R1 geweer....
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
R1 geweer....
Waar sou ek so geweer kan koop asb?
Dankie
Dankie
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
-
Nardus van der Vyver
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Thu Oct 26, 2017 8:48 am
Re: R1 geweer....
Johan jy kan ZACO FIREARMS TRADING probeer. Hulle het n paar dae gelede ge adverteer op n wapp goep waarop ek is dat hulle n paar R1 s nou beskikbaar het.
Kontakpersoon--Conrad-0716202188, JACO-0828382810 of Debbie-0825987090
Dan kan jy Brothers Arms in Pretoria ook probeer
Groete
Nardus
Kontakpersoon--Conrad-0716202188, JACO-0828382810 of Debbie-0825987090
Dan kan jy Brothers Arms in Pretoria ook probeer
Groete
Nardus
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: R1 geweer....
Tac Shac het ook in voorraad gehad, maar ek weet nie of hulle nog het nie.
https://tds-za.com/rifles/ herbou die gewere. C-graad is oud en op, B-graad is redelik bruikbaar en A-graad is basies nuut.
https://tds-za.com/rifles/ herbou die gewere. C-graad is oud en op, B-graad is redelik bruikbaar en A-graad is basies nuut.
-
BigBoreFanatic
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm
Re: R1 geweer....
R1/FN kan nooit 'oud en op' wees nie. Die lope kan miskien uit geskiet wees maar die res werk soos dit moet.Ds J wrote: Sat Apr 18, 2020 8:05 am Tac Shac het ook in voorraad gehad, maar ek weet nie of hulle nog het nie.
https://tds-za.com/rifles/ herbou die gewere. C-graad is oud en op, B-graad is redelik bruikbaar en A-graad is basies nuut.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2944
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: R1 geweer....
Johan - het jy heimwee ontwikkel tydens ‘lockdown’ of het jy ‘n gebruik vir ene?
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: R1 geweer....
Wahaha, ja is mos goeie roere daai!!
Heimwee.. Mmmm...
Heimwee.. Mmmm...
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: R1 geweer....
Dave Sheer adverteer LM4/5 gewere as jy in so iets belangstel.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: R1 geweer....
Lekkerste roer die veral as hy op vol Afrikaans loop!
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: R1 geweer....
Op vol Afrikaans skiet mens lekker mis met R1, of ek kan maar net nie skiet nie...
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: R1 geweer....
Dis van vol Afrikaans praat dat die ding oud en op raak. Lekker as oom PW of oom Magnus die ammu en nuwe loop voorsien. Minder pret as jy self moet opdok.
Dis in elk geval net die raakskote wat tel.
Dis in elk geval net die raakskote wat tel.
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: R1 geweer....
Ek sien Guns for Africa in Pietersburg adverteer n FN wat soos n R1 lyk
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: R1 geweer....
Nope. Hy is bitter onakkuraat op Afrikaans
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm