hiermee is ek klaar gekudu vir 2011 seisoen hehehe
[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... 5-1744.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... 9-1015.jpg[/img]
nou wag takbokke en rooibokke nog
LAASTE TWEETJIES VAN 2011
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
LAASTE TWEETJIES VAN 2011
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: LAASTE TWEETJIES VAN 2011
verskoon eerste foto se kwaliteit. was in amper donker geneem in die reen
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: LAASTE TWEETJIES VAN 2011
Te lekker, baie geluk.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: LAASTE TWEETJIES VAN 2011
Lekker mater
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: LAASTE TWEETJIES VAN 2011
Very nice Mr PITSMIT!!!
Geniet die Takbok en Rooies
Cheers H
Geniet die Takbok en Rooies
Cheers H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: LAASTE TWEETJIES VAN 2011
Pit
Watse koe?ls skiet jy in daardie .270 Brno De Lux van jou. Laai jy self? Dit wil vir my voorkom asof daardie koe?ls koedoe medisyne is.
Groete
Watse koe?ls skiet jy in daardie .270 Brno De Lux van jou. Laai jy self? Dit wil vir my voorkom asof daardie koe?ls koedoe medisyne is.
Groete
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: LAASTE TWEETJIES VAN 2011
Ek sou dink dis tyd om te stop want soos jy aangaan sal die Oos Kaap Natuurbewaring moet koedoes uitkoop vir die volgende jagseisoen.

2 Mooi bulletjies daai, geluk PITSMIT en sterkte met die ander wat voorle
2 Mooi bulletjies daai, geluk PITSMIT en sterkte met die ander wat voorle
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: LAASTE TWEETJIES VAN 2011
Uiteindelik!!! ek het amper gedog jy los ons niks oor nie

Mooi geskiet
Blok
Mooi geskiet
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: LAASTE TWEETJIES VAN 2011
Mooi bokke daai
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: LAASTE TWEETJIES VAN 2011
Spiekeries ek skiet 140gr sst punte maar ek is klaar met hulle. Wil wegkom vd lood ding af. Gaan nou dai 110gr gschv's probeer. As ek nie tevrede is nie gaan ek hornady se gmx probeer. N hele paar manne het nou by my net goed gepraat vd gschv punte en ek was by gerard self om die goed deur te kyk. Ek dink dis tyd dat ons geld in ons eie land se produkte begin investeer. Ons maak net die oorsese manne ryk en daar is niks fout met gsc punte nie. Ek het nog niks negatief gehoor van hulle nie behalwe party manne kla dis te duur. Maar ek gaan definitief na hulle kyk. Lekker dag manne en dankie vd posts. Maak mooi en hou die lood in die lug
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel