Covid-19 medikasie
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Covid-19 medikasie
Die is n taamlike hijack tov die opskrif maar seker een van die mees interessante stukke wat ek sover gesien het, in die deurmekaar spul, al is sy taal soms bietjie uitspattig en komies
https://www.facebook.com/407504242094/p ... 7&d=w&vh=e
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
https://www.facebook.com/407504242094/p ... 7&d=w&vh=e
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Covid-19 medikasie
Johan, is jy darem nog met ons? As man nou die wereld nuus moet glo moes ons jou seker al gebere het
Sterte en drink maar daai pille laat jy gou weer aan die gang is
Sterte en drink maar daai pille laat jy gou weer aan die gang is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Covid-19 medikasie
Jip Cappie, ek smag nou na n lekker geel vet stuk rump op die kole voor n bosveld vuurtjie met n skuimkoppie in die hand.....daai is die beste medisyneCapt. Oblivious wrote:Johan, is jy darem nog met ons? As man nou die wereld nuus moet glo moes ons jou seker al gebere het
Sterte en drink maar daai pille laat jy gou weer aan die gang is
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Covid-19 medikasie
https://www.engineeringtoolbox.com/food-ph-d_403.html
Mens lees baie oor pH van verskillende goed. Hierdie lys lyk vir my reg.
Mens lees baie oor pH van verskillende goed. Hierdie lys lyk vir my reg.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Covid-19 medikasie
Oom Fanta daar is vir seker n paar verassings in daai lys
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Covid-19 medikasie
Ja, veral die suurlemoen een. Citric acid kom van suurlemoene so die pH moet laag wees.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Covid-19 medikasie
Suurlemoensap is suur maar metaboliseer alkalies.
Sitrus soda is alkalies.
Sitrus soda is alkalies.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Covid-19 medikasie
Ek wil nie afbreek doen aan JD se post nie en is saam met hom bly dat hy hierdie virus oorleef het.
Net oor die suurlemoensap. Sitrus soda is ‘n mengsel van suurlemoen of lemoen met soda water. Soda water is alkalies agv van die CO2 daarin wat die pH verhoog.
Lees ook hier:
https://africacheck.org/fbcheck/coronav ... t-beat-it/
Net oor die suurlemoensap. Sitrus soda is ‘n mengsel van suurlemoen of lemoen met soda water. Soda water is alkalies agv van die CO2 daarin wat die pH verhoog.
Lees ook hier:
https://africacheck.org/fbcheck/coronav ... t-beat-it/
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Covid-19 medikasie
Oom Fanta jy pleeg glad nie afbreek nie.
Hierdie is mos 'n plek waar ons almal openlik kennis, gedagtes en idees kan uitruil.
Die hele wêreld weet nie mooi hoe om die virus te behandel nie so deur daaroor te gesels en redeneer kan ons net wyser word.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Hierdie is mos 'n plek waar ons almal openlik kennis, gedagtes en idees kan uitruil.
Die hele wêreld weet nie mooi hoe om die virus te behandel nie so deur daaroor te gesels en redeneer kan ons net wyser word.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Covid-19 medikasie
Dankie JD, op hierdie stadium lyk dit beslis soos ‘one size does not fit all’.
Die top medici en navorsers woel elke dag hiermee.
Ons moet intussen ons immuniteit hoog hou!
Sterkte.
Die top medici en navorsers woel elke dag hiermee.
Ons moet intussen ons immuniteit hoog hou!
Sterkte.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Covid-19 medikasie
Hel Jo ek is bly jy is nog met ons! Ek en my broer staan en praat vanmore oor n maat van ons wat ook nou gaan draai het in die hospitaal verlede week met Covid. Hy se ook op n staduim was hy bang hy gaan dood en toe later toe raak hy paniekerig toe hy agter kom hy gaan nie dood nie. Hy se die 2 manne in sy saal wat op ventilators was het dit nie gemaak nie.
Sterkte almal en bly veilig!
Sterkte almal en bly veilig!
