Windbuks Akuraatheid

Post Reply
User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm

Windbuks Akuraatheid

Post by Flip Groenewald »

Ek het onlangs n gewone winbuks gekoop met n 4-32 scope op maar wil graag weet watse een van die twee patroontjies skiet die akuraatse ek skiet met die skerp puntjies maar hy skiet so elke derde een n weg skooitjie

Dis n:
PUMA AIRRIFLE
650FT/S (of dus wat hulle se)

ek skiet so op 15-20m op n teiken van 5x5cm met 1cm blokkies tussen in en in die middel n 1cm kollietjie, het hom sommer self op Autocad geteken

twee skote val binne die 1cm kollitjie maar derde of vierde een is so 1.5-2cm weg.

Of is dit maar net die goedkoop winbuks wat maar so onakkuraat is.

Ek doen dit maar net om my oog in te kry en te oefen terwyl ek wag vir die groter geweer.(moet nog 6jaar wag).

Groete

Flippie
308 Howa SS HB
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Windbuks Akuraatheid

Post by DWB »

Ongelukkig kan die goedkoper goed jou maar bietjie rondvoeter. Die windbuks speletjie kan jou baie geld kos.

Daar is verskillende tegnieke wat met windbuks skiet moet aangewend word om ook beter te skiet. kyk gerus op www.airrifle.co.za
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
HUNTER
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm

Re: Windbuks Akuraatheid

Post by HUNTER »

Skietekat

Probeer die platkop windbukspatrone, hulle is gewoonlik meer akkuraat en dan kan jy ook verskillende gewigte probeer tot jy een kry waarvan die windbuks hou. Maak ook seker van jou scope en sy mounts, die windbuks se skroewe wat dit in die kolf vashou, windbukse het mos maar 'n "snaakse" skop en jy moet 'n teleskoop en mounts he wat spesifiek vir 'n windbuks gemaak is. Lekker toets, speel en oefen.

Hunter
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Windbuks Akuraatheid

Post by G-force »

Koop of JSB in 8,5gr of AA in 8,5gr.
Jy kan ook 10,5gr gebruik maar soms kan hul te swaar wees op n spring.Werk baie lekker met PCP of gas-rams.
Jy GAANIE beter pellets kry nie.Punt.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
grumpy

Re: Windbuks Akuraatheid

Post by grumpy »

Ek rig skyfskiet af by die skool. Dit is die paatroon wat jy gebruik. Die duurder patrone kry jy nie soveel flyers nie.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Windbuks Akuraatheid

Post by Gerhard »

Ek het hierdie een jaar by die Aim skou geskiet met my Air Arms S 400 Classic met n bench rest kompetisie. (daar is 5 skote op 25 yards)

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... u05006.jpg[/img]

Ek het Air Arms se pelets geskiet.

My pa het n Gamo, kan nie die model onthou nie.

Hy het baie rond gespeel met verskillende pellets en groot was sy verbaasing toe hy agter kom dat hy beste groepe kry met Crossman pellets.
Last edited by Gerhard on Tue Aug 02, 2011 9:24 am, edited 1 time in total.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Windbuks Akuraatheid

Post by G-force »

Daar is n ou in SA wat al n 10skoot groepeering op 100m geskiet het met 15mm c/c met n PCP windbuks.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Windbuks Akuraatheid

Post by Gerhard »

seker binne in n binnehuis skiet baan...

die vet weet die pellets is baie gevoelig vir wind.

100 meter is baie ver vir n pellet...  :o
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply