeskat het nie genoeg woorde in om hierdie mense aan bewind sleg te kan sê nie............. >:( >:(
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Jag weer afgestel?

Post by tripodmvr »

Jy mag dans, moet dit net nie geniet nie!!!!

Ek wonder hoeveel van die jagplase se werkers het Covid vanaf jagters gekry?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Jag weer afgestel?

Post by win270 »

NATSHOOT se skrywe en verwysing vandag.

Dear Member,

The Department of Forestry, Fisheries and Environment (DFFE) this morning in Government Gazette # 43564 issued a new set of Regulations applicable to subsistence hunting under Level-3 Lockdown, which comes into operation today.

As from 28 July 2020, subsistence hunting is allowed within one’s own province only, and no stay over at the game farm is permitted.

That means one is allowed to travel to hunt between the curfew hours of 04:00 and 21:00 daily, within your own province only.

You can download the relevant Government Gazette in Newsletter Vol. 16(41) https://natshoot.co.za/nhsa-info/newsle ... /vol-16-41

Unfortunately the best we can do to this situation is to say; we are more frustrated than you are !!

Regards
Natshoot Office
Muller88
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Wed Jun 10, 2020 8:31 pm

Re: Jag weer afgestel?

Post by Muller88 »

Can they confiscate your weapon if you cross a provincial border?
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Jag weer afgestel?

Post by bobby »

just carry on and live life , ignore the fools making up the rules , work a plan story to get around it.
User avatar
Haasvel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm

Re: Jag weer afgestel?

Post by Haasvel »

Ons almal weet wie jag en wie nie en dis waaroor dit gaan

Sent from my SM-A530F using Tapatalk

Muller88
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Wed Jun 10, 2020 8:31 pm

Re: Jag weer afgestel?

Post by Muller88 »

Agreed
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Jag weer afgestel?

Post by Jurgen Visser »

Jag net dag en nag , jy slaap niks dan is jy ok ><) ><)
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2592
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Jag weer afgestel?

Post by JohanvB »

Haasvel wrote: Tue Jul 28, 2020 7:28 pm Ons almal weet wie jag en wie nie en dis waaroor dit gaan

Sent from my SM-A530F using Tapatalk
Jammer, maar dink dis 'n baie kortsigte opinie... Daar is baie ander kleuriges wat ook jag...
User avatar
Haasvel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm

Re: Jag weer afgestel?

Post by Haasvel »

JohanvB wrote:
Haasvel wrote: Tue Jul 28, 2020 7:28 pm Ons almal weet wie jag en wie nie en dis waaroor dit gaan

Sent from my SM-A530F using Tapatalk
Jammer, maar dink dis 'n baie kortsigte opinie... Daar is baie ander kleuriges wat ook jag...
Gelukkig is jy geregtig op jou eie opinie

Sent from my SM-A530F using Tapatalk

Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Jag weer afgestel?

Post by Mellies »

Haasvel wrote: Wed Jul 29, 2020 7:16 am
JohanvB wrote:
Haasvel wrote: Tue Jul 28, 2020 7:28 pm Ons almal weet wie jag en wie nie en dis waaroor dit gaan

Sent from my SM-A530F using Tapatalk
Jammer, maar dink dis 'n baie kortsigte opinie... Daar is baie ander kleuriges wat ook jag...
Gelukkig is jy geregtig op jou eie opinie

Sent from my SM-A530F using Tapatalk
Haasvel,

Ek dink jy sit die pot so bietjie mis soos JohanvB tereg sê. Dit behoort jy agter te kom soos jy vorder met ouderdom...

Net `n voorstel, van die manne is jou pa en oupa (sorry Johan) se pelle, so twee of drie klieks respek sal nie skade doen nie.

Met `n vleisie...
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Jag weer afgestel?

Post by Supacow »

En hier is die Natte en Sappe weer aanmekaar :laugh:
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Jag weer afgestel?

Post by Mellies »

Supacow wrote: Wed Jul 29, 2020 9:39 am En hier is die Natte en Sappe weer aanmekaar :laugh:
Ai H. ++>:

Met `n vleisie...
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Jag weer afgestel?

Post by tripodmvr »

Jurgen Visser wrote: Tue Jul 28, 2020 8:30 pm Jag net dag en nag , jy slaap niks dan is jy ok ><) ><)
Mr-Bean-s-holiday-mr-bean-28500867-1421-670.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
416Buffel
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Sat May 23, 2020 2:23 pm

Re: Jag weer afgestel?

Post by 416Buffel »

Haasvel wrote: Tue Jul 28, 2020 7:28 pm Ons almal weet wie jag en wie nie en dis waaroor dit gaan
Dié gaan ook seker weer verwyder word, maar ek stem saam jou. Die 'anders kleuriges' soos sekere mense hierbo noem is baie vêr in die minderheid.

En nee, eks nie 'n Nat of 'n Sap nie. ;D
kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: Jag weer afgestel?

