Lisensies

User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Ja ek het nou self n SMS gekry wat se my competency is goedgekeer
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Lisensies

Post by PWV »

Armand Steenkamp wrote: Wed May 13, 2020 3:19 pm Ja ek het nou self n SMS gekry wat se my competency is goedgekeer
Armand, hoe lank het jy hiervoor gewag? Wanneer was jou aansoek in?
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

PWV wrote: Wed May 13, 2020 8:20 pm
Armand Steenkamp wrote: Wed May 13, 2020 3:19 pm Ja ek het nou self n SMS gekry wat se my competency is goedgekeer
Armand, hoe lank het jy hiervoor gewag? Wanneer was jou aansoek in?
Oom PWV dis van laasjaar Sept af se wag....
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Lisensies

Post by PWV »

Armand, so ek sal nog 2 maande moet wag vir my bevoegdheid!! :laugh:
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

PWV wrote: Wed May 13, 2020 9:09 pm Armand, so ek sal nog 2 maande moet wag vir my bevoegdheid!! :laugh:
Ja dot klink darem vreeslik ek glo die lockdown help nie ons gaastigheid nie. Ek wag nog n 270 liksens ook
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Lisensies

Post by Johan Nel »

PWV wrote: Wed May 13, 2020 9:09 pm Armand, so ek sal nog 2 maande moet wag vir my bevoegdheid!! :laugh:
Oom Pieter, mag dit nie so wees nie, want ek het Desember laasjaar aansoek gedoen om my bevoegdheid te hernu. Tans sien ek dat my aansoek op die 21ste April in is "for consideration". Ek kyk elke dag of daar nie dalk al 'n uitslag is nie, want daar is twee aansoeke om lisensies wat wag vir die hernuwing om goedgekeur te word.😎
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
skollie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm

Re: Lisensies

Post by skollie »

Daar gaan darem iets aan by CFR
12 Nov ingedien
13 Mei goedgekeur
Image

Sent from my SM-G965F using Tapatalk


User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1489
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Lisensies

Post by Eduard Venter »

My 22 is darem nou goedgekeur 5 maande na aansoek ingedien is. 'n Pel van my het 'n paar kaartjies wat ook nou geprint is en reg om af te haal 'n maand en 'n half na goedkeuring.

So dinge gebeur darem by die CFR al is dit nou in 1ste rat.

Sent from my SM-A520F using Tapatalk

User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3627
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Lisensies

Post by Fanta300 »

Ek verstaan van my DFO (het haar vanoggend in Spar raakgeloop) hulle aanvaar nuwe aansoeke vir privaat transaksies maar nie van wapens by handelaars gekoop nie omdat handelaars nognie besigheid mag doen nie.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensies

Post by Frederik »

My .458 se lisensie kaartjie opgetel nadat hy 19 Feb goedgekeur was 3 maande later uiteindelik.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Lisensies

Post by tripodmvr »

Dit is nou iets om 'n vinnige melkie (whisky) op te drink !!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensies

Post by Frederik »

Oom kan dit weer se ek het die roer einde Oktober 2018 gekoop eers die SAP350 issue toe Covid.
Ek sal my laaste bietjie whisky vanaand op dit drink.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Lisensies

Post by Johan Nel »

So in die doodsnikke van 2019 in Desember, net voor die groot dae, doen ek aansoek om 'n lisensie vir 'n .303 en ook hernuwing van my bevoegdheid nadat die antie agter die toonbank oor haar neus af vir my beduie dat ek eers my bevoegdheid moet hernu, voordat ek die lisensie se aansoek mag inhandig. Dis toe nou dieselle antie wat my destyds gesê het dis nie meer nodig om bevoegdheidshernuwings te doen nie, toe ek dit wou doen.
Hoe dit ookal sy, niks gebeur vreeslik tot so die 21ste April nie, toe ek op die stelsel kan sien die bevoegdheid is 'In for consideration'. Daarna staan alles weer stil. Ek kyk letterlik elke dag op die stelsel. Maandag laat weet my een kollega my sy lisensie is goedgekeur vir sy haelgeweer. Ek en hy het 'n dag uitmekaar aansoeke ingehandig. Toe raak ek ongeduldig want die bevoegdheid moet eers goedgekeur word voor die lisensie aansoek kan vorder.
Vanoggend kry ek die sms wat ek dog is die goedkeuring van die bevoegdheid. Toe ek mooi gaan lees toe sien ek dis die toe al die tyd die lisensie wat goedgekeur is!
Watter uitstekende nuus so in grendeltyd!
Nou is daar nog net die aansoek van die 6.5 Sweedse aster wat moet klaarkom... :police: :police: :police:
...en die kaartjie wat nou moet kom...
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 959
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Lisensies

Post by OosKaapJagter »

Gister 9mm lisensiekaartjie gaan haal; artikel 16 aansoek ingedien 12 November. Goedkeuring sms was so twee weke voor die inperking begin het.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Het iemand dalk weer probeer bel na die cfr toe en deurgekom?
Carlc
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am

Re: Lisensies

Post by Carlc »

Armand ek het vanmiddag na n lang gesukkel deurgekom na die afdeling wat die kaartjies uitsorteer. Hulle het nog niks nuwe kaartjies ontvang van die lockdown begin het.
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 959
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Lisensies

Post by OosKaapJagter »

Dinge gaan dalk nou weer effens langer neem. Daar is weer 'n hele paar polisielede wat met lisensie aansoeke werk gearresteer.

https://www.iol.co.za/news/south-africa ... t-49461979
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensies

Post by Frederik »

Manne behalwe vir die nuus hierbo was ek vandag by my DFO Garsfontein om heraansoek in te dien vir paar van my gewere en vrae toe vir hom kan hy dalk vir my noem hoe ver my Bevoegdheid is wat al in Feb ingehandig is?
Sy antwoord was die volgende dit gaan nog baie lank vat ek hoef nie te bekommer nie. So dit lyk vir my dat CFR heeltemaal vergeet het dat die jaar daar redelik baie bevoegheid sertifikate hernu moet word want meeste is in 2010 uitgegee.
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Lisensies

Post by Malan123 »

Het enige iemand al ooit 'n response gekry op 'n email aan CFR? Dis nou daai email wat jy moet stuur as jou lisensie al langer as 90 werksdae le
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1489
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Lisensies

Post by Eduard Venter »

cfrenquiry@saps.gov.za dis al waar ek al antwoord gekry het

Sent from my SM-A520F using Tapatalk

Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Lisensies

Post by Malan123 »

Dankie
User avatar
HunterB
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm

Re: Lisensies

Post by HunterB »

More almal,

Weet iemand iets oor die kaartjies van gewere wat na die lockdown goed gekeur is? Lisensie is 3de Junie goed gekeur. Die wag vandat mens weet hy is wettig op jou naam tot jy hom mag haal is baie erger as die wag voor die tyd...

Dankie
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Lisensies

Post by Aceofspades »

GOSA dink daaraan om werk te maak van die kaartjie probleem. Gaan loer op hulle FB blaai of webtuiste. Daar behoort meer inligting te wees.
Image

Kriek

User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Lisensies

Post by Aceofspades »

http://chng.it/zv4gxStKhh


Dis net 'n petisie. Ondersteun asseblief vir Gosa daar.

Rustige aand vir almal.

Kriek

User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Lisensies

Post by andre007 »

HunterB wrote: Thu Jul 09, 2020 10:32 am More almal,

Weet iemand iets oor die kaartjies van gewere wat na die lockdown goed gekeur is? Lisensie is 3de Junie goed gekeur. Die wag vandat mens weet hy is wettig op jou naam tot jy hom mag haal is baie erger as die wag voor die tyd...

Dankie
Geen kaartjies van Maart af gedruk nie. Die skuiwergat hier is.... volgens CFR se mandaat moet jou liksens moet binne 90 werksdae afgehandel wees, wat hulle nogal doen, die manne wat na 90 werksdae n epos ter navraag stuur se liksense is dan gewoonlik die volgende week goedgekeur. Daarna was hulle hulle hande met die volgende sêding "printing of cards is outsourced to a 3rd party and we have no say on how they conduct business and how long it will take before they resume printing"

Die is wat ek dink en ek kan heeltemal verkeerd wees, byde is gelink aan die staat, printing van die dokumente tussen staatsdepartemente word as prof courtesy hanteer. MAW ek settle my rekening met jou rekening.

GPW druk ook items waarvoor hulle 'betaal' word, ek dink dat dit voorkeur kry.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Post Reply