Covid-19 medikasie

Van goeie kos tot oefeninge - not for the faint hearted
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Covid-19 medikasie

Post by jdpretorius »

Die is n taamlike hijack tov die opskrif maar seker een van die mees interessante stukke wat ek sover gesien het, in die deurmekaar spul, al is sy taal soms bietjie uitspattig en komies

https://www.facebook.com/407504242094/p ... 7&d=w&vh=e

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13574
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Covid-19 medikasie

Post by Capt. Yoda »

Johan, is jy darem nog met ons? As man nou die wereld nuus moet glo moes ons jou seker al gebere het

Sterte en drink maar daai pille laat jy gou weer aan die gang is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Covid-19 medikasie

Post by jdpretorius »

Capt. Oblivious wrote:Johan, is jy darem nog met ons? As man nou die wereld nuus moet glo moes ons jou seker al gebere het

Sterte en drink maar daai pille laat jy gou weer aan die gang is
Jip Cappie, ek smag nou na n lekker geel vet stuk rump op die kole voor n bosveld vuurtjie met n skuimkoppie in die hand.....daai is die beste medisyne

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk


338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3626
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Covid-19 medikasie

Post by Fanta300 »

https://www.engineeringtoolbox.com/food-ph-d_403.html

Mens lees baie oor pH van verskillende goed. Hierdie lys lyk vir my reg.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Covid-19 medikasie

Post by jdpretorius »

Oom Fanta daar is vir seker n paar verassings in daai lys

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3626
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Covid-19 medikasie

Post by Fanta300 »

Ja, veral die suurlemoen een. Citric acid kom van suurlemoene so die pH moet laag wees.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Covid-19 medikasie

Post by Johan Nel »

Suurlemoensap is suur maar metaboliseer alkalies.
Sitrus soda is alkalies.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3626
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Covid-19 medikasie

Post by Fanta300 »

Ek wil nie afbreek doen aan JD se post nie en is saam met hom bly dat hy hierdie virus oorleef het.

Net oor die suurlemoensap. Sitrus soda is ‘n mengsel van suurlemoen of lemoen met soda water. Soda water is alkalies agv van die CO2 daarin wat die pH verhoog.

Lees ook hier:
https://africacheck.org/fbcheck/coronav ... t-beat-it/
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Covid-19 medikasie

Post by jdpretorius »

Oom Fanta jy pleeg glad nie afbreek nie.
Hierdie is mos 'n plek waar ons almal openlik kennis, gedagtes en idees kan uitruil.
Die hele wêreld weet nie mooi hoe om die virus te behandel nie so deur daaroor te gesels en redeneer kan ons net wyser word.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Covid-19 medikasie

Post by Lategan1 »

Dankie JD, op hierdie stadium lyk dit beslis soos ‘one size does not fit all’.

Die top medici en navorsers woel elke dag hiermee.

Ons moet intussen ons immuniteit hoog hou!

Sterkte.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Covid-19 medikasie

Post by Wouter Roets »

Hel Jo ek is bly jy is nog met ons! Ek en my broer staan en praat vanmore oor n maat van ons wat ook nou gaan draai het in die hospitaal verlede week met Covid. Hy se ook op n staduim was hy bang hy gaan dood en toe later toe raak hy paniekerig toe hy agter kom hy gaan nie dood nie. Hy se die 2 manne in sy saal wat op ventilators was het dit nie gemaak nie.

Sterkte almal en bly veilig!
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Covid-19 medikasie

Post by jdpretorius »

Wouter Roets wrote:Hel Jo ek is bly jy is nog met ons! Ek en my broer staan en praat vanmore oor n maat van ons wat ook nou gaan draai het in die hospitaal verlede week met Covid. Hy se ook op n staduim was hy bang hy gaan dood en toe later toe raak hy paniekerig toe hy agter kom hy gaan nie dood nie. Hy se die 2 manne in sy saal wat op ventilators was het dit nie gemaak nie.