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Covid-19 medikasie
Dankie Wout, ja die ding gaan sukkel om n pattatkop plat te slaanWouter Roets wrote:Hel Jo ek is bly jy is nog met ons! Ek en my broer staan en praat vanmore oor n maat van ons wat ook nou gaan draai het in die hospitaal verlede week met Covid. Hy se ook op n staduim was hy bang hy gaan dood en toe later toe raak hy paniekerig toe hy agter kom hy gaan nie dood nie. Hy se die 2 manne in sy saal wat op ventilators was het dit nie gemaak nie.
Sterkte almal en bly veilig!

Dit is vir seker nie baie opwindend as hy jou longe betrek nie en al wat ons rerig kan doen is om so voorbereid as moontlik te wees.
Wanneer moeilikheid n ou mos vang dan gryp jy na enige strooi halm uit paniek en is reaktief.....so hoop as ons daar oor praat en gedagtes ruil dat ander meer voorbereid kan wees in die regter goed byderhand het.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Covid-19 medikasie
Dit lyk of Dexamethasone dalk kan help.....het onlangs n ander artikel gesien waar dit nog steeds bedkou word as m hulp middel maar die was meer vir pasiënte wat reeds erge long issues ontwikkel het.
https://www.medicalbrief.co.za/archives ... akthrough/
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
https://www.medicalbrief.co.za/archives ... akthrough/
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Last edited by jdpretorius on Mon Jul 06, 2020 12:56 pm, edited 1 time in total.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 843
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Covid-19 medikasie
Ek is aangeraai om 'n "pulse oximeter" te koop deur 'n dokter wat met die Covid pasiente werk . 'n Goeie een gaan vir so R700 by 'n apteek. Baie daarvan is blykbaar reeds verkoop. Dit meet die opname van suurstof in jou bloed, so as jy positief is kan jy jouself by die huis monitor om te weet of jy dalk moet hospitaal toe gaan of nie. Andolex keelsproei werk ook blykbaar as voorkoming.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Covid-19 medikasie
Dankie vir dit DawieDawie Malan wrote:Ek is aangeraai om 'n "pulse oximeter" te koop deur 'n dokter wat met die Covid pasiente werk . 'n Goeie een gaan vir so R700 by 'n apteek. Baie daarvan is blykbaar reeds verkoop. Dit meet die opname van suurstof in jou bloed, so as jy positief is kan jy jouself by die huis monitor om te weet of jy dalk moet hospitaal toe gaan of nie. Andolex keelsproei werk ook blykbaar as voorkoming.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Covid-19 medikasie
Goeie more manne,
Ons gesin is tans in isolasie met my vrou wat net so oor n week terug positief getoets het na 'n uitbraak by haar skool. Ek het ook getoets en was negatief. Ons lewe gaan aan soos normaal in ons huis, aangesien dit Baie moeilik is om totaal te isoleer met ons tweeling van 2 en n half jaar oud. Ek slaap wel in n aparte Kamer en ons bure doen ons inkopies. My vrou se simptome is Baie lig en amper weglaatbaar tot op hede. Sy is effe moeg en ek gee haar so Paar uur in die middag om te slaap. Sy het ook bietjie rug pyn en n loop neus.
Ek glo die rede vir my vrou se ligte simptome en my negatiewe toets is agv wat ons al die hele jaar doen in terme van ons pogings om ons immuun stelsels te versterk het.
Van Januarie af drink ons albei daagliks 1000mg VitC, Zinc, Staminogro, Apple cyder Vinigar en Magnesium. Ek spuit ook weekliks myself VitB12 en B complex. Ek was verlede jaar elke 3de week siek in die winter met griep en het net gese nie weer nie. Ek het wel ook al van Januarie af amper 35kg verloor, is die fikste wat ek in my lewe was en ook al so 2 jaar terug opgehou rook (behalwe as ek jag vat). My kinders kry ook daagliks hul vitamien beertjie, wat 450mg VitC bevat en eet seker 3 lemoene n dag. Eks dankbaar Dat hul ook tot op hede gesond is, ek bid maar dit dit so bly.
Toe sy nou positief toets het ons folic acid, aspiriene, Hydroxichloroquin in die form van plasmoquine bygevoeg (ek is nie n dokter nie en raai niemand aan om enige medikasie te gebruik sonder om hul dokter te konsulteer nie). Ons het ook ons daagliks VitC verhoog na 2000mg. Vir haar snotterigheid drink sy ACC 200 en panado vir wanneer sy pyn het.
Ek hou aan met my daaglikse oefen regime tot en met die punt waar ek gaan begin simptome toon.
Ek hoop dit help iemand. En sterkte, die ding versprei nou kwaai erg, van n week en n half terug waar ek nie eers iemand ken wat dit gehad het nie, is daar jou al 8 mense in ons Varsity vriende groep wat dit het.
Groete,
Jacques Theron
Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Dankie Jacques. Sterkte m j vrou, vertrou alles verloop goed vir julle.
Geluk met daai 35kg!
Beste.
Geluk met daai 35kg!
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Covid-19 medikasie
Sterkte Stompe, en dankie vir die deel.......ek glo en vertrou julle gan hom maklik wen
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Covid-19 medikasie
Eish Johan..el Lee's nou eers jou plasing.
Bitter bly jy is oor die ergste . Ons moet nog daai jag inwerk by Sakkie.
Sterkte aan almal en mag ons VADER julle beskerm.
Bitter bly jy is oor die ergste . Ons moet nog daai jag inwerk by Sakkie.
Sterkte aan almal en mag ons VADER julle beskerm.
Just smile and wave boys 
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Covid-19 medikasie
Dankie mater!!!Nella wrote:Eish Johan..el Lee's nou eers jou plasing.
Bitter bly jy is oor die ergste . Ons moet nog daai jag inwerk by Sakkie.
Sterkte aan almal en mag ons VADER julle beskerm.
Bietjie goeie nuus...het sopas my toets van gister terug gekry....en is negatief !!!!.....jis, dit voel of ek die lotto gewen het van verligting!
Ek werk al die 2de skuimkoppie in...
Pas julle self asb mooi op!!
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Covid-19 medikasie
Die baie goeie nuus, dis seker n baie groot verligting.jdpretorius wrote: Tue Jul 07, 2020 2:59 pmDankie mater!!!Nella wrote:Eish Johan..el Lee's nou eers jou plasing.
Bitter bly jy is oor die ergste . Ons moet nog daai jag inwerk by Sakkie.
Sterkte aan almal en mag ons VADER julle beskerm.
Bietjie goeie nuus...het sopas my toets van gister terug gekry....en is negatief !!!!.....jis, dit voel of ek die lotto gewen het van verligting!
Ek werk al die 2de skuimkoppie in...
Pas julle self asb mooi op!!
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Jy maak my sommer lus om ook n skuimkoppie te drink.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Covid-19 medikasie
Ja ek gaan somer ook ene gooi, vir CV mos
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Covid-19 medikasie
Dankie vir julle omgee maters!!

as daar giggel twak was het ek sommer n lekker slow-boat ook gerol
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

as daar giggel twak was het ek sommer n lekker slow-boat ook gerolSent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Covid-19 medikasie
So moes toe vanoggend doc toe vir n check-up en hy het n paar opinies geruil....
- Die vitamin-d is baie belangrik.
- Dokters dink ook daar is dalk n korrelasie tussen bloedgroep/dna en hoe hy DALK getref word deur die virus met meeste van hulle wat meen "O" bloedgroep en dalk "AB" het n beter kaans
- as jy die virus het is dag 7 to 10 die mees belangrikste en hou jouself rustig al voel jy good....agv die cytokine storm.
- hulle toets tans of antiretroviral wat vir aids pasiënte gebruik word oordat aids draers wat medikasies daarvoor gebruik báie goed doen
- daar is nognie bewyse dat die hydroxychloroquine + antibiotika werk nie maar die antibiotika help dalk die longe met n ekstra linie van verdediging. N pasiënt in die VSA is dood van die hydroxychloroquine maar dit word vermoed dat hy dalk ge oor-doseer het.
Laastens, moet nie te gou weer aktief raak na jy negatief getoets het nie vant jy kan n terugval hê