RW Bontebok
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
RW Bontebok
Manne wat sal prys wees vir skiet van RW Bontebok asb.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: RW Bontebok
Wat het die ou gedoen? 
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: RW Bontebok
Hier in die WesKaap begin dit by R16k en meer RW of nie RW nie.
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
RW Bontebok
Ek het een geskiet in Desember, maar was op n vriend se plaas. So kan seker nie pryse vergelyk nie. Ek het R 3000 betaal.

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: RW Bontebok
Dis wat ek gaan doen nog, het een gekoop saam my jag paket.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: RW Bontebok
Het maar net gedink RW Bontebok is een van daai berugde gangsters van die Vlakte!Arnold van Wyk wrote: Tue Jan 07, 2020 4:40 pmDis wat ek gaan doen nog, het een gekoop saam my jag paket.