Sterkte almal en bly veilig!
Dankie Wout, ja die ding gaan sukkel om n pattatkop plat te slaan Image
Dit is vir seker nie baie opwindend as hy jou longe betrek nie en al wat ons rerig kan doen is om so voorbereid as moontlik te wees.
Wanneer moeilikheid n ou mos vang dan gryp jy na enige strooi halm uit paniek en is reaktief.....so hoop as ons daar oor praat en gedagtes ruil dat ander meer voorbereid kan wees in die regter goed byderhand het.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Stefan Fourie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am

Re: Covid-19 medikasie

Post by Stefan Fourie »

Volg
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Covid-19 medikasie

Post by jdpretorius »

Dit lyk of Dexamethasone dalk kan help.....het onlangs n ander artikel gesien waar dit nog steeds bedkou word as m hulp middel maar die was meer vir pasiënte wat reeds erge long issues ontwikkel het.

https://www.medicalbrief.co.za/archives ... akthrough/

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk


Last edited by jdpretorius on Mon Jul 06, 2020 12:56 pm, edited 1 time in total.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 843
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Covid-19 medikasie

Post by Dawie Malan »

Ek is aangeraai om 'n "pulse oximeter" te koop deur 'n dokter wat met die Covid pasiente werk . 'n Goeie een gaan vir so R700 by 'n apteek. Baie daarvan is blykbaar reeds verkoop. Dit meet die opname van suurstof in jou bloed, so as jy positief is kan jy jouself by die huis monitor om te weet of jy dalk moet hospitaal toe gaan of nie. Andolex keelsproei werk ook blykbaar as voorkoming.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Covid-19 medikasie

Post by jdpretorius »

Dawie Malan wrote:Ek is aangeraai om 'n "pulse oximeter" te koop deur 'n dokter wat met die Covid pasiente werk . 'n Goeie een gaan vir so R700 by 'n apteek. Baie daarvan is blykbaar reeds verkoop. Dit meet die opname van suurstof in jou bloed, so as jy positief is kan jy jouself by die huis monitor om te weet of jy dalk moet hospitaal toe gaan of nie. Andolex keelsproei werk ook blykbaar as voorkoming.
Dankie vir dit Dawie

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Covid-19 medikasie

Post by JacquesT (Stompe) »

Goeie more manne,

Ons gesin is tans in isolasie met my vrou wat net so oor n week terug positief getoets het na 'n uitbraak by haar skool. Ek het ook getoets en was negatief. Ons lewe gaan aan soos normaal in ons huis, aangesien dit Baie moeilik is om totaal te isoleer met ons tweeling van 2 en n half jaar oud. Ek slaap wel in n aparte Kamer en ons bure doen ons inkopies. My vrou se simptome is Baie lig en amper weglaatbaar tot op hede. Sy is effe moeg en ek gee haar so Paar uur in die middag om te slaap. Sy het ook bietjie rug pyn en n loop neus.

Ek glo die rede vir my vrou se ligte simptome en my negatiewe toets is agv wat ons al die hele jaar doen in terme van ons pogings om ons immuun stelsels te versterk het.
Van Januarie af drink ons albei daagliks 1000mg VitC, Zinc, Staminogro, Apple cyder Vinigar en Magnesium. Ek spuit ook weekliks myself VitB12 en B complex. Ek was verlede jaar elke 3de week siek in die winter met griep en het net gese nie weer nie. Ek het wel ook al van Januarie af amper 35kg verloor, is die fikste wat ek in my lewe was en ook al so 2 jaar terug opgehou rook (behalwe as ek jag vat). My kinders kry ook daagliks hul vitamien beertjie, wat 450mg VitC bevat en eet seker 3 lemoene n dag. Eks dankbaar Dat hul ook tot op hede gesond is, ek bid maar dit dit so bly.

Toe sy nou positief toets het ons folic acid, aspiriene, Hydroxichloroquin in die form van plasmoquine bygevoeg (ek is nie n dokter nie en raai niemand aan om enige medikasie te gebruik sonder om hul dokter te konsulteer nie). Ons het ook ons daagliks VitC verhoog na 2000mg. Vir haar snotterigheid drink sy ACC 200 en panado vir wanneer sy pyn het.

