Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
ek het n plek op n klein dorpie naby my waar ek maar altyd in n noodgeval kruit en ander herlaai toerusting kry. ek het geweet kruit is skaar in die land en toe ry ek soontoe en koop sommer vir n slag genoeg kruit. terwyl ek daar rondstaam wys die man my n boks vol Bushnell scopes wat hulle sopas ingekry het. die scope se naam is Bushnell Banner Dusk & Dawn, die scope het n mildot recticle in wat 5 verstellings het om rooi en groen te kan verlig op verskillende helderheid. die scope wat ek toe koop is n 4-12x40. ek koop baie daar en die man se as ek probleme het kan ek maar terugbring en hy se die scope het n jaar waarborg. die pry sop die scope is R615-60 en omdat ek altyd vra vir afslag gee hy my toe n finale prys van R540.
ken julle die scope. as dit gemors is vat ek dit terug, maarek dinkl ek gaan hom ten minste 2 of 3 keer toets.
n.s daar was ook n 8-32 met dieslfde ekstras vir R806.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Ek ken nie daardie spesifieke scope nie maar ekt 2 Bushnell scopes op van my gewere en ek is baie tevrede. Ek dink soos die manne oor hulle Lynx voel ....so voel ek oor Bushnell. Ek dink dis baie underrated scopes maar nouja eks nie n spesialis nie maar eks tevrede.
Toets hom en kyk wat maak hy, jy kan niks daardeur verloor nie want die man het mos gese jy kan dit terugbring as jy nie tevrede is nie.
MMMMMMM watter klein dorpie naby ons is dit nogals huh?
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
Ek het een op my jakkals (meerkat) geweer. Ek geniet hom en het nog nie probleme met hom gehad nie, daai Rooi Rewctical kan net nogal bietjie kwaai op jou oog werk in die nag, as ek hom MOET gebruik, gebruik ek die groen een op1 of 2
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
Ek het 'n Bushnell Trophy (nie die nuwe XLT nie) al vir redelik lank. Ek is beindruk. Ek skiet selde in die nag, so kan nie kommentaar lewer oor helderheid in die nag nie, maar vir dagskiet is reg. Laat weet wat jy ervaar.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Moet ons dit nou met 'n tang uit jou trek oor waar jy die kopie gekry het. Deel asb man. Sal jou ewig dankbaar wees. As jy nie op ope forum wil sit nie pm my asb.
ek vat toe daai scope gister skietbaan toe, net om te sien hou vergroot hy en hoe duidelik is hy. daai ding is sommer groot gemors. as ek die scope op 12 plaas dan lyk die teiken sommer veel verder as my Lynx se op 8x.
nee, bly sommer ver weg van die crap.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Lyk my as dit klink of dit te goed is om waar te wees dan is dit!
Ai dis jammer
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet