SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek

Post Reply
User avatar
Jay Jay
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm

SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek

Post by Jay Jay »

Hi, hoop dit gaan goed.
Ek het so paar maande n "app" gekry hier by een van die lede.
Het nou nuwe rekenaar gekry en als moet nou van vooraf geinstalleer word.

Wil hom graag weer gebruik - help asb met die addres.

Baie dankie.
Johan

.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity

The best thing about memories is making them.
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek

Post by Eduard Venter »

https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php

Sent from my SM-A520F using Tapatalk

User avatar
Jay Jay
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm

Re: SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek

Post by Jay Jay »

Baie dankie, Eduard.

lekker aand verder
Johan

.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity

The best thing about memories is making them.
User avatar
Bighero6.5
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Sun Nov 04, 2018 10:34 pm

Re: SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek

Post by Bighero6.5 »

Ek is nou al van 21 Nov 2019 for construction
F... ek weet nie meer wat om met die opgehoopte energie te maak nie. Ek voel soos ñ 16 jaar oud seun wat wil ontplof in sy onderbroek


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Parker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am

Re: SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek

Post by Parker »

Bighero6.5 wrote: Wed May 06, 2020 10:39 pm Ek is nou al van 21 Nov 2019 for construction
F... ek weet nie meer wat om met die opgehoopte energie te maak nie. Ek voel soos ñ 16 jaar oud seun wat wil ontplof in sy onderbroek


Sent from my iPhone using Tapatalk
Construction?
Stoot lood!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek

Post by Hein M. »

Dankie! Ek het nie eers geweet van die site nie… ::)
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek

Post by andre007 »

Ek kan net hier byvoeg dat die link wel verk en CFR ook. Van ek die link aan ons SAJ taklede uitgestuur het, het n persoon my laatweet dat hy elke week ingelog het en kon weekliks sien hoe die proses vorder, bygesê hyt n ruk voor lockdown ingehandig. Die ander persoon het 2 weke voor lockdown ingehandig, en hy lê nog waar hy was.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek

Post by alecjohnson »

andre007 wrote: Thu May 07, 2020 9:54 am Ek kan net hier byvoeg dat die link wel verk en CFR ook. Van ek die link aan ons SAJ taklede uitgestuur het, het n persoon my laatweet dat hy elke week ingelog het en kon weekliks sien hoe die proses vorder, bygesê hyt n ruk voor lockdown ingehandig. Die ander persoon het 2 weke voor lockdown ingehandig, en hy lê nog waar hy was.
Upington se sloerproses maak mens mal ek het nog nooit so lank gewag soos hier nie, 2 Januarie 222 aansoek, 4 Febuarie 12Br aansoek en 16 maart .22 aansoek ingegee. 222 en 12br aansoeke le saam op Kimberly en 22 le nog by DFO. onder normale omstandighede wag ek hier 6 maande, die .22 short wat ek by oom Dirk gekry het 8 maande geneem as ek nou reg onthou. Met lockdown, sou ek myself gelukkig ag as ek my lisensies 6 maande na lockdown oor is te kry, dis vreeslik vrustreerend.
Willem Grobler
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Mon Jul 08, 2013 2:48 pm

Re: SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek

Post by Willem Grobler »

5 Des 2019 ingehandig Garsfontein stasie. “For consideration” sedert 25 Maart 2020. Ek kyk sommer gereeld op d webblad maar van wat ek sien moet ek ongelukkig aflei dat daar niks aangaan nie...
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek

Post by Cobus(Cobb) »

Willem Grobler wrote: Thu May 07, 2020 11:18 am 5 Des 2019 ingehandig Garsfontein stasie. “For consideration” sedert 25 Maart 2020. Ek kyk sommer gereeld op d webblad maar van wat ek sien moet ek ongelukkig aflei dat daar niks aangaan nie...
Myne lê by considerarion van 24/3 af....2 dae voor lockdown begin het.
Lyk my sy handbrake is nou opgetrek daar......dis nou al 99 werksdae.....
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Cbird
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm

Re: SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek

Post by Cbird »

In Denemarke wanneer jy 'n geweer koop, doen hulle 'n aanlyn-aansoek in die geweerwinkel en binne 3 weke word dit deur die polisie goedkeur of nie goedkeur nie, sou dit nie wonderlik gewees het as ons diens in ons polisiestasies gehad het nie? Ek het my aansoek op 5 Desember by die Jeffreysbaai-polisiekantoor ingedien. Dit wys aanlyn dat dit op 22 Januarie ontvang is en sedertdien geen verandering nie.
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: SAP link om te kyk hoe vorder jou aansoek

Post by Eight »

My lisensie is 3 weke voor lockdown goedgekeer. Weet enige iemand wanneer die kaartjies weer begin druk word?
Post Reply