Lisensies
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Ja ek het nou self n SMS gekry wat se my competency is goedgekeer
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Lisensies
Armand, hoe lank het jy hiervoor gewag? Wanneer was jou aansoek in?Armand Steenkamp wrote: Wed May 13, 2020 3:19 pm Ja ek het nou self n SMS gekry wat se my competency is goedgekeer
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Oom PWV dis van laasjaar Sept af se wag....PWV wrote: Wed May 13, 2020 8:20 pmArmand, hoe lank het jy hiervoor gewag? Wanneer was jou aansoek in?Armand Steenkamp wrote: Wed May 13, 2020 3:19 pm Ja ek het nou self n SMS gekry wat se my competency is goedgekeer
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Lisensies
Armand, so ek sal nog 2 maande moet wag vir my bevoegdheid!! 
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Ja dot klink darem vreeslik ek glo die lockdown help nie ons gaastigheid nie. Ek wag nog n 270 liksens ook
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Lisensies
Oom Pieter, mag dit nie so wees nie, want ek het Desember laasjaar aansoek gedoen om my bevoegdheid te hernu. Tans sien ek dat my aansoek op die 21ste April in is "for consideration". Ek kyk elke dag of daar nie dalk al 'n uitslag is nie, want daar is twee aansoeke om lisensies wat wag vir die hernuwing om goedgekeur te word.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- skollie
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm
Re: Lisensies
Daar gaan darem iets aan by CFR
12 Nov ingedien
13 Mei goedgekeur

Sent from my SM-G965F using Tapatalk
12 Nov ingedien
13 Mei goedgekeur

Sent from my SM-G965F using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1490
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Lisensies
My 22 is darem nou goedgekeur 5 maande na aansoek ingedien is. 'n Pel van my het 'n paar kaartjies wat ook nou geprint is en reg om af te haal 'n maand en 'n half na goedkeuring.
So dinge gebeur darem by die CFR al is dit nou in 1ste rat.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
So dinge gebeur darem by die CFR al is dit nou in 1ste rat.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Lisensies
Ek verstaan van my DFO (het haar vanoggend in Spar raakgeloop) hulle aanvaar nuwe aansoeke vir privaat transaksies maar nie van wapens by handelaars gekoop nie omdat handelaars nognie besigheid mag doen nie.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
My .458 se lisensie kaartjie opgetel nadat hy 19 Feb goedgekeur was 3 maande later uiteindelik.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lisensies
Dit is nou iets om 'n vinnige melkie (whisky) op te drink !!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Oom kan dit weer se ek het die roer einde Oktober 2018 gekoop eers die SAP350 issue toe Covid.
Ek sal my laaste bietjie whisky vanaand op dit drink.
Ek sal my laaste bietjie whisky vanaand op dit drink.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Lisensies
So in die doodsnikke van 2019 in Desember, net voor die groot dae, doen ek aansoek om 'n lisensie vir 'n .303 en ook hernuwing van my bevoegdheid nadat die antie agter die toonbank oor haar neus af vir my beduie dat ek eers my bevoegdheid moet hernu, voordat ek die lisensie se aansoek mag inhandig. Dis toe nou dieselle antie wat my destyds gesê het dis nie meer nodig om bevoegdheidshernuwings te doen nie, toe ek dit wou doen.
Hoe dit ookal sy, niks gebeur vreeslik tot so die 21ste April nie, toe ek op die stelsel kan sien die bevoegdheid is 'In for consideration'. Daarna staan alles weer stil. Ek kyk letterlik elke dag op die stelsel. Maandag laat weet my een kollega my sy lisensie is goedgekeur vir sy haelgeweer. Ek en hy het 'n dag uitmekaar aansoeke ingehandig. Toe raak ek ongeduldig want die bevoegdheid moet eers goedgekeur word voor die lisensie aansoek kan vorder.
Vanoggend kry ek die sms wat ek dog is die goedkeuring van die bevoegdheid. Toe ek mooi gaan lees toe sien ek dis die toe al die tyd die lisensie wat goedgekeur is!
Watter uitstekende nuus so in grendeltyd!
Nou is daar nog net die aansoek van die 6.5 Sweedse aster wat moet klaarkom...
...en die kaartjie wat nou moet kom...
Hoe dit ookal sy, niks gebeur vreeslik tot so die 21ste April nie, toe ek op die stelsel kan sien die bevoegdheid is 'In for consideration'. Daarna staan alles weer stil. Ek kyk letterlik elke dag op die stelsel. Maandag laat weet my een kollega my sy lisensie is goedgekeur vir sy haelgeweer. Ek en hy het 'n dag uitmekaar aansoeke ingehandig. Toe raak ek ongeduldig want die bevoegdheid moet eers goedgekeur word voor die lisensie aansoek kan vorder.
Vanoggend kry ek die sms wat ek dog is die goedkeuring van die bevoegdheid. Toe ek mooi gaan lees toe sien ek dis die toe al die tyd die lisensie wat goedgekeur is!
Watter uitstekende nuus so in grendeltyd!
Nou is daar nog net die aansoek van die 6.5 Sweedse aster wat moet klaarkom...
...en die kaartjie wat nou moet kom...
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Lisensies
Gister 9mm lisensiekaartjie gaan haal; artikel 16 aansoek ingedien 12 November. Goedkeuring sms was so twee weke voor die inperking begin het.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Het iemand dalk weer probeer bel na die cfr toe en deurgekom?
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Lisensies
Armand ek het vanmiddag na n lang gesukkel deurgekom na die afdeling wat die kaartjies uitsorteer. Hulle het nog niks nuwe kaartjies ontvang van die lockdown begin het.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Lisensies
Dinge gaan dalk nou weer effens langer neem. Daar is weer 'n hele paar polisielede wat met lisensie aansoeke werk gearresteer.
https://www.iol.co.za/news/south-africa ... t-49461979
https://www.iol.co.za/news/south-africa ... t-49461979
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Manne behalwe vir die nuus hierbo was ek vandag by my DFO Garsfontein om heraansoek in te dien vir paar van my gewere en vrae toe vir hom kan hy dalk vir my noem hoe ver my Bevoegdheid is wat al in Feb ingehandig is?
Sy antwoord was die volgende dit gaan nog baie lank vat ek hoef nie te bekommer nie. So dit lyk vir my dat CFR heeltemaal vergeet het dat die jaar daar redelik baie bevoegheid sertifikate hernu moet word want meeste is in 2010 uitgegee.

Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Lisensies
Het enige iemand al ooit 'n response gekry op 'n email aan CFR? Dis nou daai email wat jy moet stuur as jou lisensie al langer as 90 werksdae le
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1490
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: Lisensies
More almal,
Weet iemand iets oor die kaartjies van gewere wat na die lockdown goed gekeur is? Lisensie is 3de Junie goed gekeur. Die wag vandat mens weet hy is wettig op jou naam tot jy hom mag haal is baie erger as die wag voor die tyd...
Dankie

CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Lisensies
GOSA dink daaraan om werk te maak van die kaartjie probleem. Gaan loer op hulle FB blaai of webtuiste. Daar behoort meer inligting te wees.

Kriek

Kriek
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Lisensies
http://chng.it/zv4gxStKhh
Dis net 'n petisie. Ondersteun asseblief vir Gosa daar.
Rustige aand vir almal.
Kriek
Dis net 'n petisie. Ondersteun asseblief vir Gosa daar.
Rustige aand vir almal.
Kriek
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Lisensies
Geen kaartjies van Maart af gedruk nie. Die skuiwergat hier is.... volgens CFR se mandaat moet jou liksens moet binne 90 werksdae afgehandel wees, wat hulle nogal doen, die manne wat na 90 werksdae n epos ter navraag stuur se liksense is dan gewoonlik die volgende week goedgekeur. Daarna was hulle hulle hande met die volgende sêding "printing of cards is outsourced to a 3rd party and we have no say on how they conduct business and how long it will take before they resume printing"HunterB wrote: Thu Jul 09, 2020 10:32 am More almal,
Weet iemand iets oor die kaartjies van gewere wat na die lockdown goed gekeur is? Lisensie is 3de Junie goed gekeur. Die wag vandat mens weet hy is wettig op jou naam tot jy hom mag haal is baie erger as die wag voor die tyd...
Dankie
Die is wat ek dink en ek kan heeltemal verkeerd wees, byde is gelink aan die staat, printing van die dokumente tussen staatsdepartemente word as prof courtesy hanteer. MAW ek settle my rekening met jou rekening.
GPW druk ook items waarvoor hulle 'betaal' word, ek dink dat dit voorkeur kry.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com