RW Bontebok

Post Reply
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

RW Bontebok

Post by Arnold van Wyk »

Manne wat sal prys wees vir skiet van RW Bontebok asb.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: RW Bontebok

Post by PWV »

Wat het die ou gedoen? :o
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: RW Bontebok

Post by ruaanb »

Hier in die WesKaap begin dit by R16k en meer RW of nie RW nie.
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

RW Bontebok

Post by Blitzzz »

Ek het een geskiet in Desember, maar was op n vriend se plaas. So kan seker nie pryse vergelyk nie. Ek het R 3000 betaal.

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Re: RW Bontebok

Post by Arnold van Wyk »

PWV wrote: Tue Jan 07, 2020 10:43 am Wat het die ou gedoen? :o
Dis wat ek gaan doen nog, het een gekoop saam my jag paket.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: RW Bontebok

Post by PWV »

Arnold van Wyk wrote: Tue Jan 07, 2020 4:40 pm
PWV wrote: Tue Jan 07, 2020 10:43 am Wat het die ou gedoen? :o
Dis wat ek gaan doen nog, het een gekoop saam my jag paket.
Het maar net gedink RW Bontebok is een van daai berugde gangsters van die Vlakte! :confused:
Post Reply