LAASTE TWEETJIES VAN 2011

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

LAASTE TWEETJIES VAN 2011

Post by PITSMIT »

hiermee is ek klaar gekudu vir 2011 seisoen  hehehe

[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... 5-1744.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... 9-1015.jpg[/img]

nou wag takbokke en rooibokke nog
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: LAASTE TWEETJIES VAN 2011

Post by PITSMIT »

verskoon eerste foto se kwaliteit.  was in amper donker geneem in die reen
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: LAASTE TWEETJIES VAN 2011

Post by henried »

Te lekker, baie geluk.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: LAASTE TWEETJIES VAN 2011

Post by Jagtersdok »

Lekker mater
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: LAASTE TWEETJIES VAN 2011

Post by Hugov »

Very nice Mr PITSMIT!!!
Geniet die Takbok en Rooies
Cheers H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: LAASTE TWEETJIES VAN 2011

Post by spekieries »

Pit

Watse koe?ls skiet jy in daardie .270 Brno De Lux van jou. Laai jy self? Dit wil vir my voorkom asof daardie koe?ls koedoe medisyne is.

Groete
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: LAASTE TWEETJIES VAN 2011

Post by Dawid »

Ek sou dink dis tyd om te stop want soos jy aangaan sal die Oos Kaap Natuurbewaring moet koedoes uitkoop vir die volgende jagseisoen. :laugh: :laugh:

2 Mooi bulletjies daai, geluk PITSMIT en sterkte met die ander wat voorle
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: LAASTE TWEETJIES VAN 2011

Post by BLOK »

Uiteindelik!!! ek het amper gedog jy los ons niks oor nie ;D ;D ;D

Mooi geskiet

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: LAASTE TWEETJIES VAN 2011

Post by SmitH »

Mooi bokke daai
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: LAASTE TWEETJIES VAN 2011

Post by PITSMIT »

Spiekeries ek skiet 140gr sst punte maar ek is klaar met hulle. Wil wegkom vd lood ding af. Gaan nou dai 110gr gschv's probeer. As ek nie tevrede is nie gaan ek hornady se gmx probeer. N hele paar manne het nou by my net goed gepraat vd gschv punte en ek was by gerard self om die goed deur te kyk. Ek dink dis tyd dat ons geld in ons eie land se produkte begin investeer. Ons maak net die oorsese manne ryk en daar is niks fout met gsc punte nie. Ek het nog niks negatief gehoor van hulle nie behalwe party manne kla dis te duur. Maar ek gaan definitief na hulle kyk.                Lekker dag manne en dankie vd posts. Maak mooi en hou die lood in die lug
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
Post Reply