Post by kudu375 »

Beskuldig my maar van kortsigtigheid, onoselheid of enige ander geid,maar vertel my asb net hoeveel anderskleurige boere ly nou onder hierdie?
en manne, kom ons wees maar eerlik, ek kan nie sien hoe die honde bestaans jagter nou ewe skielik n permit gaan kry om onwettig sy honde te laat hardloop nie.
Hoekom word ons boere nou ewe skielik geisoleer? Hoekom ewe skielik weer n klomp plaas aanvalle? (met roof as motief? assef@kk#nblief)

Ek is nie Nat, Sap, DA ,ANC of EFF nie- hulle almal lieg of verryk net hulself.
Die wereld is mal.
My hart bloei vir al die boere wat die gevaarlikste , ondakbaarste werk met die rug teen die muur doen.


Met alle respek gestel (Jammer vir die oupas, ooms , jongmanne en meisies wat dalk mag hartseer voel oor my gesanik)
Court Schilbach
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Jag weer afgestel?

Post by tau »

Mellies wrote: Wed Jul 29, 2020 9:17 am
Haasvel wrote: Wed Jul 29, 2020 7:16 am
JohanvB wrote:
Jammer, maar dink dis 'n baie kortsigte opinie... Daar is baie ander kleuriges wat ook jag...
Gelukkig is jy geregtig op jou eie opinie

Sent from my SM-A530F using Tapatalk
Haasvel,

Ek dink jy sit die pot so bietjie mis soos JohanvB tereg sê. Dit behoort jy agter te kom soos jy vorder met ouderdom...

Net `n voorstel, van die manne is jou pa en oupa (sorry Johan) se pelle, so twee of drie klieks respek sal nie skade doen nie.

Met `n vleisie...
wat het sy ouderdom met sy opinie te doen? of is dit 'n 270 ding?

Ja niks met wit en swart te doen nie, Taxi's het volle reg tot oorgens en getal mense wette, maar jy mag nie gaan jag nie........
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Jag weer afgestel?

Post by win270 »

Vrede manne!! Ons almal stem saam dat die huidige wysiging m.b.t. jag meeste van ons jagters baie ongelukkig maak. As daar nie geldige redes gegee word vir die wysigings nie, is dit soveel erger.
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Jag weer afgestel?

Post by naas222 »

ek sit en kyk nou hoe spat die vonke... en ek lag..
Want die een se jag is af.. daai een se politiek is so..
een ou wil weer culling permit gebruik vir jag.. as ek op iemand se tone trap is dit nou maar so...
almal is ongelukkig oor sy vleisie wat hy nie kan bekom nie...
en net een ou treur vir die boer...
ek gaan nie eens uitbrei op wat ons als met daai geld kon doen nie... jy kan nog n vleisie by spar gaan koop.. maar weet daars boete wat bitter bitter swaar kry wat dalk sy tassie moet pak....
HOU OP F@@KEN MOAN.... NIKS GAAN VERANDER NIE DIS NOU MAAR SO.. RY DIE DING UIT EN BEPLAN VIR VOLGENDE JAAR.. DIE VIRUS MAAK MENSE MAL
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Jag weer afgestel?

Post by tripodmvr »

Dit is juis daardie tyd in die bos wat die ontspanning sou bring wat ek die meeste gaan mis. Ons 10-16 Aug het nou ook gegroet.

Reis na die plaas en daar is min mense daar wat miskien die virus kan hê. Dieselfde geld vir vakansieoorde - jy bly in jou huisie en vermy mense soveel as moontlik.

Maar nee - total control is die wagwoord.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Jag weer afgestel?

Post by PWV »

naas222 wrote: Wed Jul 29, 2020 4:53 pm ek sit en kyk nou hoe spat die vonke... en ek lag..
Want die een se jag is af.. daai een se politiek is so..
een ou wil weer culling permit gebruik vir jag.. as ek op iemand se tone trap is dit nou maar so...
almal is ongelukkig oor sy vleisie wat hy nie kan bekom nie...
en net een ou treur vir die boer...
ek gaan nie eens uitbrei op wat ons als met daai geld kon doen nie... jy kan nog n vleisie by spar gaan koop.. maar weet daars boete wat bitter bitter swaar kry wat dalk sy tassie moet pak....
HOU OP F@@KEN MOAN.... NIKS GAAN VERANDER NIE DIS NOU MAAR SO.. RY DIE DING UIT EN BEPLAN VIR VOLGENDE JAAR.. DIE VIRUS MAAK MENSE MAL
Liewe naas222, ek weet nie wat fout is met my nie, maar ek moet net keer of dit gaan f@kken beter!!
User avatar
wynis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am

Re: Jag weer afgestel?

Post by wynis »

Met my tipe werk stel ek altyd my verlof ‘n jaar voor die tyd op en ek sprei dit so uit dat ek nie deur die jaar uitbrand, en die tor ordentelik van sy prop af val nie.
Daardie tyd van siele rus gaan die meeste gemis word.
Ek het twee jagtogte gereel Augustus en September. Ek gaan daai tor pille moet voer!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply