SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek
Hi, hoop dit gaan goed.
Ek het so paar maande n "app" gekry hier by een van die lede.
Het nou nuwe rekenaar gekry en als moet nou van vooraf geinstalleer word.
Wil hom graag weer gebruik - help asb met die addres.
Baie dankie.
Ek het so paar maande n "app" gekry hier by een van die lede.
Het nou nuwe rekenaar gekry en als moet nou van vooraf geinstalleer word.
Wil hom graag weer gebruik - help asb met die addres.
Baie dankie.
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek
Baie dankie, Eduard.
lekker aand verder
lekker aand verder
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
- Bighero6.5
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Sun Nov 04, 2018 10:34 pm
Re: SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek
Ek is nou al van 21 Nov 2019 for construction
F... ek weet nie meer wat om met die opgehoopte energie te maak nie. Ek voel soos ñ 16 jaar oud seun wat wil ontplof in sy onderbroek
Sent from my iPhone using Tapatalk
F... ek weet nie meer wat om met die opgehoopte energie te maak nie. Ek voel soos ñ 16 jaar oud seun wat wil ontplof in sy onderbroek
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Re: SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek
Construction?Bighero6.5 wrote: Wed May 06, 2020 10:39 pm Ek is nou al van 21 Nov 2019 for construction
F... ek weet nie meer wat om met die opgehoopte energie te maak nie. Ek voel soos ñ 16 jaar oud seun wat wil ontplof in sy onderbroek
Sent from my iPhone using Tapatalk
Stoot lood!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek
Dankie! Ek het nie eers geweet van die site nie… 
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek
Ek kan net hier byvoeg dat die link wel verk en CFR ook. Van ek die link aan ons SAJ taklede uitgestuur het, het n persoon my laatweet dat hy elke week ingelog het en kon weekliks sien hoe die proses vorder, bygesê hyt n ruk voor lockdown ingehandig. Die ander persoon het 2 weke voor lockdown ingehandig, en hy lê nog waar hy was.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek
Upington se sloerproses maak mens mal ek het nog nooit so lank gewag soos hier nie, 2 Januarie 222 aansoek, 4 Febuarie 12Br aansoek en 16 maart .22 aansoek ingegee. 222 en 12br aansoeke le saam op Kimberly en 22 le nog by DFO. onder normale omstandighede wag ek hier 6 maande, die .22 short wat ek by oom Dirk gekry het 8 maande geneem as ek nou reg onthou. Met lockdown, sou ek myself gelukkig ag as ek my lisensies 6 maande na lockdown oor is te kry, dis vreeslik vrustreerend.andre007 wrote: Thu May 07, 2020 9:54 am Ek kan net hier byvoeg dat die link wel verk en CFR ook. Van ek die link aan ons SAJ taklede uitgestuur het, het n persoon my laatweet dat hy elke week ingelog het en kon weekliks sien hoe die proses vorder, bygesê hyt n ruk voor lockdown ingehandig. Die ander persoon het 2 weke voor lockdown ingehandig, en hy lê nog waar hy was.
-
Willem Grobler
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Mon Jul 08, 2013 2:48 pm
Re: SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek
5 Des 2019 ingehandig Garsfontein stasie. “For consideration” sedert 25 Maart 2020. Ek kyk sommer gereeld op d webblad maar van wat ek sien moet ek ongelukkig aflei dat daar niks aangaan nie...
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek
Myne lê by considerarion van 24/3 af....2 dae voor lockdown begin het.Willem Grobler wrote: Thu May 07, 2020 11:18 am 5 Des 2019 ingehandig Garsfontein stasie. “For consideration” sedert 25 Maart 2020. Ek kyk sommer gereeld op d webblad maar van wat ek sien moet ek ongelukkig aflei dat daar niks aangaan nie...
Lyk my sy handbrake is nou opgetrek daar......dis nou al 99 werksdae.....
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Cbird
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Re: SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek
In Denemarke wanneer jy 'n geweer koop, doen hulle 'n aanlyn-aansoek in die geweerwinkel en binne 3 weke word dit deur die polisie goedkeur of nie goedkeur nie, sou dit nie wonderlik gewees het as ons diens in ons polisiestasies gehad het nie? Ek het my aansoek op 5 Desember by die Jeffreysbaai-polisiekantoor ingedien. Dit wys aanlyn dat dit op 22 Januarie ontvang is en sedertdien geen verandering nie.
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek
My lisensie is 3 weke voor lockdown goedgekeer. Weet enige iemand wanneer die kaartjies weer begin druk word?