Quickload - waar kry mens dit?

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Quickload - waar kry mens dit?

Post by Giepie »

My rekenaar se hardeskyf het opgepak, en die Quickload cd is sleg gekrap, so kry dit nie gelaai nie. Waar kan ek weer 'n cd kry? Kon 'n demo aflaai maar het die ontsluitings kode nodig. :(
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1617
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Quickload - waar kry mens dit?

Post by Gian_dP »

Ek het nuwe CD deur Neconos.com gekry. Die posgeld was so R500 was Europa af. Ek het nie nou besonderhede by my nie, maar jy behoort dit deur Google te kry.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk



_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: Quickload - waar kry mens dit?

Post by Klein Karoo »

Kan QL nie aanlyn afgelaai word nie?
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Quickload - waar kry mens dit?

Post by Swede »

Giepie wrote:My rekenaar se hardeskyf het opgepak, en die Quickload cd is sleg gekrap, so kry dit nie gelaai nie. Waar kan ek weer 'n cd kry? Kon 'n demo aflaai maar het die ontsluitings kode nodig. :(
Ek het soortgelyke probleem gehad. Kom agter my CD is gebreek, stuur e-mail vir die manne kry nie eers 'n antwoord terug nie.

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Quickload - waar kry mens dit?

Post by jdpretorius »

Gian, ek vermoed jy was taamlik gelukkig om dit direk van hulle te kon bestelm, of dalk het dinge verbeter intussen.......toe ek dit probeer het (dink begin laas jaar) was ek gese' om dit deur die groot winkel te bekom.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1617
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Quickload - waar kry mens dit?

Post by Gian_dP »

Dit was n lang storie, maar ek het op die einde vervanging gekry teen baie laer koste as n nuwe een. S&O kon my nie help nie.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Quickload - waar kry mens dit?

Post by Eugene »

Giepie wrote: Sun Jul 19, 2020 12:33 pm My rekenaar se hardeskyf het opgepak, en die Quickload cd is sleg gekrap, so kry dit nie gelaai nie. Waar kan ek weer 'n cd kry? Kon 'n demo aflaai maar het die ontsluitings kode nodig. :(
Ek het dieselfde probleem. Laptop waarop QL was het gecrash. Die IT man het alles weer kon herwin en op die nuwe hardeskyf gelaai, maar intussen het ek 'n nuwe laptop gekoop en die kinders gebruik nou die oue vir hulle skoolgoed. Ek kry nie QL oorgelaai op die nuwe laptop nie en het probeer om 'n CD te koop, maar ek verstaan vanaf QL se website, dat as dit op 'n cd is, is dit 'n fake, want QL kan net aanlyn en digitaal aangekoop word en die prys, na werking na Rand, is amper 'n nuwe Howa....
Aim small, miss small
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1617
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Quickload - waar kry mens dit?

Post by Gian_dP »

Eugene wrote: Tue Jul 21, 2020 9:37 am
Ek het dieselfde probleem. Laptop waarop QL was het gecrash. Die IT man het alles weer kon herwin en op die nuwe hardeskyf gelaai, maar intussen het ek 'n nuwe laptop gekoop en die kinders gebruik nou die oue vir hulle skoolgoed. Ek kry nie QL oorgelaai op die nuwe laptop nie en het probeer om 'n CD te koop, maar ek verstaan vanaf QL se website, dat as dit op 'n cd is, is dit 'n fake, want QL kan net aanlyn en digitaal aangekoop word en die prys, na werking na Rand, is amper 'n nuwe Howa....
[/quote]

Ek het dit weer andersom dat jy QL slegs op CD kan kry. My oorspronklike, gelisensieerde weergawe en vervanging was beide op CD.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Quickload - waar kry mens dit?

Post by Capt. Yoda »

Tensy dit bitter onlangs verander het kom QL net op CD soos Gian daar se, as jy dit by die man direk gekoop kry pos hy hom vir jou. Groot rede hoekom die program sy dinges in die mark gaan sien want just about niemand in die wereld gebruik meer n CD nie en die man weier om dit te verander want hy dink jy kan nie n CD copy of self n ISO van maak nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Quickload - waar kry mens dit?

Post by Eugene »

Gian_dP wrote: Tue Jul 21, 2020 11:35 am Ek het dit weer andersom dat jy QL slegs op CD kan kry. My oorspronklike, gelisensieerde weergawe en vervanging was beide op CD.
Jy is 100% reg Gian, ek vra verskoning, ek het dit verkeerd om.... :-[
Aim small, miss small
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Quickload - waar kry mens dit?

Post by Smitstertjies »

As jy jou CD laai op n nuwe laptop as oue gecrash het maak seker dat jy jou huisadres presies dieselfde op het as toe jy hom oorspronklik gelaai het. Ek is nou net deur daardie proses. IT ou het my gehelp. Hy sê ou tegnologie gebruik nog woonadresse om copies te voorkom.


Sent from my iPhone using Tapatalk
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Re: Quickload - waar kry mens dit?

Post by muishond »

Kan mens nou nerens in SA n Quick Load cd koop nie?
Grobbieb
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Fri Jun 15, 2018 10:25 pm

Re: Quickload - waar kry mens dit?

Post by Grobbieb »

muishond wrote:Kan mens nou nerens in SA n Quick Load cd koop nie?
Ek dink die een is verniet. Jy kan hom aflaai vanaf hulle website. Weet nie self hoe goed dit is nie.

https://www.grtools.de


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 561
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: Quickload - waar kry mens dit?

Post by Dumbluck »

Safari wys hulle het voorraad.
Screenshot_20200723-043009_Chrome.jpg


Ek het 'n oorspronklike V3.9 wat ek in die UK gekoop het toe ek daar gewerk het.

Ek gebruik dit glad nie meer nie, speel nou net met GRT.

Ek sal maklik die CD verkoop, maar ek kan nie mooi onthou hoe die registrasie werk nie? Watter besonderhede hy sou nodig hê as hy weer installeer raak nie.

Image

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
wbuys
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Sat Mar 07, 2015 6:33 pm

Re: Quickload - waar kry mens dit?

Post by wbuys »

Ek gebruik Gordons Reloading Tool en sover kan ek nie kla oor my resultate nie. Is verniet en regtig die moeite werd on te probeer.


Sent from my iPhone using Tapatalk
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Re: Quickload - waar kry mens dit?

Post by muishond »

Baie dankie manne.... Ek sal dan eers kyk na GRT.
Groete
Post Reply