R1 geweer....

Post Reply
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2592
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

R1 geweer....

Post by JohanvB »

Waar sou ek so geweer kan koop asb?

Dankie
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 956
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: R1 geweer....

Post by OosKaapJagter »

Nardus van der Vyver
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Thu Oct 26, 2017 8:48 am

Re: R1 geweer....

Post by Nardus van der Vyver »

Johan jy kan ZACO FIREARMS TRADING probeer. Hulle het n paar dae gelede ge adverteer op n wapp goep waarop ek is dat hulle n paar R1 s nou beskikbaar het.
Kontakpersoon--Conrad-0716202188, JACO-0828382810 of Debbie-0825987090
Dan kan jy Brothers Arms in Pretoria ook probeer
Groete
Nardus
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2592
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: R1 geweer....

Post by JohanvB »

Dankie
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2140
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: R1 geweer....

Post by Ds J »

Tac Shac het ook in voorraad gehad, maar ek weet nie of hulle nog het nie.

https://tds-za.com/rifles/ herbou die gewere. C-graad is oud en op, B-graad is redelik bruikbaar en A-graad is basies nuut.
BigBoreFanatic
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm

Re: R1 geweer....

Post by BigBoreFanatic »

Ds J wrote: Sat Apr 18, 2020 8:05 am Tac Shac het ook in voorraad gehad, maar ek weet nie of hulle nog het nie.

https://tds-za.com/rifles/ herbou die gewere. C-graad is oud en op, B-graad is redelik bruikbaar en A-graad is basies nuut.
R1/FN kan nooit 'oud en op' wees nie. Die lope kan miskien uit geskiet wees maar die res werk soos dit moet.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2944
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: R1 geweer....

Post by Lategan1 »

JohanvB wrote: Sat Apr 18, 2020 12:29 am Waar sou ek so geweer kan koop asb?

Dankie
Johan - het jy heimwee ontwikkel tydens ‘lockdown’ of het jy ‘n gebruik vir ene?

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2592
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: R1 geweer....

Post by JohanvB »

Wahaha, ja is mos goeie roere daai!!

Heimwee.. Mmmm...
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: R1 geweer....

Post by JJV »

Dave Sheer adverteer LM4/5 gewere as jy in so iets belangstel.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: R1 geweer....

Post by ruaanb »

Lekkerste roer die veral as hy op vol Afrikaans loop!
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: R1 geweer....

Post by Jake1 »

Op vol Afrikaans skiet mens lekker mis met R1, of ek kan maar net nie skiet nie...
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1873
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: R1 geweer....

Post by Alwin »

Dis van vol Afrikaans praat dat die ding oud en op raak. Lekker as oom PW of oom Magnus die ammu en nuwe loop voorsien. Minder pret as jy self moet opdok.

Dis in elk geval net die raakskote wat tel.
knipmes
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm

Re: R1 geweer....

Post by knipmes »

Ek sien Guns for Africa in Pietersburg adverteer n FN wat soos n R1 lyk
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: R1 geweer....

Post by Hein M. »

ruaanb wrote: Sat Apr 18, 2020 8:50 pm Lekkerste roer die veral as hy op vol Afrikaans loop!
Nope. Hy is bitter onakkuraat op Afrikaans ++>:
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1614
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: R1 geweer....

Post by Francoisv »

Panzer Group.

2 daughters. Plenty guns.

Francois Vogel
Post Reply