Hierdie kopie moet ek deel!

Post Reply
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Hierdie kopie moet ek deel!

Post by James Wilson »

ek het n plek op n klein dorpie naby my waar ek maar altyd in n noodgeval kruit en ander herlaai toerusting kry. ek het geweet kruit is skaar in die land en toe ry ek soontoe en koop sommer vir n slag genoeg kruit. terwyl ek daar rondstaam wys die man my n boks vol Bushnell scopes wat hulle sopas ingekry het. die scope se naam is Bushnell Banner Dusk & Dawn, die scope het n mildot recticle in wat 5 verstellings het om rooi en groen te kan verlig op verskillende helderheid. die scope wat ek toe koop is n 4-12x40. ek koop baie daar en die man se as ek probleme het kan ek maar terugbring en hy se die scope het n jaar waarborg. die pry sop die scope is R615-60 en omdat ek altyd vra vir afslag gee hy my toe n finale prys van  R540. :o

ken julle die scope. as dit gemors is vat ek dit terug, maarek dinkl ek gaan hom ten minste 2 of 3 keer toets.

n.s daar was ook n 8-32 met dieslfde ekstras vir R806. ???
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Hierdie kopie moet ek deel!

Post by Dawid »

Jagbehep

Ek ken nie daardie spesifieke scope nie maar ekt 2 Bushnell scopes op van my gewere en ek is baie tevrede. Ek dink soos die manne oor hulle Lynx voel ....so voel ek oor Bushnell. Ek dink dis baie underrated scopes maar nouja eks nie n spesialis nie maar eks tevrede.
Toets hom en kyk wat maak hy, jy kan niks daardeur verloor nie want die man het mos gese jy kan dit terugbring as jy nie tevrede is nie.

MMMMMMM watter klein dorpie naby ons is dit nogals huh?
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Hierdie kopie moet ek deel!

Post by 222 »

Jagbehep

Ek het een op my jakkals (meerkat) geweer. Ek geniet hom en het nog nie probleme met hom gehad nie, daai Rooi Rewctical kan net nogal bietjie kwaai op jou oog werk in die nag, as ek hom MOET gebruik, gebruik ek die groen een op1 of 2
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
Otto
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Tue Nov 30, 2010 10:29 pm

Re: Hierdie kopie moet ek deel!

Post by Otto »

Jagbehep,

Deel asb. My scope het sopas die gees gegee en die finansies druk maar.
Last edited by Otto on Thu Jul 28, 2011 4:41 pm, edited 1 time in total.
8x60S (1928 Oberndorf Mauser Special African Model)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: Hierdie kopie moet ek deel!

Post by Boesman »

Jagbehep

Ek het 'n Bushnell Trophy (nie die nuwe XLT nie) al vir redelik lank. Ek is beindruk. Ek skiet selde in die nag, so kan nie kommentaar lewer oor helderheid in die nag nie, maar vir dagskiet is reg. Laat weet wat jy ervaar.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Hierdie kopie moet ek deel!

Post by Cobus(Cobb) »

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Hierdie kopie moet ek deel!

Post by Hugo »

Koop vir my ook een teen daai prys en pos hom vir my! Ek sal jou ewig dankbaar weees!
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Hierdie kopie moet ek deel!

Post by Penkop »

Hi Jagbehep,

Deel asb meer?!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Hierdie kopie moet ek deel!

Post by James Wilson »

Penkop wrote: Hi Jagbehep,

Deel asb meer?!
wat wil jy weet?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Hierdie kopie moet ek deel!

Post by Dawid »

Jagbehep

Wat maak jou nuwe scope......het jy al gaan toets????
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Hierdie kopie moet ek deel!

Post by James Wilson »

nee, ek het nie n oop geweer nie?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Otto
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Tue Nov 30, 2010 10:29 pm

Re: Hierdie kopie moet ek deel!

Post by Otto »

Jagbehep,

Moet ons dit nou met 'n tang uit jou trek oor waar jy die kopie gekry het. Deel asb man. Sal jou ewig dankbaar wees. As jy nie op ope forum wil sit nie pm my asb.

Groete

Otto
8x60S (1928 Oberndorf Mauser Special African Model)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Hierdie kopie moet ek deel!

Post by James Wilson »

;D ;D

Nee, isnie n probleem nie. ek het die scope en kruit gekoop by Midas in Hartswater.  daar was nog beskikbaar
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Hierdie kopie moet ek deel!

Post by Penkop »

Hi Jagbehep,

Jou antwoord aan Otto antwoord helfde van my vrae, sodra jy vir Dawid beantwoord is al my vrae beantwoord!

Klink my jy kort nog 'n geweer??!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Hierdie kopie moet ek deel!

Post by James Wilson »

Penkop wrote: Hi Jagbehep,

Jou antwoord aan Otto antwoord helfde van my vrae, sodra jy vir Dawid beantwoord is al my vrae beantwoord!

Klink my jy kort nog 'n geweer??!
nou praat jy!
Last edited by James Wilson on Mon Aug 01, 2011 10:10 am, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Hierdie kopie moet ek deel!

Post by James Wilson »

ek vat toe daai scope gister skietbaan toe, net om te sien hou vergroot hy en hoe duidelik is hy. daai ding is sommer groot gemors. as ek die scope op 12 plaas dan lyk die teiken sommer veel verder as my Lynx se op 8x.

nee, bly sommer ver weg van die crap.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Hierdie kopie moet ek deel!

Post by Armand Steenkamp »

Lyk my as dit klink of dit te goed is om waar te wees dan is dit!

Ai dis jammer

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Hierdie kopie moet ek deel!

Post by Beretta »

Jagbeheb
Wou nie iets se nie in my domgeid bly ek maar by Lynx. ;D ;D ;D
Groete
Beretta
Post Reply