Ek hou aan met my daaglikse oefen regime tot en met die punt waar ek gaan begin simptome toon.

Ek hoop dit help iemand. En sterkte, die ding versprei nou kwaai erg, van n week en n half terug waar ek nie eers iemand ken wat dit gehad het nie, is daar jou al 8 mense in ons Varsity vriende groep wat dit het.

Groete,
Jacques Theron

Sent from my SM-G950F using Tapatalk





User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Covid-19 medikasie

Post by Lategan1 »

Dankie Jacques. Sterkte m j vrou, vertrou alles verloop goed vir julle.

Geluk met daai 35kg!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Covid-19 medikasie

Post by jdpretorius »

Sterkte Stompe, en dankie vir die deel.......ek glo en vertrou julle gan hom maklik wen
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 585
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Covid-19 medikasie

Post by Nella »

Eish Johan..el Lee's nou eers jou plasing.
Bitter bly jy is oor die ergste . Ons moet nog daai jag inwerk by Sakkie.
Sterkte aan almal en mag ons VADER julle beskerm.
Just smile and wave boys >:D
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Covid-19 medikasie

Post by jdpretorius »

Nella wrote:Eish Johan..el Lee's nou eers jou plasing.
Bitter bly jy is oor die ergste . Ons moet nog daai jag inwerk by Sakkie.
Sterkte aan almal en mag ons VADER julle beskerm.
Dankie mater!!!

Bietjie goeie nuus...het sopas my toets van gister terug gekry....en is negatief !!!!.....jis, dit voel of ek die lotto gewen het van verligting!
Ek werk al die 2de skuimkoppie in...

Pas julle self asb mooi op!!

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk


338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Covid-19 medikasie

Post by sako 30-06 »

jdpretorius wrote: Tue Jul 07, 2020 2:59 pm
Nella wrote:Eish Johan..el Lee's nou eers jou plasing.
Bitter bly jy is oor die ergste . Ons moet nog daai jag inwerk by Sakkie.
Sterkte aan almal en mag ons VADER julle beskerm.
Dankie mater!!!

Bietjie goeie nuus...het sopas my toets van gister terug gekry....en is negatief !!!!.....jis, dit voel of ek die lotto gewen het van verligting!
Ek werk al die 2de skuimkoppie in...

Pas julle self asb mooi op!!

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Die baie goeie nuus, dis seker n baie groot verligting.
Jy maak my sommer lus om ook n skuimkoppie te drink.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13574
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Covid-19 medikasie

Post by Capt. Yoda »

Ja ek gaan somer ook ene gooi, vir CV mos
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Covid-19 medikasie

Post by jdpretorius »

Dankie vir julle omgee maters!!
as daar giggel twak was het ek sommer n lekker slow-boat ook gerol

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk


338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Covid-19 medikasie

Post by jdpretorius »

So moes toe vanoggend doc toe vir n check-up en hy het n paar opinies geruil....
- Die vitamin-d is baie belangrik.
- Dokters dink ook daar is dalk n korrelasie tussen bloedgroep/dna en hoe hy DALK getref word deur die virus met meeste van hulle wat meen "O" bloedgroep en dalk "AB" het n beter kaans
- as jy die virus het is dag 7 to 10 die mees belangrikste en hou jouself rustig al voel jy good....agv die cytokine storm.
- hulle toets tans of antiretroviral wat vir aids pasiënte gebruik word oordat aids draers wat medikasies daarvoor gebruik báie goed doen
- daar is nognie bewyse dat die hydroxychloroquine + antibiotika werk nie maar die antibiotika help dalk die longe met n ekstra linie van verdediging. N pasiënt in die VSA is dood van die hydroxychloroquine maar dit word vermoed dat hy dalk ge oor-doseer het.
Laastens, moet nie te gou weer aktief raak na jy negatief getoets het nie vant jy kan n terugval hê






Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Post Reply